English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 305
Total Replies: 250 378
Total Views: 83 152 953
topics: 990
replies: 14 011
views: 3 254 147
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Alternatief vir Porta potti?

replies: 21
views: 425
06 Jun 2020 @ 07:39:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal julle hierdie opsie oorweeg as alternatief vir n porta potti? Klein...neem minder spasie en baie ligter.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 08:38:22 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hehehe ๐Ÿ˜‹.

Dalk wanneer my kniëe in gegee het en ek nie met n rystoel kan regkom nie.

Darm het my moffie classique sy toilet in.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 08:46:24 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Daar is baie inisiatiewe om die piepie in die nag uitdaging te oorkom. Gaan vra gerus maar vir die roof-top tent kampeerders. Daardie ouens het die oplossing vir die uitdaging omtrent  vervolmaak.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 10:08:17 am
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

It looks like a good option for games drives....when you are sitting at a sighting for hours and suddenly need to 'go'.

I have a small HTH bottle in the topper 'in case'.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 10:09:55 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3319
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Sal dit groot genoeg wees om 'n nag lank te hou?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 13:34:44 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 395
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Without the pool noodle is what we have survived with , but noodle makes it so much more comfortable.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 13:53:55 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Complete with bog-roll holder!! smilelaughinglaughing

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 14:00:15 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 729
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek het nog nooit die Porta met Bokkie Bekkie Baby gedeel nie, dis uitsluitlik vir haar. Ek gaan soek n droë kolletjie buite ........ totdat ek een vroeg-oggend in Moremi wou uitstap en vyf leeuwyfies "goeie more" sê, styf teenaan die tent.

Ek sal nie hou daarvan as julle vir my lag wanneer ek sê dat ek nog nooit op my knieë gestaan en piepie het nie, ons Porta is nie so hoog soos n urinaal nie en om in die skemer akuraat te mik is nie so eenvoudig nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 15:26:50 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1240
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Nee-wat, ek gebruik maar die Porta Potti as ons kamp - ons het die hoër een. Doen maar dieselfde as snags hier by die huis, naamlik sit maar en piepie op die toilet. Die mik is nie so goed in die donker nie - en ek wil nie 'n lig aanskakel nie, want ek's bang ek word wakker.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 17:24:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het nog nooit die Porta met Bokkie Bekkie Baby gedeel nie, dis uitsluitlik vir haar. Ek gaan soek n droë kolletjie buite ........ totdat ek een vroeg-oggend in Moremi wou uitstap en vyf leeuwyfies "goeie more" sê, styf teenaan die tent.

Ek sal nie hou daarvan as julle vir my lag wanneer ek sê dat ek nog nooit op my knieë gestaan en piepie het nie, ons Porta is nie so hoog soos n urinaal nie en om in die skemer akuraat te mik is nie so eenvoudig nie.

Dan kla die ouens oor die gryswater van die stort ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 20:38:50 pm
LEEN
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years
  • Nee nee !  Roof top trailer gekrokte rug en knieoperasie of te nie ek klim oor af en uit en loop ablusieblok toe.    Voorheen n 2de handse karavaan gekoop en 1ste ding wat gewaai het was die porta potty !                                                                                                            
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 09:13:49 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1240
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

  • Nee nee !  Roof top trailer gekrokte rug en knieoperasie of te nie ek klim oor af en uit en loop ablusieblok toe.    Voorheen n 2de handse karavaan gekoop en 1ste ding wat gewaai het was die porta potty !                                                                                                            

Ek kan nie help om te wonder nie - hoekom dan só rigied as jy sodanige gerief in jou wa het? Daar moet tog 'n rede wees - of is dit maar 'n beginsel-besluit?

As ek dink aan die staanplekke wat ek in 2017 en 2019 by Eiland Spa gehad het - by wyse van spreuke "amper 'n dag te perd" vanaf die ablusie-fasiliteite. Waarom sal ek dan só ver stap as ek die gerief byderhand het? Ek praat darem nou nie van No 2 nie - dan stap ek ook maar (of ek knyp maar).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 09:35:03 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 729
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ha ha ha, manne. Dis tog pragtig dat mense so gemaklik kan wees met die sake van die liggaam.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 13:23:47 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

N plan sal n ou maak maar ja porta porta ook gekoop nou is dit vir om te gaan kamp en vrou hom toets en sien

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 17:14:31 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 350
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

As jy bo in a rooftop tend is in Botswana wil jy nie in die nag afklim en daardie 10 tot 30 meter in die nag loop toilet toe nie. Ek gee nie om wie jy is nie, jy voel daardie oe op jou al is hulle nie eers daar nie. Dis scary sealed.

Waar koop n mens die gadget?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 20:16:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy bo in a rooftop tend is in Botswana wil jy nie in die nag afklim en daardie 10 tot 30 meter in die nag loop toilet toe nie. Ek gee nie om wie jy is nie, jy voel daardie oe op jou al is hulle nie eers daar nie. Dis scary sealed.

Waar koop n mens die gadget?

Hierdie een was van Banggood. Ek het gehoor n StaSoft bottel werk ook goed en is darem 2Liter.....ook n groot opening

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 17:06:17 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 395
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Wonder how many guys and gals just step out the back of the tent at campsites in the middle of the night and pee in the grass. Would be very telling and probably not too many would admit to it.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 21:51:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder how many guys and gals just step out the back of the tent at campsites in the middle of the night and pee in the grass. Would be very telling and probably not too many would admit to it.

Daar was laasjaar n opname gewees op fb hoeveel mense dit skelm doen. Dit was verbasend om te hoor hoeveel hul skuldig daaraan maak.....heelwat dames ook! Dis vir my n vieslike gewoonte ...dis maar weer n geval van respekteer jou mede kampeerder. Hoe sal ons voel as ons op die vorige persoon se nat kol moet kamp opslaan of die reuke moet verduur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:22:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wonder how many guys and gals just step out the back of the tent at campsites in the middle of the night and pee in the grass. Would be very telling and probably not too many would admit to it.

Met die explorer het hy n porta potty gehad en hom soos met die classique gebruik, ek staan nie langs n boom nie.

Op die pad stop ek by Ultra City vir die Girl wat die toilet in die wa gebruik.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:54:37 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek stop ook dikwels langs die pad (veral deur die Transkei) vir Susan of myself om die porta potty in die karavaan te gebruik. Nee ek is ook al verby die stadium van (soos hulle in die weermag gese het) N VELDTIE te gebruik.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 16:08:58 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

VELDTIE is die lekerste. No mess :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 14:35:13 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 579
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Sal julle hierdie opsie oorweeg as alternatief vir n porta potti? Klein...neem minder spasie en baie ligter.

I use a 2litre Staysoft bottle but this looks very good. I buy lots of stuff from them.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za