English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 940
Total Views: 82 454 259
topics: 84
replies: 1 538
views: 185 913
Share your best or worst experiences to help others out.

All the presidents elephants

replies: 10
views: 458
01 Aug 2018 @ 02:40:56 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Ek het die film, All the presidents elephants, van Sharon Pincott gekyk .  Soek op google en kyk gerus hierna.  Een persoon se passie vir olifante het tog hopelik 'n verskil gemaak aan die wonderlike "groot voete"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 07:54:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie...sal bietjie loer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 11:45:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gaan hom soek en kyk. Ek is 'n sucker vir sulke films.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 17:02:08 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Adele, my groot vraag is: "Wat de duiwel doen jy op Google en op die Caravanparks forum om 02:40:56 in die OGGEND?????????" Hoekom slaap jy nie liewers nie?tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 18:35:36 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6418
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Kuier ook gereeld na 12 op die googles en forums.

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 19:40:25 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Adele, my groot vraag is: "Wat de duiwel doen jy op Google en op die Caravanparks forum om 02:40:56 in die OGGEND?????????" Hoekom slaap jy nie liewers nie?tongue-out

Ek is op die oomblik in Amerika in Texas en dis 7 ure tyd verskil , ek het die berig gisteraand Amerikaanse tyd opgesit. Die tyd van die nag slaap ek gelukkig dit kom seker maar met die tydsone verskil in 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 06:06:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My dogter het dit gesoek om te download. Kry dit nie. Sy het seker netflix of so iets probeer.

Sal self op google gaan kyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 08:22:23 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

My dogter het dit gesoek om te download. Kry dit nie. Sy het seker netflix of so iets probeer.

Sal self op google gaan kyk.

Ek het die link probeer laai maar kon dit nie reg kry nie.  Leon kyk op facebook : Africa, this is why I live here, en net 'n bietjie laer af sal sy die dokumentêr kry. Jy kan dit lees en kyk sonder om aan facebook te behoort  hoop sy kry dit 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2018 @ 11:34:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het die link probeer laai maar kon dit nie reg kry nie.  Leon kyk op facebook : Africa, this is why I live here, en net 'n bietjie laer af sal sy die dokumentêr kry. Jy kan dit lees en kyk sonder om aan facebook te behoort  hoop sy kry dit 

Click op hierdie L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2018 @ 13:37:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Leon as jy reggekom het vertel my asb

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 07:19:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het reggekom.

Gaan net op Google en soek daar.

Ons het Fibre Internet  by die huis so het hom sommer so gekyk.

Baie nice! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required