English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 318
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 974 085
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Amarok Towing

replies: 25
views: 4207
08 Nov 2016 @ 09:30:22 am
Hilux toeing
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 13 Jan 2014
More
Het bietjie advies nodig asb. Ek kyk om vir my n 2012 Amarok Bitdi D/C 120kw te koop. Hoe is die sleep vemoe van die bakkie?Is da enige probleme of gaan dit n goeie koop wees.

Baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 12:53:10 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2686
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welcome to the forum Thinus.
I see you been a member for a long time, but are not very active.
You do not have much information on yourself, so we will not know what to compare the Amarok to. If you are going to trade your 1600 petrol 1978 Hilux for the Amarok, then go for it. It will definately be an upgrade in respect of power and towing ability, or
I also see that you call yourself Hi-Lux Toeing, so I presume there is a Lux in the garage and you are thinking of getting an Amarok.
If you have the 3.0 D-4D you will probably have more low down power when you are pulling off, as the Amarok needs to be revved a little to get the turbos working.
The VW is also a little heavier on fuel than the Hilux, when towing the same weight. This I read on one of the other forums when two friends towing the same 4x4 trailers on a holiday over the same route and driving the same speed noticed at each fill-up.
The VW is not a bad vehicle and is really liked by its different owners, but despite the good write-ups it has had, the Ford and Toyota remain by far the more popular choice of the majority of motorists.
What I am saying, it is thus a matter of choice.
It's your money, spend it as YOU like.
Way up the pro's ans cons and make the informed decision you are looking for.
Good luck with your decision.
If you are later dissappointed, the choice was yours, so you cannot blame anyone else.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 15:34:26 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Hi Thinus, if the Amarok is in good condition with no hidden problems, it should be an excellent tow vehicle.

Edge made a good point regarding low rev torque & that also would be quite different if it had an automatic transmission.

The market would suggest that the safer option is a more popular make. The market is rarely wrong.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 15:48:21 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Thinus

Ek het gister die nuwe 2.8 Toyota Fortuner gaan toets. Ek ken die 3.0D4D baie goed.

Ek het juis gaan toets omdat almal so ophef van Toyota maak en om weer net seker te maak of ek nie n fout maak.

My keuse my vriend is die Amarok. Ek gee nie om wat wie se daar is net soveel toetse en bewyse die Amarok  is n beter sleep voertuig en ek stem saam. Ek sal so wragtig aan die slaap raak agter die Toyota. Die Toyota wat ek getoets het,  het 8500 kilometer op die klok gehad en was die top of the range 4x2. Terwyl ek hom bestuur het in sport mode dink ek by my self hoe kom die outjie weg met n vrag? Die verkoopsman se die kan 3500 kilogram sleep maar het hom dadelik reg gestel.

Toyota bied jou goeie her verkoop waarde en hul se hy breek nie. Ek hou maar verby

Die keuse is joune ons is en dink nie almal dieselfde. Wens jou sterkte toe met jou besluit en wens jou voorspoedige kilometers vorentoe.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 15:48:30 pm

08 Nov 2016 @ 15:58:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nee man John. Se die man hy moet ve hom n JEEP koop. Nuuter crd met 570 nm en my 2010 met 510 trek laaik mad.
Grappie. Hehehe.
Jy moet koop wat jy laaik. Die wa is n ander storie. koop wat ma laaik.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 16:14:46 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Johan. Ek het so n deeglike ondersoek vir maande nou al gedoen op sleep voertuie.

Krag, brandstof verbruik, gemak, veiligheid ag alles en nog wat en ek se jou die bietjie wat my 3.6 petrol ekstra gebruik is so klein ek ruil my Jeep vir niks. Nou net terug van die Kruger wild tuin natuurlik sonder karavan en gemideld 10 L/p100 km gebruik oor die hele afstand soontoe en terug. Ek kla nie

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 16:28:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

A work and camping friend of mine tow his Classique with this Amarok. He is very satisfied with the capability and fuel consumption of the vehicle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 18:25:01 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Nkeuse wat altyd lekke is my 2c Thinus ry met hulle sien wat jy laaik en nie laaik weeg hulle teen mekaar op en maak so jou besluit stertke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2016 @ 22:40:57 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Hi Thinus. You don't mention whether the Amarok you are looking at is the manual or auto! My friend who owns his own workshop says the 8 speed auto is a gem and that would be the one to go for if you want an Amarok. As you are buying second hand, check the service history and if possible any warranty claims of the vehicle before you make any decision so that you have a good idea of the mechanical condition.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 06:57:05 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 398
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Hi Thinus,

Sien jy stel belang in die 120Kw Plaas Polo. Ek het self die afgelope 4 jaar 'n Amarok maar in my geval die 132Kw oukie.

Neem aan dit is 'n handrat want sover ek weet is die outomaties net in 132kw beskikbaar.

Ek is meer as tevrede met my tippertjie se sleepvermoë en het nog geensins die skynbare lae wringkrag op lae toere beleef waaroor hier deur nie - amarok eienaars berig word nie. nog nie nodig gehad om die Amarok te rev om weg te trek nie maar ek is seker net gelukkig.

Ek sleep egter net 'n Sprite Surfer en het hom op sy tyd met my 1600 Jetta ook gesleep.

Brandstof verbruik, gemeet oor die afgelope 143000km is 'n gemiddeld van 11,10 km per liter soo ek is doodgelukkig daarmee.

Ek het geen rede om jou te probeer oortuig om iets anders as die Amarok te koop nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 08:33:04 am
Hilux toeing
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 13 Jan 2014
More manne.
Ja baie dankie vir almal se terug veering. Ja ek kyk na die D4D of die Amarok. Ek het altyd n Hilux gery was baie tevrede my nooit probleme gegee nie. My eerste keuse is ma n Hilux dis net prys vir die Toyota is regtig hoog. Dankie wee vir almal sal die kat ma mooi uit die boom kyk.

Lekker sleep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 09:04:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hi Thinus,

Sien jy stel belang in die 120Kw Plaas Polo. Ek het self die afgelope 4 jaar 'n Amarok maar in my geval die 132Kw oukie.

Neem aan dit is 'n handrat want sover ek weet is die outomaties net in 132kw beskikbaar.

Ek is meer as tevrede met my tippertjie se sleepvermoë en het nog geensins die skynbare lae wringkrag op lae toere beleef waaroor hier deur nie - amarok eienaars berig word nie. nog nie nodig gehad om die Amarok te rev om weg te trek nie maar ek is seker net gelukkig.

Ek sleep egter net 'n Sprite Surfer en het hom op sy tyd met my 1600 Jetta ook gesleep.

Brandstof verbruik, gemeet oor die afgelope 143000km is 'n gemiddeld van 11,10 km per liter soo ek is doodgelukkig daarmee.

Ek het geen rede om jou te probeer oortuig om iets anders as die Amarok te koop nie.

Hi Andre
Is daar nie nou n 3 liter amarok ook nie. Hy behoort nogal n sakvol NM uit te skop.... gesien in die lig van die huidige amarok so >400 nm.

Eks nie n toy fan nie, sal nooit n toy voor n amarok of ford vat nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 09:09:58 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 398
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Goeimôre Oom Koos,

Sê liewer nie meer iets oor Toyota nie want dit is skynbaar verbode om ooglopende tekortkominge uit te wys sonder om op liddorings te trap.

Die rumours loop dik oor die 3l Amarok maar is beslis nog nie beskikbaar in SA nie.

Hulle is nog nie eers hier nie en die doemprofete begin reeds verskonings uitdink.

Die Amarok is na my mening die mees onderskatte Tipper op die SA mark maar ja, dis net my mening.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 09:43:40 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Amarok beslis onderskat. 2 liter met moderne tegnolie wat ver voor is met kraglewering.
Ford 2.2 is ook een van dit. Hy gaan nog ver kom..
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 13:40:56 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Johan. Ek het so n deeglike ondersoek vir maande nou al gedoen op sleep voertuie.

Krag, brandstof verbruik, gemak, veiligheid ag alles en nog wat en ek se jou die bietjie wat my 3.6 petrol ekstra gebruik is so klein ek ruil my Jeep vir niks. Nou net terug van die Kruger wild tuin natuurlik sonder karavan en gemideld 10 L/p100 km gebruik oor die hele afstand soontoe en terug. Ek kla nie

Ek kan net droom van so 'n brandstofverbruik. Teen watter spoed is dit, 20 km/h? :-)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 13:52:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
As ek mooi ry, 100k.p.u max V6 3 liter crd.
Kry ek met die wa. 15 liters/100km
Sonder wa 10lit/100km.
In stad rond pendel., mooi ry 14lit/100km
In stad paar vinnige exelerations. 20lit/100km.

Hang maar alles af van die regter voet op die pedaal.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 14:31:33 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years
Koop die Amarok die toyota is ...new money old technology...
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 14:32:21 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years
As ek reg verstaan is daar n 3L diesel Amarok oppad.
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 14:50:15 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Johan. Ek het so n deeglike ondersoek vir maande nou al gedoen op sleep voertuie.

Krag, brandstof verbruik, gemak, veiligheid ag alles en nog wat en ek se jou die bietjie wat my 3.6 petrol ekstra gebruik is so klein ek ruil my Jeep vir niks. Nou net terug van die Kruger wild tuin natuurlik sonder karavan en gemideld 10 L/p100 km gebruik oor die hele afstand soontoe en terug. Ek kla nie

Jammer sien nou eers dis sonder karavaan. Was verniet so jaloers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 15:05:10 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years
Hier is dit nou.....
The facelifted bakkie gets a new 3.0-litre V6 unit added to the range, while the 2.0 TDI and BiTDI diesels will remain. The V6 turbodiesel will be available in three power outputs: 120kW, 150kW and 165kW (with 550Nm). According to VW, the engines, when mated to an eight-speed auto offers fuel consumption of 7.5litres/100km with emissions of 200g/km of CO2.
..........
MAAR hulle besluit nog of die 3L V6 SA toe sal kom.
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 15:07:24 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years
Ek glo die Amarok 3L V6 sal SA toe kom want hy sal dan soos soetkoek verkoop...
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 16:19:22 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
Ek glo die Amarok 3L V6 sal SA toe kom want hy sal dan soos soetkoek verkoop...

Het vandag gelees die V6 kom met 150kw en 165 kw "overboost" SA toe. (News 24)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 17:18:21 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek koop maar na my persoonlikke behoefte en wat my sak pas. Ek glo en is verseker dat die meeste fabrikate tans op SA se voertuigmark doelgemaak is vir n spesifieke behoefte. Koop wat betroubaar is vir jou behoeftes en binne jou prysklas val. My geloof se maar dat geen voertuig in hierdie kompeterende mark sal bly bestaan as hy nie die mas kan opkom nie. Alles gaan maar oor jou persoonlikke keuses en oortuigings.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2016 @ 21:24:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jip. En glo my dit gaan seker ook n duur item wees. Baie gesog, veral met 550 nm .

Nuwe CRD overland grand cherokee is bykans n miljoen.. sal hom like.. maar in my volgende lewe ene koop.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2016 @ 16:11:24 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Andre. Ek lees nou eers jou Plaas Polo ding, skerp, my tande het nou lekker afgekoel laughing

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required