English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 267
Total Views: 82 390 872
topics: 10 832
replies: 125 033
views: 38 862 952
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

B B B M πŸ‡ΏπŸ‡¦

replies: 25
views: 411
20 Jul 2019 @ 23:43:19 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bakgat Bokke πŸ‡ΏπŸ‡¦ Baie Mooi.

Dis wat ons wil sien πŸ†

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 06:58:09 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Stem

Herchelle Jantjies mens laat terug dink aan Joost vd Westhuizen se spel.

Lewendige rugby gewees. 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 07:11:43 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

En die All Blacks het nie te waffers teen die Jaguares geluk nie...

Miskien, miskien....πŸ‘

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 12:43:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vertel bietjie meer. Wie het teen wie gespeel waar en punte??????????  Sonder DSTv is ek aangewese op julle terugvoer.

 

ASB

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 14:43:53 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Booked het 

Vertel bietjie meer. Wie het teen wie gespeel waar en punte??????????  Sonder DSTv is ek aangewese op julle terugvoer.

 

ASB

Bokke het Aussies Pakistan gegee. All Blacks met maar omtrent vier punter teen Jaguares gewen.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:47:05 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

SA 35    Aussies 17

Aussies mooi terug gepak in hul kangaroo pouch en terug gestuur huis toe.

( Met n paar kneus plekke ) 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:55:12 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Herschel Jantjies het kookwater gespeel, seep glad en soos blits. Die Cape'ies is nie verniet so seep glad. Daai ouens is gewoont om bullets te dodge en voor weg te hardloop ,,😜

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 18:45:04 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek stem baie goed gespeel hulle skrumwerk was ook goed en as Herchel Jantjies so aanhou speel gaan hy defnitief nog baie goeie waarde toevoeg tot ons rugby. Die bal het darem bietjie lug gesien en die samespel was goed. Hou so aan bokke en julle gaan die world cup aan die brand speel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 20:30:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Okay baie dankie vir die terugvoer.  Maak 'n man weer so effe positief oor die Rugby.

Dink ek kan weer 'n paar stukke biltong koop en plan maak as ek terug is in SA.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:22:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vertel bietjie meer. Wie het teen wie gespeel waar en punte??????????  Sonder DSTv is ek aangewese op julle terugvoer.

 

ASB

Hulle saai dit direk op RSG ook uit. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 13:47:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat is julle voorspelling vir more se game. 

Bokke 29 🍾

All Blacks 19

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 13:59:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

All Blacks 32

Bokke 20

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 16:11:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos ek verstaan het hulle ons verder verras deur gelykop te speel met 16 elk.

Tenminste toon die tendens dat die bokke beter vaar.

Daar is natuurlik seker terugvoer oor hoe die GAME gespeel is.  Verlede was die terugvoer goed.  Wat is dit nou????????????????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 18:44:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

"Afrikaans Is Groot" hul hoofborg?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 13:46:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

"Afrikaans Is Groot" hul hoofborg?

Nou ja toe.  Dis seker hoekom hulle dan eintlik goed gevaar het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 13:47:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat is die rugby reelings vir die naweek wat kom.  Wie speel teen wie en waar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 13:49:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is die rugby reelings vir die naweek wat kom.  Wie speel teen wie en waar.

Saterdag 10 Augustes 

SA....Argentina 

Aus...NZ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 21:57:35 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

So nou lyk dit ons was gekroek Saterdag en kon gewen het.

Wat dink julle gaan die punte telling teen die Pumas Saterdag wees. ?  πŸ€”

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 10:11:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

So nou lyk dit ons was gekroek Saterdag en kon gewen het.

Wat dink julle gaan die punte telling teen die Pumas Saterdag wees. ?  πŸ€”

Hulle speel eers die 10de Augustes weer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 16:56:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoor nou maar so met die terugvoer op whatsapp dat die bokke eintlik heel skaflik gespeel het teen die All-blacks.

Moet nou maar 'n plan maak om die rugby te kan kyk die 10de.  Dan is ek sommer gesort vir die wereld beker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 17:03:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoor nou maar so met die terugvoer op whatsapp dat die bokke eintlik heel skaflik gespeel het teen die All-blacks.

Moet nou maar 'n plan maak om die rugby te kan kyk die 10de.  Dan is ek sommer gesort vir die wereld beker.

Die reeks is korter as gewoonlik....as die bokke die game kan wen met bonuspunt, is beker ons sin. Of bokke en NZ wen sonder bonuspunt...bokke se beker. Of Australia klop NZ....bokke se beker. So bokke staan in gunstige posisie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2019 @ 21:45:42 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Yes yes yes. Die bokke is in 4 wheel drive, overdrive, ge chip,  getune, ge remap, met n pedal booster, in ge plug en hulle wil net play. Well done manne ,πŸ†πŸ‡ΏπŸ‡¦

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required