English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 643
topics: 251
replies: 3 857
views: 97 292
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Aluminium Poles Supplier

replies: 15
views: 310
13 Aug 2020 @ 11:35:49 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 28 years

Hallo 

 

Ek het 'n tweedehanse Multi room gekoom maar hy het sonder pale gekom.

 

Ek het klaar al die plastic fittings by Outdoor Warehouse gekoop maar ek kort nou die Ali pale.

 

Ek will dit nie by Outdoor koop nie want hulle standaard lengtes van 1.2m gaan nie vir my werk nie so ek soek n plek om 6m Lengtes te koop.

 

is daar dalk n plek in die Wesrand?

Anders waar kan ek 2 lengtes (6M) gaan koop (22.2mmX1.2mm en 25.4mmX1.2mm)

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 11:43:23 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Jacques ek het al sulke pype by Chamerlains in Centurion gesien maar dit is n tydjie gelede jy moet hulle dalk skakel en hoor of hulle dit nog aan hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 11:44:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jakaranda str Centurion is  klein winkels l, trailer parts, vra vir Hendrik. Hulle was R136 n length van 3m.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 11:52:44 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Het laas my pale gekoop by Aluminium Trading in Sebenza, Edenvale. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 12:00:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Non ferrous metals 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 12:53:46 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Euro steel Germiston lank terug maar was cheap

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 14:30:55 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Hallo 

 

Ek het 'n tweedehanse Multi room gekoom maar hy het sonder pale gekom.

 

Ek het klaar al die plastic fittings by Outdoor Warehouse gekoop maar ek kort nou die Ali pale.

 

Ek will dit nie by Outdoor koop nie want hulle standaard lengtes van 1.2m gaan nie vir my werk nie so ek soek n plek om 6m Lengtes te koop.

 

is daar dalk n plek in die Wesrand?

Anders waar kan ek 2 lengtes (6M) gaan koop (22.2mmX1.2mm en 25.4mmX1.2mm)

Groete

Jacques, ek koop nog altyd my pale in 6m lengtes by CONWAYS in Strydompark. Werk my absoluut 'n 3de uit van wat jy andersins sal betaal.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 17:25:52 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Jy kan hier kyk..

https://www.aluminiumtrading.co.za/

https://www.roodepoortmetals.com/

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2020 @ 12:58:09 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Non ferrous metals 

Myne daar gekoop. Werk so R110 per paal uit met auzi clamp en spigot en ferryl 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2020 @ 07:39:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek koop ook gewoonlik by NFM in Pretoria wes.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2020 @ 13:50:20 pm
Johan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 08 Feb 2010

Sal Canvas & Aluminium aanbeveel  net langs Kemptonpark Caravans.

Hulle maak die pale om reg te pas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2020 @ 14:54:52 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het nou my pale gemaak van NFM gebruik en hulle voel swaarder as die Juregens pale?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2020 @ 16:04:09 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Wat is “NFM” asseblief?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2020 @ 06:55:54 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Wat is “NFM” asseblief?

Johan, die plek se naam is Non-Ferrous Metal Works

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2020 @ 07:05:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat is “NFM” asseblief?

Johan, die plek se naam is Non-Ferrous Metal Works

 

Pretoria wes tak se nommer is 012 327 0016

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2020 @ 19:53:22 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dankie julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za