English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 018
Total Replies: 243 911
Total Views: 82 987 153
topics: 1 146
replies: 11 895
views: 4 828 098
Jokes and everything else that makes you laugh

All blacks

replies: 19
views: 4832
24 Oct 2015 @ 20:29:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 06:54:51 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4604
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ja die bok is op
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 07:09:36 am
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Ja wat kan n mens s๊, Dis hoe dit is. In die genade van die REF
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 08:02:26 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Wel as ń mens heeltyd in die tweede helfte in jou gebied  moet verdedig wat kan jy verwag

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 10:19:31 am
bossies
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 04 Sep 2015
Experience: 40 years

Bokke jul het goed gedoen, mens kan mos nie altyd wen nie !

time will tell ! HEAVEN or hell ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 10:39:45 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Mooi gespeel Bokke maar die All Blacks was die beste op die dag.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 18:10:37 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Die Bokke het baie beter gespeel as al die vorige wedstryde, maar vier keer die bal veldaf geskop in die hande van die All Blacks.
Die All Blacks het van hulle balbesit gebruik gemaak en "gescore"!
Ek stem saam Piet, die beste span het gewen. Baie jammer.
Gelukkig het ons Leeus darem onoorwonne die beker gewen!!
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 19:33:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Bokke jul het goed gedoen, mens kan mos nie altyd wen nie !


Stem 100% saam. Ons kan mos nie altyd wil wen nie
Wat gaan dit help om n ander afrigting te kry. Is daar n geskikte kandidaat. Ek twyfel. HM moet maar iets anders probeer.
N Z was die beter span.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 19:42:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daar kan ongelukkig net EEN wenner wees en dit was nou ongelukkig nie ons nie😢
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 19:42:24 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Jammer om te sê maar ek het van die begin af gesê die All Blacks gaan die beker wen. Die Bokke was nie goed genoeg nie.  Ek hoop hul kom darem 3de volgende week.  Kan ek 'n klip in die bos gooi?  (sorry Kanneman).  Dalk is Ackerman die volgende Springbokafrigter??? laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 21:24:22 pm
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years
Die bokke het baie goed gespeel en dit kon net sowel andersom gewees het. Ons het nie soos Frankryk soos 'n laerskool spannetjie gelyk nie. Hansen was Heineke maar net een voor. Heineke het baie aandag aan ons skrum werk gegee want dit was een van ons swak punte. Toe oorheers ons die skrums maar verloor in die lynstane. Dalk moes hulle met Victor begin het maar selfs met Victor het hulle nog een van ons lynstane gevat.

Hulle het op twee fronte gewen. Een, deur ons sterk punt, lynstane, te neurtaliseer en sommer ons balle te steel en twee, deur ons vas te pen in ons eie kwartgebied. Dit was frustrerend om te sien hoe ons nie uitskop as ons skop nie en hulle ons maar net weer vaspen in ons 1/2 of selfs 1/4 gebied. Duidelik het Hansen sy huiswerk beter gedoen as Heineke. Maar tog het ons beter gedoen as al die ander spanne wat die WB teen hulle gespeel het. Geluk aan die All Blacks! Ek het nie verwag dat ons sou wen nie maar het beter spel gesien as wat ek verwag het. Ons het veloor maar is nie verneder nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 07:25:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Tweede plek is die wenner van die verloorders.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 07:44:36 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Chuck, ek sien dit as 3de plek as die Bokke volgende week vir Arg wen.  Sekerlik is die twee spanne wat deurgaan na die finaal in 1ste en 2de plek?  smile  En Arg sal dan in 4de plek wees?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 08:54:46 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Die All Blacks het die Bokke in die game gehou deur strafskoppe af te staan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 10:09:52 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
"Mooi gespeel Bokke maar die All Blacks was die beste op die dag."

Stem saam met hierdie kommentaat maar die All Blacks Medie het al gedurende die week uitgewys dar Brian Habana vinnig opkom en op die sentre ingaan om die game aftesny van die fluels af. Hul eerste drie het Habana dit gedoen, maar hul het die sentre uitgesny en Habana was uit posisie gevang. Heinike het dit nie gesien nie, maar die All Blacks het dit nie gemis nie. Daai sewe punte het ons die game gekos. Dis behalwe die feit dat ons nie uit ons halfgebied kon kom nie. Die All Blacks het twee driee teen ons skoppe gekry. Hul was die beter span.
Wat teen die grein gegaan het was dat die All Blacks onkant kan le en ons stadige bal gee sonder dat hul geblaas is. In die begin van die wereld beker het all die skeidsregters baie vinnig geblaas as iemand nie onmiddelik weggerol na 'n "tackle"
Maar nou dat dit teen die einde van die wereld beker kom word die nie meer toegepas nie, wat die All Blacks bavoordeel.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2015 @ 19:18:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek sien op die nuus Lomu is oorlede...niere...maar 40 jaar oud
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 15:21:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
05 Feb 2020 @ 15:58:19 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2907
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nice one Geert  ๐Ÿ˜ƒ

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 16:40:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nice one Geert  ๐Ÿ˜ƒ

Ek hoop nie ek kry pakslae by daai klompie suures nie.....oor ek nou spot met mense wat eintlik sukkel om rugby speel๐Ÿ˜œ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 17:44:47 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2904
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Wys jou net: jy moet net soek en jy vind die positiewe.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za