English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 563
Total Views: 83 853 243
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

Allnet Stormnet

replies: 11
views: 603
16 May, 2018 @ 10:17:43 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 275
Joined: 21 Mar, 2013
Experience: 50 years

Nuwe Allnet Stormnet 6x6m. R800,00 Rede vir verkoop, gaan nie meer kuskamp soos plan aanvanklik was nie.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May, 2018 @ 14:09:23 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Prys lyk mooi ,het ook een gekoop.

How great is our GOD
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
16 May, 2018 @ 17:55:15 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun, 2011
Experience: 41 years
Hallo Hannes,

Is die net nog beskikbaar.

Stuur my jou kontak details asb. Johan Hall
082 agt agt ses 3505
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May, 2018 @ 14:52:24 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 275
Joined: 21 Mar, 2013
Experience: 50 years

Johan ek het vir jou 'n whats-app getuur met my adres en kontaknommer daarby.

groete

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May, 2018 @ 18:08:57 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun, 2011
Experience: 41 years
Hallo Hannes,

Jammer ek het alreeds 'n stormnet dieselfde groote. Was onder die indruk dat die a askari seil was. Nie behoorlik gekyk nie. Dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2018 @ 09:00:10 am
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 16 Nov, 2013
Experience: 44 years

Hallo Hannes,

Is die net nog beskikbaar?

Groete

Hein(082 vier een nege 4111)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct, 2019 @ 10:28:18 am
GertP
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 03 Oct, 2019

More Almal,

Het sondag een gekoop by Outdoors R1300 betaal.R800 is verniet!!

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct, 2019 @ 10:35:14 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Hannes nou wat is dit dan met die "gaan nie meer kuskamp nie?" 

Het jy bietjie gatvol geraak vir die wind?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct, 2019 @ 13:40:34 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hannes nou wat is dit dan met die "gaan nie meer kuskamp nie?" 

Het jy bietjie gatvol geraak vir die wind?

Ek dink oom Hannes het heeltemaal ophou kamp....sy wa was n ruk gelede hier te koop gewees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct, 2019 @ 13:53:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het 'n ekstra sokker net beskikbaar sou iemand belangstel.

Dis dieselfde as die een soos op die foto.

R400 Neg

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct, 2019 @ 21:19:12 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het 'n ekstra sokker net beskikbaar sou iemand belangstel.

Dis dieselfde as die een soos op die foto.

R400 Neg

Jin.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 08:46:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

My wa is 7m lank.  So op 'n kleiner wa sal die net mooi afhang tot op die grond of naby daaraan.

Die nette werk elkgeval beste as jy die tent toe span soos met 'n Kersgeskenk.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required