As die agbare President praat en hy kondig strenger inperking aan gaan dit jou December reeling beinvloed? of gaan jy net doen soos gereel. Die ooskaap en Wes Kaap klink dit kan probleem areas wees met net 250 max bmense buite dan sal dit strande ens beinvloed
"agbare" ? He was Zumas rh man and saw everything.....
Jammer, maar as jy nie wil hoor nie, moet jy voel.
Ai Jin jy is so reg daar is n klomp wat net wil kritiseer, maar het jy al n persoon hoor vra waar is jou masker ek praat van ons gewone mense op straat not n m(*&^& Maar kyk wie kritiseer die besluit nemers. daardie kroeg of shebeen eienaar wat net toelaat dat sy kliente net die perseel oorstroom sonder toepassing van die protokol dit is voor ry klaers
Baie van ons mense is netso dom soos die Amerikaners: Hulle kan net nie verstaan dat die maatreëls daar is om ons (teen onnself?) te beskerm nie. As almal soos intelligente mense optree, sal net 'n beroep op mense om hulle common sense te gebruik, voldoende wees. Daar is baie mense wat in sulke omstandighede leef dat hulle net eenvoudig nie veilig kan bly, maar watter verskoning is daar vir mense om partytjies te hou, in massas begrafnise by te woon en nie maskers te dra as hulle tussen ander mense is nie. Hoveel politici en ander prominentes, wat beslis beter moet weet en die voorbeeld moet stel, is ook slagoffers van die virus? Maar as drankverkope en -gebruik weer selfs effens ingeperk gaan word, gaan diesulkes weer 'n gekerm opsit soos voorheen.
Baie van ons mense is netso dom soos die Amerikaners: Hulle kan net nie verstaan dat die maatreëls daar is om ons (teen onnself?) te beskerm nie. As almal soos intelligente mense optree, sal net 'n beroep op mense om hulle common sense te gebruik, voldoende wees. Daar is baie mense wat in sulke omstandighede leef dat hulle net eenvoudig nie veilig kan bly, maar watter verskoning is daar vir mense om partytjies te hou, in massas begrafnise by te woon en nie maskers te dra as hulle tussen ander mense is nie. Hoveel politici en ander prominentes, wat beslis beter moet weet en die voorbeeld moet stel, is ook slagoffers van die virus? Maar as drankverkope en -gebruik weer selfs effens ingeperk gaan word, gaan diesulkes weer 'n gekerm opsit soos voorheen.
Greetings Fred, The very first portion of your response sums up the entire situation, and highlights the ignorant, and couldn't care less attitude of a large portion of the peoples of our country. It is scary to see how many people in Supermarkets and in fact most crowded shops walking around wearing their MASKs to only just cover their mouths and not even close to covering their noses. This is practiced by customers and staff alike, people of all ages and genders, but seems very common amongst the adults who are doing shopping.
This is compounded by the lack of " distensing" which is difficult in Supermarkets.
Do these people really not give a damn or are they just stupid.
I would rather wear a mask and miss another 5 months of camping than loose a loved one to the virus.
Go in safety.
Die nuwe regulasies behoort nie n kampeerder se vakansie te beinvloed nie....behalwe dat hy sy drank vir nie naweek vroeër moet koop.
Behalwe vir die houding oor die inperkingsmaatreëls wat ek nie verstaan nie, is die houding teenoor drank vir my onverstaanbaar. Hoe kan 'n chemiese middel so belangrik raak dat dit jou lewe oorheers en dat jy kla as dit vir enkele dae nie beskikbaar is nie? Maar 'n mens moet seker maar nie daaroor praat nie want dan trap jy op te veel tone.
n Paar feite wat seker weer gaan maak dat my "post" weggevat gaan word.
Ek dink ons president praat sinvol, beskaafd en met insig. Baie mense is teen hom, maar wat is die alternatief.?
Ek dink hulle moet alle sjibiens OOP los, heel nag, heel dag. Laat hulle maar mekaar uitsorteer. Maak liewer die krises-areas se grense toe dat alles wat daarbinne siek is daarbinne bly.
Ek glo nie dat ons kamp-vakansies geraak gaan word nie.
alle oorde sal die 100 persone reel moet toepas. is dit 100 per oord of is dit by die swembad wie weet?
Hou in gedagte die nuwe beperkings geld net vir Port Elizabeth. Ons sal moet wag vir die reëls om gepubliseer te word, maar ek skat die oorde sal seker maar steeds aan die 50% besetting moet hou. Ek twyfel of daar eintlik swembaddens by die oorde is. Sou van Staadensmond ook deel van die gebied wees?
Gaan nogal snaaks wees as mense om 'n swembad met bikinis en swembroeke rondlê en met 'n gesigsmasker op. Dis die reël, maar ek wonder of dit toegepas word.
Ja ek se niks
Nee oom Swannie lyk my jy is reg vir die kamp ding - op en wakker !
Ek dink 2 en 3 is heel toelaatbaar
Daar is al paar keer op ander drade genoem van hoe vervelig dit sou wees as ons almal dieselfde was en selfde behoeftes gehad het en almal dieselfde gedink het.....maar as dit by drank kom, word daar altyd weer n vinger gewys asof dit n sonde is om n behoefte te hê om n drankie by n kamp terein of braai te geniet. Baie het miskien n groot behoefte aan n lekker koppie koffie....so what, gun elkeen sy plesiertjie
Drink bier en spaar water 💦...
Nou gaan die persoon wat swem klere verkoop weer lekker geld maak dat alles bypassent moet wees
As mens sonder n broek tan en swem met n masker op jou gesig is jy mos nie heeltemal kaal nie..... Lol.
Drank vat nie jou probleme weg nie, nog minder doen tee, maar omrede bier meer as water gesuiwer word en visse owerspel spel in die water pleeg, hou ek ook maar eerder by bier.
As die girls sonder swemklere met NET n masker aan by die swembad gaan lê gaan die tannies vir die ooms oogmaskers aansit.