English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 419
topics: 715
replies: 5 733
views: 2 365 241

Any second hand movers available?

replies: 29
views: 741
16 Oct 2017 @ 11:59:21 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years
Looking for a second hand mover. Please contact me if you have one. Peter 0826794833
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2017 @ 15:15:45 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Peter hulle is skaars soos hoendertanne dis iets wat baie duur geraak het
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2017 @ 16:02:30 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years
Dankie ja, ek kom dit nou agter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2017 @ 17:10:16 pm
Derick
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 28 Sep 2017
Experience: 3 years
Ek is ook op soek. Het "wyd" gesoek op internet. Sal maar moet spaar vir 'n nuwe een, goeie ding , dit is blykbaar die moeite werd niemand wil verkoop.
Lewe elke dag asof dit jou laaste dag is. Geniet alles wat jy doen. Vermy negatiewe en persone met wan-opvattings van die lewe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2017 @ 17:20:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Die moeilkkheid is as jy genoeg gespaar het vir n nuwe teen die huidige prys, dan kos hy volgende jaar twee keer meer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2017 @ 17:33:16 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek dink ons is baie wat soek daarna. Ek vra myself af wat sal die rede wees as iemand n tweedehandse stel wil verkoop. By ons pensionarisse is daar altyd iets wat voor so n duur item op die waglysie op die yskasdeur inskuif. Ek kla gladnie ek het darem n karavaan (al is dit sonder movers)so ek is beter af as baie ouens wat nog nie karavaan het nie.
Ek het al begin dink aan die jockey mover net om hier by die huis die wa makliker te parkeer in my nou spasie hier in die kompleks. Ek verstaan die argument dat jy teen sy prys net sowel die ekstra kan bysit en movers opsit. Nou doen ek niks want daardie ekstra R4000.00 kan alweer n ander gat toestop. Ek sien die nuwe jockey mover word geadverteer teen R10000.00 terwyl die ewiks mover met battery en laaier vir die Swing R14100.00 beloop.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 07:01:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Die kanse dat mens 'n tweedehanse "Mover" in die hande gaan kry is nie net skraal nie. Dis eintlik ondenkbaar skraal weens die volgende aspekte:
1. Ja die movers is duur maar dit verhoog die waarde van jou karavaan.
2. Kanse dat iemand 'n karavaan wat toegerus is met 'n mover daar sonder sal koop is baie klein weens die gemak daarvan en weens die groot uitgawe later sou hy die wa weer daarmee wil toe rus.
3. As twee goeie kondisie Penta karavane langs mekaar staan een met mover en die ander daar sonder sal die een met die mover baie vinniger verkoop.
4. Die movers lyk na "Hi Tek" uitrusting maar is eintlik vreeslik maklik en goedkoop om te onderhou. Dis nou as jy self hulle "fix" en nie net nuwe parte by die verskaffer koop nie.
5. Kom ons neem 'n voorbeeld van 'n 2000 model Penta wat se waarde ongeveer R85 000. (Klaar ongeveer R20 000 bo aankoop waarde). Instaleer nou 'n mover van R23000. Oor ongeveer 5 jaar is die mover uit sy waarborg tydperk en kan die wa en Mover saam vir ongeveer R95000 tot R105000 verkoop word.
Jy gaan dus nie die mover se R23000 terug kry nie maar verseker ongeveer R17000 minimum.

En nou dat die nuwe Jurgens produkte bleikbaar so swak is gaan tweedehanse mark dalk nog verder die hoogte in skiet.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 07:07:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
My standpunt so paar jaar terug was koop die "Mover" so gou jy kan want 1. Ja hulle word duurder 2. Dan benut jy die voordeel daarvan baie gouer 3. Jy het dan die waarde van die mover langer oor jare en is die uitgawe gedeel deur die jare se gebruik meer koste verklaarbaar. (As mens so iets as rede kan aanvoer)
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 07:14:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Lastly I must make all aware of the efficiency of A-frame movers compared to main wheel movers.
Just Google the second hand availability of for instance the Rocky Jockey mover compared to the EWIKS mover second hand.
Then make an informed decision.
This does not mean the Rocky Jockey is not a good product over all. It just means that in terms of value for money you get more for you buck when buying an EWIKS as an example.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 08:53:27 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 582
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Vir die wat bietjie gevorderd is in jare - vergelyk die kostes van 'n mover teen die moontlike kostes van 'n rug-operasie. Ons is geneig om te dink ons het dieselfde krag as toe ons jonger was en dis net dan wanneer ons onsself beseer!! 'n Mover is vir my 'n tipe geriefs versekering teen moontlike rug of verwante beserings!!

Ek kan verstaan dat dit tweedehands moeilk bekombaar is - baie populêre toevoeging tot 'n wa!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 09:48:13 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Elu ek ek stem, sodrae jy genoeg geld het sit een in, maak nie saak van hoe oud jy is nie. Om dinge vroer makliker te maak, bespaar dit jou die pyne in jou ou dag.

 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 12:53:17 pm
LDP
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 14 Sep 2017
Hi
Johan du Plessis het n Eezi Peezi beskikbaar. Kontak besonderhede...0824593858.... Nog glad nie gebruik nie. Was n geskenk maar hy gebruik hom nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2017 @ 14:15:53 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years
Het met hom kontak gemaak dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 06:47:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi
Johan du Plessis het n Eezi Peezi beskikbaar. Kontak besonderhede...0824593858.... Nog glad nie gebruik nie. Was n geskenk maar hy gebruik hom nie.

Ek bevestig.  Is die Eezi-Peezi ook 'n A-raam mover? ? ? ?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 06:49:21 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hoe lyk die Eezi Peezi? Eerste keer dat ek van hom hoor.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 07:25:08 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years
Ja hy is 'n "A raam mover". Hy lyk amper soos 'n gras snyer met battery bo-op!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 08:12:19 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Die eenigste probleem met die mover, is hy kan net by die huis gebruik werk. hy is te groot om rond te karwy.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 13:37:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die eenigste probleem met die mover, is hy kan net by die huis gebruik werk. hy is te groot om rond te karwy.


Dan sien ek nuut vra hul basies meer as die Ewiks. Dan sal ek nie 2 keer dink om liewer in n Ewiks te belê nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 13:39:29 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek stem Geert

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 14:19:08 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 718
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years


Dan sien ek nuut vra hul basies meer as die Ewiks. Dan sal ek nie 2 keer dink om liewer in n Ewiks te belê nie

....en bestaan die maatskappy nog? Wat as dit breek? Sal daar parte beskikbaar wees? Moet nog battery ook koop.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 14:30:41 pm
Doep1
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 22 Dec 2014
Experience: 34 years

Ek het sopas n EWIKS gekoop. R10500.00 vir n nuwe een en hulle stuur hom van Durban af. Om hom in te sit is ook nie moeilik as jy weet hoe n boor werk kan jy dit self insit. Uitstekende diens gekry van EWIKS.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 14:38:08 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Ek bevestig.  Is die Eezi-Peezi ook 'n A-raam mover? ? ? ?

 


My broer het my gevra om een te soek. Hy se nou hy verkies ook die ander twee wiel tiepe. Die prys wat Johan vra vir die een wat so te se nuut is is baie goed. Ek wens ek kon hom bekostig! Iemand gaan 'n bargain kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2017 @ 17:39:41 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Peter wat is die prys? Net miskien kan hy my dalk uithelp.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 16:41:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 16:48:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die is n moerse bargain.

Sorry vir die woord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 14:23:47 pm
Die Vans
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Apr 2019
Experience: 25 years

HI Piet,

 

Het 'n Rock Jocky in goeie kondisie, 0.75kw 230v vir R10 000.00 as jy belang stel.

Ons is in Krugersdorp.

 

Groete


Aletta

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 17:24:04 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Aletta as jy na my verwys........ek het intussen n mover opgesit. Dankie vir jou terugvoer. Soos jy sal merk was dit n 2017 navraag.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 12:35:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek dink ons is baie wat soek daarna. Ek vra myself af wat sal die rede wees as iemand n tweedehandse stel wil verkoop. By ons pensionarisse is daar altyd iets wat voor so n duur item op die waglysie op die yskasdeur inskuif. Ek kla gladnie ek het darem n karavaan (al is dit sonder movers)so ek is beter af as baie ouens wat nog nie karavaan het nie.
Ek het al begin dink aan die jockey mover net om hier by die huis die wa makliker te parkeer in my nou spasie hier in die kompleks. Ek verstaan die argument dat jy teen sy prys net sowel die ekstra kan bysit en movers opsit. Nou doen ek niks want daardie ekstra R4000.00 kan alweer n ander gat toestop. Ek sien die nuwe jockey mover word geadverteer teen R10000.00 terwyl die ewiks mover met battery en laaier vir die Swing R14100.00 beloop.

Ek het my wa by baie plekke op gesit om te verkoop.

Gee my n prys wat hy verkoop voor en dat hulle belangstel, toe ek die ekstras noem stel hulle nie meer belang nie.

Sê ek sal die movers afhaal raak die ou ongeskik met my.

Volgens hulle tel ekstras niks, soos jy op jou kar ook verloor.

My wa is nog te koop met die movers op.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 12:37:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vir die wat bietjie gevorderd is in jare - vergelyk die kostes van 'n mover teen die moontlike kostes van 'n rug-operasie. Ons is geneig om te dink ons het dieselfde krag as toe ons jonger was en dis net dan wanneer ons onsself beseer!! 'n Mover is vir my 'n tipe geriefs versekering teen moontlike rug of verwante beserings!!

Ek kan verstaan dat dit tweedehands moeilk bekombaar is - baie populêre toevoeging tot 'n wa!!

Kry ek nie my wa verkoop weens my gesondheid nie, kan ek hom nog met die movers beweeg.

Die res moet net iemand doen en ek kanp.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
today @ 13:08:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoop maar van harte iemand stel belang in jou wa.  Dalk jou advertensie so verander dat dit is jou prys sonder die ekstras. Dan lys jy die ekstras apart met 'n prys by.  As die kooper dit wil hê betaal hy daai prys by.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required