English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 266
Total Replies: 215 047
Total Views: 81 742 889
topics: 4 179
replies: 28 321
views: 17 251 766
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 406
replies: 45
views: 2 199

BADSELOOP - Inligting

replies: 13
views: 3219
13 Feb 2017 @ 09:41:35 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag se almal. Het enige iemand vir my inligting oor die kamp terein, ablusie blokke en of daar Chalets is om te boek, As ook presies waar die kamp gelee is.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:08:10 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Skuus John...ek kaap jou draad. Goed om weer van jou te hoor. Hoe het die operasie toe afgeloop? Sterkte in hierdie tyd waar jy seker nog moet aansterk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:08:35 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Skuus John...ek kaap jou draad. Goed om weer van jou te hoor. Hoe het die operasie toe afgeloop? Sterkte in hierdie tyd waar jy seker nog moet aansterk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:08:48 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Skuus John...ek kaap jou draad. Goed om weer van jou te hoor. Hoe het die operasie toe afgeloop? Sterkte in hierdie tyd waar jy seker nog moet aansterk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:09:00 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Skuus John...ek kaap jou draad. Goed om weer van jou te hoor. Hoe het die operasie toe afgeloop? Sterkte in hierdie tyd waar jy seker nog moet aansterk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:22:18 pm
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Volgens google is die plek noord van Modimolle (Nylstroom), maar dit blyk permanent gesluit te wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:31:22 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Geert. Goed om van jou te hoor. Die operasie is net nog n wonderwerk van ons Vader. Twee dae in ICU toe stap ek oor na high care en drie dae later by die huis. Dit is net onbeskryflik hoe groot die genade van bo is. Werklik hy leef en doen meer wonderwerke as ooit. Alle eer aan ons Vader.  Ek het n stewige aansterk periode voor my maar soos dit nou gaan sal ek beslis kamp by Badplaas einde April.

Dankie vir die belangstelling

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 12:58:00 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Is baie bly...Ja, Hy is baie goed vir ons.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 13:16:23 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1931
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek was nog nooit daar nie maar ek weet dit behoort aan die NG Kerk.  Ek vermoed hulle gebruik dit vir kerkverwante bedrywighede.  Bel gerus een van die naaste NG kerke, by op Nylstroom of Naboomspruit, ek glo hulle kan help. (jammer ek kan nie so vinniog onthou wat hulle noi die twe dorpe noem nie).

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 13:56:25 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11486
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien ook op internet net as NG kerk jeug kamp en nog een as jagplaas....maar miskien is daar iemand op forum wat meer weet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 11:14:08 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 103
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek was op Naboom in die skool, en ook in die NG kerk daar. Ons het gereeld daar gaan oorbly, soos wat ek kan onthou, saam met die kerk. Ek dink ons het nog in kamers gebly, kan  nie onthou van staanplekke nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 11:18:06 am
Jaada
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 58 years

Het in my jongdae jeugkampe (kerkkampe) daar by gewoon. Was 'n kombuis, vroue en mans amblusie blok en kamers / sale vir slaap.

Dit was nie oop vir die publiek nie (Miskien as 'n groep bespreek?)

 

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 18:37:08 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
John ken nie die plek nie hoop jy kom reg. Bly jy is ok nou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2017 @ 09:50:32 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie mense. Ek sal aan die draad hang vir nog info.

Groete

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First