English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 956
Total Replies: 225 099
Total Views: 82 158 848
topics: 4 325
replies: 29 021
views: 17 302 565
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 121
replies: 32
views: 6 944

Any permanent camping sites in Bethlehem area?

replies: 10
views: 3902
12 Aug 2016 @ 23:08:13 pm
Boschie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Aug 2016
Do anyone perhaps know of permanent caravan or mobile home sites in Bethlehem area?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 08:48:46 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2673
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die Forum Marius.
Ek's seker iemand wat daai gebied ken sal jou binnekort beantwoord.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 09:20:00 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Welkom op die forum Marius.  Dit is maar stil hier oor naweke, veral in die winter wanneer min mense kamp.  Behalwe die klompie wat so gelukkig is om die tyd van die jaar KNP toe te gaan.smile  

Hopelik is daar lede wat jou meer kan vertel.  Toe ons eenkeer naby Bethlehem wou oornag, het ons Shumba Valley en Meringskloof Nature Park oorweeg.  Ek weet Shumba Valley gee pensionarisafslag maar het geen idee of enige van die twee permanente inwoning aanbied nie.   Die beste sal wees om by hulself navraag te doen.  Albei het webtuistes, as jy dit wil google.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 10:47:57 am
Boschie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Aug 2016
Dankie Colin ek sal hulle verseker kontak.Marius.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 10:49:33 am
Boschie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Aug 2016
Dankie Edge. Waardeer dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 15:40:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dis ons valley daai. maar ek weet nie van permanente kampplekke nie.
Ons kamp gewoonlik by golden gate maar dis n parkeraad kamp. weet nie van permanent nie.
Fouriesburg se kloof mag dalk. Pad vanaf die dorpie is nie te waffers nie ,,, gelukkig n klein stukkie.
Shumba en ander naby Clarens weet ek ook nie van nie. maar soos gese.. kontak almal gerus en vind uit..
Onthou om ons te laat weet wat s die mense.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 16:09:40 pm
Boschie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Aug 2016
Dankie Koos. Sal laat weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 19:35:27 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
Naand-se. Ek is van Bethlehem. Geen parke in Bethlehem beskikbaar nie. Ek weet ook net van Fouriesburg, Golden Gate en Bergwoning naby Clarens. Bass Feather 9 km van Reitz klink my is deesdae opgegradeer. Ons het baie lanklaas by die plekke gekamp. Ons sleep maar gewoonlik oor die berg na plekke soos Drakensville, Hlalanati en Mahai. Hoop jy kom reg. Groete uit die Ooste
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 19:44:19 pm
Boschie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Aug 2016
Dankie Piet. Dankie vir almal se terugvoering. Ons waardeer dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2016 @ 11:53:59 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 653
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Daar sal nie permanente kamp plekke wees nie, mens sal die winter nie maak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2016 @ 20:11:52 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
Kom nou DiDDo. Dit is koud ja. Maar koud is mos net maar koud. 'n Kamper maak mos altyd 'n plan. Kon jy toe al regkom in die omgewing? Ons hoop ook ons somer is naby.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required