English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 131
Total Replies: 227 688
Total Views: 82 279 179
topics: 4 360
replies: 29 237
views: 17 319 246
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 867
topics: 3
replies: 31
views: 10 295
Andante Game Farm
Limpopo, Mookgopong (Naboomspruit)
13
Total Ratings: 13
11   
2
Rated: 20 Aug 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Andante Game Farm

replies: 9
views: 328
21 Dec 2017 @ 12:40:29 pm
Zylie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 18 Dec 2012
Experience: 44 years
Ons is pas terug vanaf 'n vakansie van 14 dae by Andante Game Farm. Wonderlike ondervinding gehad. Pragtige geriewe, skoon swembad en puik staanplekke. Wildbesigtiging te fiets was ook uitstekend en het die kleinkinders dit regtig geniet. daar bestaan 'n miskonsepsie oor wat in 'n park moet wees om kinders besig te hou. By Andante was die kinders, 'n tweeling van 9 en 'n tienerdogter van 13 heeldag besig met dit wat hulle daar ervaar het. Ook die vriendelike ontvangs deur Lize en die ander werkers in die park is ongelooflik. Die stilte, rus en vrede verkoop Andante. Hoog aan te beveel. Ons sal weer en weer gaan.
Reisrakker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 12:53:47 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years
In watter deel van die wereld is dit gelee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 12:57:00 pm
Zylie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 18 Dec 2012
Experience: 44 years
Op die pad na warmbronne vanaf Naboomspruit (Mookgopong). Regs by Olifant aansluiting en so ongeveer 4km op regterkant. Kyk gerus foto album.
Reisrakker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 14:15:46 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dankie vir die deel...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 14:23:40 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Is dit die ou vakansieplek van Johan Stemmet. Naby Edenpark en Constantia. ???
Het baie van dit gehoor. Ons was n keer of wat by Edenpark. Ook baie lekker , een van my tien top oorde wat ek al besoek het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 16:20:58 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2957
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Oom Jeep, 

Yes hy het op stadium aan Johan Stemmet behoort. Weet nie of dit nog so is nie.

Zylie

Bly jy het dit geniet. Klink of daar baie verbeterings gedoen is. My naweek daar 4 jaar terug was glad nie so lekker nie! Moet dalk weer gaan kuier

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 20:52:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal nog daar n draai gaan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 06:36:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13450
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir die terugvoering.....klink lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 19:10:42 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 345
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 36 years

Dankie vir die terugvoer- Geseende Kersfees, Voorspoedige en Gesonde nuwe jaar smile

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2018 @ 10:26:43 am
Zylie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 18 Dec 2012
Experience: 44 years
Die park behoort nie meer aan Johan Stemmet nie maar is goed bedryf deur die nuwe eienaars en bestuur. Geriewe verskil effe van Edenpark soos geen TV nie (Dankie tog daarvoor)of speelkamer soos pool nie. Ook nie eie ablusiegeriewe nie maar ablusieblokkie is puik. Beter wildroetes om te ry met fietse of te stap. Staanplekke nie alles onder gras nie maar baie groot en baie skaduwee. Tariewe een derde van Edenpark en swembadwater die helfte warmer as Edenpark. Jy word ook in vrede gelaat sonder 'n boek vol reels en word nie deur kamppolisie gedurig dopgehou nie. Privaatablusies is nie by ons 'n prioriteit nie, veral nie vir die prys wat jy daarvoor betaal nie. In geheel sal ek op 'n glyskaal uit tien Edenpark 9 gee en Andante 8. Vir besoekers wat rus, stilte en vrede in die natuur soek is Andante die plek.
Reisrakker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required