English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 878
Total Views: 82 451 043
topics: 409
replies: 3 973
views: 1 475 898
Talk about the current road conditions throughout the country

Alternatiewe roete na Durban

replies: 6
views: 5429
16 Mar 2015 @ 21:32:20 pm
Jannievdw
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 22 Feb 2015
Experience: 22 years
Ek wil bietjie uitvind hoe lyk die padtoestande na Durban. My roete is egter van Pretoria na Standerton na Newcastle na Dundee na Pietermaritzburg en dan Durban. Die rede hoekom ek so wil ry is om bietjie meer van die land te sien. Ek is geneig om op die snelweg te gaan en dan mis jy baie mooi plekke. Hoop die pad is rybaar?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 00:09:35 am
Anonymous

Jannie, ek het so 4 jaar terug min of meer daai roete gery, maar oor Wardburg, familie bly daar, en die pad was baie mooi.

Ongelukkig verval paaie daagliks, hoop maar iemand het meer onlangs daai pad gery en kan jou help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 00:13:39 am
Anonymous

NB, ek sal wel probeer uitvind en hier plaas, wat my swaer se broer sê, hy boer met suiker riet net buit Wardburg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 06:25:51 am
Jannievdw
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 22 Feb 2015
Experience: 22 years
Johann
Baie dankie vir jou moeite, dit sal gaaf wees. Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 09:15:31 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 45 years
More Jannie, Ons het baie onlangs daardie pad aangevat en jy kan maar ry. Daar is slaggate en dit wissel mos maar van week tot week. Die ou reel bly egter geld _ Die pad is net sleg wanneer jy te haastig is !!! So, laat net gebnoeg tyd en jy sal dit geniet. Eet lekker ontbyt/middaget op Wartburg !!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 14:33:12 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Jannie toe die snelweg nog nie daar was nie was die Standerton na Durban vanaf Pretoria die kortste pad Durban toe

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 17:40:44 pm
Jannievdw
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 22 Feb 2015
Experience: 22 years
Baie dankie vir julle hulp. Ek dink dit sal dan my roete wees wanneer ek Saterdag ry.
Sal die middagete ding probeer GT.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required