English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 898
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 803 707
Jokes and everything else that makes you laugh

Amper Trap ons rond in die Akkies

replies: 13
views: 554
23 Nov 2017 @ 14:38:24 pm
Anonymous

Vanoggend by die werk haak 'n sleepwa los en hardloop bykans in die werkswinkel in.

Ek plaas dit op Comedy, maar eintlik moes dit by Towing Advice gewees het. 

Weereens 'n bewys wat 'n haak kombinasie (Ball en Hinge) wat geslyt is kan veroorsaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2017 @ 14:40:32 pm
Anonymous

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2017 @ 14:43:27 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Was daai drywer in die akkies? (en die vrag hopelik leeg!)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2017 @ 14:57:11 pm
Anonymous

Ek weet nie of die drywer in die Akkies is nie, maar ek weet net hy het sy ''Akkies'' weg geskriklaughing to die sleepwa hom bykans aan die verkeerde kant van die pad verbysteek.

Gelukkig was die akkies huisies leeglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2017 @ 05:43:50 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

DK

Dit gebeur so maklik. Ons het trailer by die werk, dit is n "test rig" vir lifting equipment. Hys nie swaar nie, maar het een van hierdie "nuwe" hakke op wat lyk of dit van blik gemaak is. (sien die nuwe waens kom nou ook daarmee uit) Jy trek die "lever" op, sit hom op die voertuig se hak, en dan is hy veronderstel om in te "klik" dan is hy gesluit.

Ons het nie eers 20mt gery nie, woeps, daar le trailer op sy neus.

Ek hou niks van daai tipe hakke nie en het dit tot op die kinders se trailertjies vervang!

Terloops, die werk se waentjie het ook n ketting wat jy oor die bal sit, (is mos nou vir gemoedsrus as die wa sou afkom) Daai ketting het soos n vuurhoutjie "gesnap"

As jy n ketting op jou wa se hak het, maak seker hy kan ten minste 2 ton dra, anders beteken hy niks!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2017 @ 08:11:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis gewoonlik werks voertuie se sleephakke en sefs trailers wat so marakas maak.  Redes

  1. Dit word baie gebruik meer as n persoonlike eiendom.
  2. Verskei mense gebruik dit en die gevolg is no care houding.
  3. Ek gebruik dit net werk moet dit onderhou.

Mens kan net klein toets doen so nou en dan en dit is om die wa en voertuig met jockey wiel effens te lig en kyk of hulle nog goed vas sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 18:26:13 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

My verstaan van die situasie is dat wanneer die "female" deel van die hak nie fisies oopgemaak word nie (dieselfde met die gietyster modelle) dan rus die sluitstuk bo-op die bal, en by die eerste geleentheid waar die pad weeerstand bied of oneweredig is glip die hak af. Die ding was net nooit behoorlig gehak nie. Ek het dit met myne op my grasperk probeer. Probeer dit gerus. Die nuwe modelle het 'n kleur aanduiding om aan te toon wanneer die besigheid gehak is.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 20:19:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Altyd gewonder! Nou dat jy praat van akkies DK.

Is die soldaat onder jou komentare besig om 'n veltie te vang?smile

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 20:57:15 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek sien nou eers die is 'n ou draad wat Kanneman weer aan die lewe probeer kry??

Amper gedink "Gone 4 Ever" is weer terug met ons.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 21:05:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien nou eers die is 'n ou draad wat Kanneman weer aan die lewe probeer kry??

Amper gedink "Gone 4 Ever" is weer terug met ons.

 


Hy het gisteraand gepost op "fotografie en kampeer" draad....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 21:08:24 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

HM, ek is soms maar 'n swak begryper. Afgesien daarvan dat ek nie 'n 4 maande oue post as 'n ou draad beskou nie, verstaan ek glad nie wat jy bedoel met "Amper gedink "Gone 4 Ever" is weer terug met ons". Dit sal gaaf wees as jy dit vir my kan opklaar.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 21:36:36 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Gedink DK, alias Gone 4 Ever (die skepper van die draad), is weer met ons en daarom my vraag aan hom.

 

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 21:38:55 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Thanx

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2018 @ 21:39:05 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Thanx

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required