English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 763
Total Views: 83 246 370
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 735
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Alweer blinkseil of skadunet

replies: 23
views: 9171
15 Sep 2015 @ 14:03:07 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het nou biekie rond geshop oor seile.
Blinkseil (ou tipe) 6,4 x 4,8 meter = R1475
95% silver skadunet. 8 x 5 meter
Plus. 5 x 38mm wyd webbing oor seil vas gewerk
Ogies op punte =5 + 3 innie middel voor. Dws 13 in totaal. Dan 13 pale om vas te hou
4 meter in die middel aan karavaankant piping aangewerk
Totaal = R3400
Is dit te duur .... wat sÍ julle.????
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:29:04 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 62 years
Hi Johan,
Ek dink dit skadunet is n baie beter opsie.
Ek het n silver seil gehad. Nie baie sterk nie en totaal "over priced" sal ek se.
Laat weet ond waar jy die skadunet laat opmaak. As jy kan.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:45:09 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

I'd also plum for the shadenet. 

Cheaper...

Go at least 80%. Easy to clean bird droppings ETC, less weight & totally more durable. Stretched over the van will give about the same cooling and protection effect. Have a 50 - 80mm broad re-inforcing belt sewn all the way round with proper eyelets where you need them...

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:47:38 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Sal ook gaan vir die skadunet het al gesien wat ń storm doen aan die blinkseil glad nie sterk nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:52:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dis n 95% silver skadunet
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:54:01 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 62 years
Dankie Johan
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 15:05:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die 8m x 5m pas oor die Exclusive se vol tent, elke tent is is 2.4m.

Die swart streep is die "Rope line" wat bo die karavaan in ruig.

SA Shade Nett vra my R 3,306 vit die Reflecto cover.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 15:15:55 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 62 years
Hi Wilsur,
Waaraan kom you rope line vas aan die karavaan? Op die dak?
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 15:19:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ja ek het vir my 'n "strip" bo aangesit.

  

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 15:32:22 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Werk hulle dan die webbing in op die reflecto. Hierdiť ouens sÍ nee.stikgate maak dat reflekto daar skeur ??? Ek wil nou nie daai kansvat nie.
Hulle sÍ ook dis ou tipe reflekto.
Skadunet is silver . Behoort koeler te maak.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 15:35:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hulle werk die webbing aan die bokant van die seil vas. Sien joune is aan onderkant. ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 15:41:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die stuk gate moet groter as normaal wees anders sal dit enige produk perforeer.

Die bande onder kry minder son as die bande bo-op.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 08:11:52 am
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 40 years
Ek het maar self vir my die silwer shadunet gaan koop en toe na die ouens wat upholstery doen om vir my te soom en toue vas te werk dit was baaie goed koper en werk vir my.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 10:04:30 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ek gebruik ook die silwerseil (grootste een gekoop wat ek kon kry).

Daar is ogies in so elke meter of so, en ek gebruik teleskopiese pale (2 vir R 350 by Campworld) waarmee ek die seil mooi span. Werk soos 'n bom. Een plekkie geskeur waar ek silwerband geplak het en het geen probleme nie. Ook 'n stormtou wat dit op die "Pophuis" kan vasmaak en het al redelike wind (onthou ons is nog nie sulke ou kampeerders nie) kon weerstaan.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 12:22:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Goed om te weet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 23:18:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Verf roller extensions is ook n vas twist gadget. Ek het n paar gekoop. Swartes kos R59 stuk. As jy nou n roller se steel los koop ve R10 , saag die gekrulde deel af en gebruik dit bo-op dan het jy n paal wat nogal hoog kan reik en aan die onderkant het ek n 40 mm pyppie so75 mm lank aan n pen vasgesweis. Die paal staan in die pyp, kannie uitglip, en jy anker dit ook met n tou met n dogbone aan en trek styf.
Gaan probeer om more foto te neem en plaas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 12:14:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Alweer ek en die nette.
Hierdie naweek gesien die skadunet gaan my arms breek as ek 13 pale en ankers moet vasmaak.
Nou begin ek weer van vooraf shop. Baie spyt ek het nie WJ se seil gevat nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2015 @ 13:12:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Google Enviro-Tuff Supreme

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2015 @ 19:52:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Halo Willem
Dankie ve die draad na enviro. Het hulle n mail gestuur,, wag nou ve n antwoord. Sal rapporteer sodra ek iets hoor. Het gevra ve n 8 x 5 meter.By ons kos blink seile tussen 1500 tot 1900 ve n 6.5 x 4.8. Het hele paar ouens gebel. Goedkoopste is outdoor warehouse. R1530
Groete
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 11:51:08 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jy koop 'n rol 1.250m x 40m teen ± R 600.00, dit behoort jou 'n 8m x 6m te gee.

Webbing,

Ek hou van die by FQ

Dié kleur text is die skakel (link) as jy op hom klik vat dit jou na die web vir die wat nog nie weet nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 12:36:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie
Ek het nou n rol bestel by die manne in P.E. R600
Sal nou ve tent manne vat dat hulle ve my n blinkseil maak. Moet net eers die rol hier kry. Man daar sÍ dit het weerskante reflekto en dis bedoel ve isolasie doeleindes maar sal werk ve ons plan en jy kan dit stik met naaimasjien.. en dit gaan waarskynlik sterker wees as gewone blinkseil wat outdoor en die manne verkoop.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 12:55:02 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Johan,hou ons asb op hoogte stel altyd in sulke dinge belang.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 16:06:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Hulle het een wat net eenkant blink is, gaan kyk by Rhino Plastic.

  • 199 - Single side
  • 200 - Double
  • 201 - Single
  • 202 - Double
  • 203FR - Double

Miskien moet jy gevra het hulle moet eers vir jou 'n "sample" gestuur het ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 16:53:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Danq. Laat ons maar sien hoe lyk dit dan deel ek met julle die info.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za