English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 309
Total Replies: 250 416
Total Views: 83 154 280
topics: 1 156
replies: 12 174
views: 4 835 087
Jokes and everything else that makes you laugh

Amper daar

replies: 7
views: 428
17 Dec 2018 @ 17:40:35 pm
Anonymous

Vasbyt is die wagwoordcrylaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 18:31:28 pm
Anonymous

Net so: VASBYT!!!

Welkom terug!!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 19:13:46 pm
Anonymous

Net so: VASBYT!!!

Welkom terug!!

Groete.

Frans

Jammer, ek is nie terug nie.

Ek lees netcool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 20:44:01 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dennis moenie net byt nie..........praat ook asseblief!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 21:22:53 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Jammer, ek is nie terug nie.

Ek lees netcool

 

Amper dog ek jy het iets geplaas. Welkom amper terug. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 07:07:15 am
Anonymous

Jammer, ek is nie terug nie.

Ek lees netcool

 

Dennis, jammer vir my kommentaar, ek het dit gelees as 'n plasing, en gereken ek verwelkom jou terug.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 17:06:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons moet vasbyt die kouse en onderbroeke is oppad ja.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2018 @ 13:53:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9562
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dra dit nie dan hoef jy nie te koop nie.

LOL

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za