English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 240
Total Replies: 248 980
Total Views: 83 116 971
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 173
Share all those nice recipes with everybody...

Appelslaai

replies: 0
views: 946
08 Dec 2016 @ 21:26:17 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Hierdie tyd van die jaar wil jy graag slaaie saam met jou kosse eet by die kamp
1 koppie melk
15ml mielieblom
15 ml suiker
Kmypie sout
15 ml suurlemoensap of wit asyn
2 groot Golden delicious appers
Kook die melk
Meng die mielieblom, suikeren sout n klein bietjie water of melk aa.
Roer dit vinnig by die kookmelk en laat ongeveer 2 minute stadig kook, roer aanhoudend. haal die sous van die stoof af en roer die suurlemeon of asyn vinnig by. Laat dit effens afkoel.
Skil die appels terwyl die sous afkoel en rasper hulle op die growwe kant van n rasper.
Gooi die appels in n slaai bak en gooi die sous oor die appels en roer deur. laat dit heeltemal afkoel en geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za