English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 341
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 769
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Awning fitment

replies: 10
views: 283
03 Sep 2020 @ 17:05:25 pm
Martyn
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 17 Dec 2012
Experience: 34 years

Which awning would you fit to your caravan and why:

Leisure Awn or Eezi-Awn?

There can be only two feet in a footer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2020 @ 19:23:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan kyk by soek was daar n debat oor dit.

Geert het die topic gelig, Glo jy sal daar jou antwoord kry.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2020 @ 19:31:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan lees in by soek,

Eezy awning/Raley awn

Graham het die topic begin 20 Jan 2014.

Oorlede Willie gee n goeie verduideliking met fotos Tov die pro's en cons.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 07:53:40 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years

Jy kan 'n awning laat maak by tentvervaardigers vir goedkoper.

Ek het my Sensation Vee s'n laat maak by 'n plek in Middelburg.

As geld nie 'n probleem is nie is daar Fiamma.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 15:40:39 pm
Martyn
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 17 Dec 2012
Experience: 34 years

Gaan lees in by soek,

Eezy awning/Raley awn

Graham het die topic begin 20 Jan 2014.

Oorlede Willie gee n goeie verduideliking met fotos Tov die pro's en cons.

 

Thanks, will take note of the recommendations

There can be only two feet in a footer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 13:25:10 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ons kom sopas van n week-lange blomme-toer. By Van Rhynsdorp het daar twee Fleetlines lang ons gestaan. Dis die eerste keer dat ek die awnings sien wat vir die Fleetline gemaak is wat permanent op die karavaan vas is. Die awnings pas in n toe-zip sak en dit gly in die normale tent-kanaal in. As die sak oopgemaak word vou die horisontale pale uit en dan vou die vertikale pale af. Vinnig, maklik. Die awning kom uit met sye en voor-paneel. Ek oorweeg dit sterk.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 21:29:49 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Dansan,klink goed,die regte resep vir ons ouer geslag

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 07:24:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons kom sopas van n week-lange blomme-toer. By Van Rhynsdorp het daar twee Fleetlines lang ons gestaan. Dis die eerste keer dat ek die awnings sien wat vir die Fleetline gemaak is wat permanent op die karavaan vas is. Die awnings pas in n toe-zip sak en dit gly in die normale tent-kanaal in. As die sak oopgemaak word vou die horisontale pale uit en dan vou die vertikale pale af. Vinnig, maklik. Die awning kom uit met sye en voor-paneel. Ek oorweeg dit sterk.

Geert het die gebruik van die awnings vervolmaak.  Hy het twee van hulle, een aan elkekant van die karavaan.  Hy slaan die een uit, haal dan die ander een uit sy sak en slaan die op die wegkant van die eerste op.

So maak hy 'n lekker groot kuier area.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 13:51:42 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Ek het die Leisure Awning aan my Classique, het voorheen een aan my Explorer gehad.  Wat die lekkerste is, is die pale wat in die vaste aluminum voorkant is en net uitswaai.  Met die 3.9 meter Classique is daar 'n los stut in die middel van die dak, tussen die karavaan en die aluminium voorkant.  'n Groot voordeel van die soliede aluminium voorkant is dat die 3.9m lange dak maklik deur twee mense oprol rondom die voorkant.  Die awnings sonder dit met net seil is moeilkker in daardie lengte om gelykmatig op te rol.  EK het ook die sykante en voorkant met deur sodat ek hom kan toemaak in 'n voltent.  Ek gebruik ook 'n stormnet bo oor om hom goed te anker teen die wind.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 15:06:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert het die gebruik van die awnings vervolmaak.  Hy het twee van hulle, een aan elkekant van die karavaan.  Hy slaan die een uit, haal dan die ander een uit sy sak en slaan die op die wegkant van die eerste op.

So maak hy 'n lekker groot kuier area.

Dis al wat ons gebruik vir kampe deur die jaar. Tent word net Desembers uitgehaal 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 20:50:01 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Geert,ek hou van jou uitleg,geniet die groot oppervlakte onder skadu.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za