English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 671
topics: 89
replies: 1 797
views: 193 843
Share your best or worst experiences to help others out.

Ape en Mongoose

replies: 18
views: 6171
21 Jun 2016 @ 18:41:08 pm
Sarel / Marietjie
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 01 Feb 2014
Experience: 6 years
Is daar iemand wat kan help met aap probleem. Miskien is hulle oulik as hulle so speel. Draai jou rug en jy sien hoe verander die onskuldige engeltjie in n duiwel wat glad nie so oulik is nie. Twee dae agtermekaar is nie n grap nie. Nou voel jy of jy die 9mm maar uit die kluis moet haal.

Ek weet daar is mense wat sal se: Lewe en laat lewe. Maaaaaaar Daai aap voel vere vir my. Nou is dit n oog vir n oog. More gaan ek aap se huis omkrap.

Grappie op n stokkie. Of is dit aap in die tent.

Gee bietjie raad asb.
Baie dankie
Groete
Sarel en Marietjie
Dankie Jesus vir die voorreg:
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2016 @ 19:53:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Rubber slange?  rens gehoor hul haat lasers....het nog nie probeer nie. Sterkte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2016 @ 19:55:19 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Stem, dis waar hulle deur mense gevoer word omdat hulle oulik is, of om foto's te neem wat die probleem ape veroorsaak.
Al wat help is om alles toe te sluit of om dit onleefbaar vir hulle te maak.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2016 @ 19:59:49 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Gebruik die water pistool waarmee die kinders in die swembad speel. Dit werk vir my en ape very my plek en gaan pla die bure.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 06:21:20 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Dis as gevolg van ape wat die ape voer!wink

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 06:25:01 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Pietier -Pieterse sou hierdie raad van smaak gevind....

(Onthou vir hom)? daai meneer wat sulke lekkkkker kamp kosies gemaak en soooo lekker gesels en stories van die wes-kus vertel sooo voor die klein kassie....

Vuuur warm chillies, Dis die antwoord.... Die alle sterkste wat jy kan in die hanne kan kry...

Dis n uitweg vir daaai lastigers....

Het al gesien die na-gevolge van so pop-top karavaan by Eden-park by St' lucia, to daai seil met gemak oop-geskuur word en so partytjie binne die arme van gehou was...

Dis n vreeeeslike ding...

Maar anyway....

Sit daai chillies in n blender en maak n maatige dik sousie daarvan, jy kan so bietjie (goedkoop) stroop ook daarby sit...

By camp-plek smeer dit met lustigheid oor die takke waar hulle so bymekaar kom en sit met so 2" kwas.....

Ek raai aan, gebruik so n' paar van daai geel skottle-goed-opwas-handskoene ingeval die sousie drip van die onnersteboe qwassie af, en op die hanne beland...

Hulle gaan wraggies nie vir lank sit....surprised

BTW The Engelse collective for a group of baboons is a "parliment" of baboons...

NE!.....

Nogal.....

Se maar nixs verder... Dis mos politiek, en ek's al klaar op die kort lys om geskors te word want ek wil een van die klein hontjies DOT-TY wil be-naam....

SIGH.......

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 06:56:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Skiet hulle met die "kettie" of BB pistool.

Anders maal so paar slaap pille fyn en sit dit in vrugte, hy moer hard uit n boom as hy daar bo aan die slaap raak, so kan jy hom terug kry vir die ongerief wat hy jou aan doen.

As hy onder n boom aan die slaap raak slaan sy gat goed warm met n sweep.

Sal vir n rukkie respek vir jou toon.

Sterkte.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 07:49:21 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Paintball geweer. (skiet net raak, Die kamp kan dalk nie daarvan hou as daar oral verfkolle is.)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 08:03:03 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Warren se resep.
1. Onthou die handskoene.
2. Jou oŽ gaan begin juk, moet nie vryf nie.
3. Was jou hande skoon met handy andy.
Raat van n oom koos wat met toe brandende oe gesukkel het.

Anyhow, die kettie werk die beste. As jy met kettie buite loop en jy mik net dan hol hulle al.
Moenie raakskiet nie. By natalia kap ek hom met n klein ballbearing balletjie in die ribbes, binne sekondes is daar n hele klomp wat kwetter en dreig. Skurwe klippie wat so zoem in sy rigting werk.
Dis mense ape se skuld dat hulle so bedel en hans raak. Langs die vaalrivier by deo volente hardloop hulle al as jy net ve hulle kyk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 09:37:35 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Die skiet idee werk nie - hulle kom kuier terwyl 'n mens uit is.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 09:43:58 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Jin jy het my nou lekker laat lag. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 09:47:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ons het ook die rubber slange by TO probeer, hulle het dit amper ge-eet so lekker het dit gelyk.

Ons het een van daai los PIR ogies (alarm) op die vloer gesit, as jy die tent oplig om in te kom skree daai ding en aap se kind hou nie van daai hoë noot (pitch) geluid nie, so het hulle ons nie gepla as ons weg is nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 11:57:05 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

daar's n ander manieer...

Sit op-gesnyde frugte digby daai lawaairige medekamper se van...sealed

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 12:56:46 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Speelgoedslange werk nie vir ons nie.  As jy daar is, kan jy hulle tydelik verjaag met stun guns of iets anders wat raas, waterbottels, ketties, ens.   Maar as daar enige kos, of iets wat soos kos lyk, sigbaar is, sal hulle terugkom.  As jy nie daar is nie, kom ondersoek hulle heel rustig.  Ons het maar geleer, as ons kamp op 'n plek waar ape is, sorg dat geen eetgoed (selfs pille, tandestokkies, selfone) sigbaar is nie, binne jou karavaan of in jou tent.   Hulle maak houers oop en selfs kratte wat stewig toemaak.   Dit is ook die enigste manier om hul op die langtermyn weg te hou, hul kom later agter daar is "no luck" by jou plek nie en dan konsentreer hulle eerder op ander mense.

Dit is nie lekker om so te kamp nie want dit is nie altyd maklik om alles weg te steek nie en dit is 'n schlep, maar op die ou end die enigste uitweg.  Mens raak ook maar gewoond daaraan.  Dit werk eintlik maar net so met rondloper of ander kampeerders se katte.  Met ons laaste kamp het 'n kampeerder se kat elke nag in ons tent ingekom.  Ons kon die voetspore oral sien.

Ek het eendag aspris kos op die vullisdrom neergesit, maar dit vol peri-peri gegooi.  Aap se kind het wragtig tot by dit gegaan en dit net so gelos.  Hulle is te slim vir ons mense.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 06:49:49 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

As jy nie by camp is, raai ek so iet's aan......

Nothing get's to within shooting distance of my pitch...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 07:12:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Toe ons in Nov 2015 by Richardsbaai karavaanpark was het die rooi lasertjie wat mens as 'n pointertjie gebruik puik gewerk.

Die apies het op die log cabin se stoep kom sit en ek het skaars daai lasertjie uitgehaal toe is hulle weg. 

Ek het nou so lasertjie wat 'n adisionele punt het aan 'n toutjie. Die punt druk in die "earplug" sok op jou foon en kan ook gebruik word as "stiller" om op die foon te tik. Dit beteken hy is altyd naby en byderhand soos jou foon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 07:13:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

En jou foon se glas het ook nou nie meer die vetterige vingermerke op nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 09:22:31 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hi Leon wat se foon het jy, en waar het jy die pointer gekoop? Ek will uitvind of hy op my Samsung G313H sal werk?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2016 @ 07:27:24 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1073
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years
Wat van 'n lemon wat vol vodka geospatial is? Dan bliksem aap uit die boom uit!
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za