English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 909
topics: 250
replies: 3 855
views: 97 211
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Aluminium side wall repair

replies: 43
views: 1130
31 Jan 2020 @ 15:06:52 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

At one of the filling stations I managed to bump the rear of my caravan on one of the station pumps. This resulted in a 10cm dent/gash in the side wall at the rear of the caravan. The caravan repair institution wants to replace the whole side wall pannel.

I can not see this major replacement being the only way to acceptably remove the dent/gash. Does anyone know what can be done to repair such damage without replacing the caravan.

BTW, the caravan is insured.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 19:04:48 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Paul.

n Short cut is om iets soos n cover plate / handle oor daardie skade te mount. Seel eers die sny met n sealer. Dit Kan vas gegom word maar dan moet jy n ordentlike gom gebruik. Jy wil nie nog gate boor. 

Dit is wat ek sal doen. Die oppervlak van die skade is Klein genoeg. Die aluminium beading sal ek weg veil en slot soos die plek waar jy jou seil begin in slide. 

Maklikste goedkoopste en Kan so gedoen word asof die wa so gebou is.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 20:37:27 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

It’s so close the edge otherwise I would have said make a false inspection hole with frame and door. No one would be wiser that it leads nowhere.

i don’t know the layout of the van maybe there is a bunk behind there? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 20:43:07 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Since the van is insured have the panel and beading replaced. Unless you have a large co-payment.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 20:50:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Since the van is insured have the panel and beading replaced. Unless you have a large co-payment.

Ek sou ook....hoekom versekering betaal en probeer patchwerk doen. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 09:35:09 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie aan almal almal vir die advies. Ek het definitief net twee opsies, vervang panel en verseekering betaal, cover die beskadigde deel met n' plaat soos die res van die kant. 

Is daar nie n' manier van opvul skuur en oorverf nie soos op n' kar se paneele?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 11:31:25 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Thats why you pay for insurance, use it after all.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 16:46:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan ver die versekering as jou bybetaling 0 is.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 10:59:13 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ai Paul dis nou skade al kan mens dit laat regmaak. Is nogal iets wat mens altyd voor moet oppas.

Het jy met kant spieels gery of net met 'n kamera?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 11:22:16 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Paul, jammer oor jou skade. Gelukkig kan dit herstel word....net 'n bietjie ongerief wat jy sal moet verduur. Ek persoonlik sal die versekeringsroete gaan.

Net op 'n ligter trant…..het jy gery waar jy gekyk het i.p.v. gekyk waar jy gery het?☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 11:57:28 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Chris, die Exclusive is n' lang woonwa en die specifieke vulstasie het eintelik nie genoeg ruimte vir my Exclusive om gewoonweg in en uit te ry nie. Wanner jy lings draai swaai die gat mos regs uit en in die tru spiel kan jy nie die regterkantse gat sien nie. Ek moes uit gereverse het in plaas van om te probeer voorentoe uit ry. Of vrou lief moes uitklim en gaan kyk het.

Dit bly maar my fout.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 12:09:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Chris, die Exclusive is n' lang woonwa en die specifieke vulstasie het eintelik nie genoeg ruimte vir my Exclusive om gewoonweg in en uit te ry nie. Wanner jy lings draai swaai die gat mos regs uit en in die tru spiel kan jy nie die regterkantse gat sien nie. Ek moes uit gereverse het in plaas van om te probeer voorentoe uit ry. Of vrou lief moes uitklim en gaan kyk het.

Dit bly maar my fout.

Desember het daar ook n ou in die oord naby heining gery en regs gedraai in sy staanplek in....sy wa het toe ook links agter die boom gestamp....dit was n enkelas Gypsey regal....so almal moet maar hierdie info ter harte neem. Daar is ook n video op YouTube waar iemand uit n parkeer area ry en soos agterent uitswaai die karre langs hom stsm

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 12:37:01 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ja Paul, ek kan nie verstaan dat hulle die modern vulstasies soos hul agterkante ontwerp het nie. Hoekom is die pompe nie meer paralel met die pad en gebou nie.

Dit het al met ons gebeur dat daar voertuie voor die gebou geparkeer is en ander voertuie staan agter jou in die ry. Nie eers die vulstasies op die besige vakansie roetes maak meer voorsiening vir woonwaeens om te parkeer as 'n mens ietsie wil eet of drink nie, wat nog te sê van die plasing van die pompe.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 12:38:28 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Danie en Chris vir die meegevoel. Die skade is eintelik minder as wat ek verwag het. Die vulstasie se pomp se pype en "kraane" het op die grond gele. Ek se nogal vir die joggie ek kan nie hier uit nie. Hy skuif toe van die versperings op die gestremde parkeering sodat die draai circle bietjie grooter is. Maar dit was nog steeds nie groot genoeg nie. Die beste beginsel is om by die trok pompe vol te maak. Daar is genoeg plek vir my 747 om te draai.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 17:45:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek kies ook altyd die naaste een aan die in en uit gang al wag ek langer en met die petrol kan ek nie by die trokke ingooi nie.

Soos die een in Bremer Straat.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 18:34:31 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Die een waarvan ek praat is Duncan Street Engen (wyle Joost V D Westhuisen se garage). Dit is nie eintelik geskik vir enigiets anders as n' groot kar nie. Die voorige keer wat ek daar ingegooi het het ek uit reverse. Pleks dat ek dit weer gedoen het.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 21:27:27 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ja dit herinner 'n mens net aan die g@t swaai. Ek self dink nou al dae lank  hieroor want Vrydag moet ek self teenaan 'n heining stop en sal ook stadig vorentoe moet ry voor ek kan begin draai en dan eers weer agteruit voor ek kan poog om regs te draai om by 'n hek uit te kom en glo ek sal dalk 'n 2e keer moet agteruit ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 06:38:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Desember het daar ook n ou in die oord naby heining gery en regs gedraai in sy staanplek in....sy wa het toe ook links agter die boom gestamp....dit was n enkelas Gypsey regal....so almal moet maar hierdie info ter harte neem. Daar is ook n video op YouTube waar iemand uit n parkeer area ry en soos agterent uitswaai die karre langs hom stsm

Hier is paar screenshots uit video. Julle kan sien hoe ver daai karavaan daai kar kante toe gedruk het

https://www.facebook.com/UNCUTSA/videos/1856929127754260/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 07:26:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Paul jammer vir die skade man.

Ek sal ook soos die ander sê eerder die versekering opsie volg en dan ook seker maak dat die herstel werk 'n deeglike seel van die wa insluit.

Daai kant het baie hard teen daai pomp gedruk om sulke skade aan die aliminium te veroorsaak.  In die geval sal ek die paneel in elkgeval verwyder het om seker te maak die skade strek nie verder nie.

Ek verseker moet maar hul ding doen.  Jy moet onthou opvul werk soos met 'n kar is nie moontlik nie want die kante van jou wa is 'n geriffelde paneel.  Om daai opvul werk geriffel te kry gaan maande se werk kos.

Sterkte met die een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 09:58:22 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Leon en ander vir julle advies. Volgens my is die compromie vir die onvermydelike uitswaai  van die gat, deel van die sleep bestuurder se sleep vermoe. Waneer jy n' EB lisensie het moet bewus wees van die moets en moenies van sleep. Jy moet eenvoudig net anders bestuur met die woonwa agter. Wyer draai circle, voorsiening maak vir gat wat uitswaai aan die blinde kant, grooter volg afstand, laer spoed, langer voor die tyd rem, iemand moet agter vir jou kyk as jy reverse of tru camera of altwee....en baia baia belangrik....jy geniet die lewe baia meer.

Ek het n' eis ingedien en sal dit opvolg. Daar mag ook n' eis kom van Engen?

PS: Ek het ook terugvoer gegee oor die SURflo pomp wat nou geinstaller isStort pompie. Ek hoop Jurgens sit op nuwe modele so n' pomp in as standaard...what a pleasure!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 14:38:17 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert, dit is wat met my gebeur het. Net lings uitgedraai. Mens moet uit kan ry totdat ten minste helfte van die woonwa verby die linker kantste obstacle is voordat jy kan begin draai en dan hang dit ook af hoe naby dit is. Beste is vermy dit of laat jou pasasier uitklim en kyk.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 18:20:46 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het n' aanvaarde kwotasie gekry, R26 854. Daar is geen kostes vir my nie. One Stop Caravan Clinic, vervan dan die heele buitenste aluminium "vell". Dit word oor die bestaande een ge-plak. Die heele linker midleste kant.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 18:30:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis darem n voordeel dat so n paneel seker maklik beskikbaar is vanaf die Jurgens fabriek. Dis seker nog steeds baie werk om al die alluminium strips, vensters ensovoorts op nuwe paneel te maak pas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 12:46:59 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek vat haar in vir reparasie as n' verseekerings eis. n' Nuwe aluminium panel "skin" word oor die ou een geplak. Net die vensters en die aluminium trimming word verwyder en dan "patch" hulle die heele kant met n' nuwe vel. Daai pannel sal dan n' dubble buite vel he.

Die skade beloop R26 850. Die aluminium vel kos R18 750 by Jurgens Campworld. Ons wag vir aflewering. Die hele job gaan 4 tot 5 dae vat.

Dankie vir all julle advies maar toe my verseekering die quotasie aanvaar sonder eenige bybetaaling het ek besluit om dit so reg te maak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:48:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Paul, as ek mag vra by wie is hy verseker ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 20:19:31 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Bly dat jou probleem n goeie einde het en bovenal nie vir jou n klomp geld kos nie.Geniet jou wa. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 08:51:31 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Dirk.

Ek is by PSG makelaars onderskryf deur Sanlam 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 09:03:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek vat haar in vir reparasie as n' verseekerings eis. n' Nuwe aluminium panel "skin" word oor die ou een geplak. Net die vensters en die aluminium trimming word verwyder en dan "patch" hulle die heele kant met n' nuwe vel. Daai pannel sal dan n' dubble buite vel he.

Die skade beloop R26 850. Die aluminium vel kos R18 750 by Jurgens Campworld. Ons wag vir aflewering. Die hele job gaan 4 tot 5 dae vat.

Dankie vir all julle advies maar toe my verseekering die quotasie aanvaar sonder eenige bybetaaling het ek besluit om dit so reg te maak.

Ek sou dieselfde gedoen het.  Daai wa is dan so goed soos nuut.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 12:34:48 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

My woonwa is in vir reperasie en dit sal so 3 dae vat. Die ou sykant voorbery vir vas plak van nuwe kant

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 12:37:03 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Gaan hom net voor lockdown haal en dan gaan hy rus vir 21 daecool

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 13:23:03 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Daar staan n’ verseekering  claim stripped Exclusive wat n’ slaggat getref het. Julle kan nie glo watse skade dit aangerig het nie. Alle kante van die woonwa moes vewyder word. Die aste is gebruig, twee van die chassis members het geknak, die aluminium brackets wat die kante op rus het gebreek, tot die hout van die dak het gebreek. Die ou moes die gat hard getref het. Maar dit wys vir my die teer pad woonwaens kan eintelik nie meer met gerus op ons swaker teer paaie  gebruik word nie.

En toe sien hulle dat die regter kant woodrot het waarvoor die versekering weier om te betaal.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 13:49:58 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

So 'n slaggat kan 'n groot gatslag wees!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 16:14:48 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

My woonwa is in vir reperasie en dit sal so 3 dae vat. Die ou sykant voorbery vir vas plak van nuwe kant

 

 

I hope they do a good job and it does not bubble after few months 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 13:07:38 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Gister my woonwa terug gekry. Perfekte werk!!. Dit lyk splinter nuut. Het nog die beskermende glad wrap op toe ek ontvangs neem. Ek kan One Stop Caravan Clinic (Alfred) aanbeveel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 14:23:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gister my woonwa terug gekry. Perfekte werk!!. Dit lyk splinter nuut. Het nog die beskermende glad wrap op toe ek ontvangs neem. Ek kan One Stop Caravan Clinic (Alfred) aanbeveel.

Lekker om te hoor jy is weer kamp gereed en het goeie diens gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2020 @ 13:42:44 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het so n' jaar terug agter gekom daar is hout vrot in die boonste regter hoek. Ek het toe die woonwa laat herseel en gehoop dit stop. Dit het nie, en daar is nou ook klein swart miertjies wat ness maak.

Vanogend my woonwa na One Stop Caravan Clinic toe gevat. Hulle quotasie is R14 890. Dit sluit in om die indoor unit van die aircon aff te haal en te regas. My versekering betaal sonder eenige bybetaaling. Hulle het net gevra vir fotos van die skade waneer dit oop is.

My woonwa moet reg wees voor die 28st October want dan vat ons weer die pad.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 08:43:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie bly dit word sonder enige probleme reggemaak.  Normaal weg betaal versekering nie vir hout vrot nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 08:56:40 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Leon. Ek het ook maar net probeer en hulle het ne so dit aanvaar. Ek sou self betaal as hulle geweier het. Die vrot versprei sonder dat daar water inlek. Ek dink die miertjies en die swamme wat hulle gebring het gaan nou net aan met die vrot van die hout. Dit is soos kanker, dit moet verwyder word om dit te stop.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 09:12:52 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 28 years

kan ons dalk n foto kry van waar die hout vrot is en hoe dit lyk?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 09:49:05 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Op die oombelik is dit nie duidelik sigbaar nie. As jy daar op die muur druk dan is dit hol binne. Dit is bo, regs voor, waar die dak en die muur bymekaar kom. Bokant die dbl bed se regter sy venster.

Ek sal fotos plaas waneer dit oop gemaak is.

Ek verstaan nie hoekom die dak nie n' bietjie van n' helling gegee is nie, soos die Penta se pop top. Party keer waneer ons wegry na n' reen bui stoom die water van die dak aff (seker n' emmer vol). Dit is mos moilikheid soek! Miskien nog n' rede om die Exclusive bietjie agter toe te hell waneer hy staan.

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 12:01:18 pm
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 28 years

Ja, ek hou daar van om my exclusive se neus so bietjie hoer te he as die agter kant dan loop die water lekker vinnig van die dak af en ook in die stort loop die water lekker vinnig uit want die drein in die stort sit agter in die hoek.

 

daar is n strip op die dak net na die ronding wat van voor af kom die hele breedte van die exclusive ek vermoet jou water het dalk daar in gekom....

 

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 18:24:08 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

I can second that 'dam' on the roof.

The roof section is lower than the front and back section with the join strips acting as dam walls.

I noticed this when I washed the roof whilst standing on a step ladder.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2020 @ 07:26:43 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Just like that Richard. And at some or other stage it will leak and cause damage. Even with the caravan tilted backwards it still dams up.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 14:20:26 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ok, as promised some pictures of the damage. Only the top of the side wall was rotten.

On later models the roof is ridgid creating a problem for access to perform repairs.  This however implies a more rigid and durable construction.

The whole inner, top to bottom, of the side panel is being replaced. No joins!

According to Alfred the previous owner tried to make shift fix it, so, he knew about the rot.

The material is cheap but it is very labor intensive.

On later models reseal yearly as the roof is not easy to remove.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za