English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Aleen kamp verby

replies: 23
views: 9492
06 Oct 2014 @ 22:39:56 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dagse manne ,
12 weke gelede het ek vertel van die alleen kampery hier op Agulhas. Wel, dit is nou donderdag 12 weke, later. Klaar, finished en verby ,veni vidi vici.

Sodra ek by die huis kom gaan ek die seniele katjie uithelp, n lam slag , klomp tjoppies sny, en dan............ Meer planne as n boom vol uile.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 01:47:38 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Nou Herman vertel meer daai tjoppies klink vir my reg
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 05:01:39 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Mooi Herman versigtig ry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 06:10:55 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Daars hy Herman, mooi man nou na die beste plek.... die plaas/jou tuiste. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 06:54:33 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Mooi Herman nou kan jy weer volop uitlewe op die plaas tot dat die volgende meevalerkie voorkom altyd lekker om iets ekstra te maak 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 07:13:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Herman by die huis met n' broek vol planne, geniet dit saam met die tjoppies en die OBLaughingSurprisedYell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 07:34:26 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wens ek was jy gewees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 11:08:27 am
Anonymous

Leker Herman, nou kan jy vir Vonnie na ordentlike kamp vat en daai tjoppies donker bruin tan op kole. Gaan groot of gaan huis toe, soos iemand op die forum al gese het.Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 20:40:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gee gas my maat, geniet dit.

Is skoon jaloers want die Oumense is ook daar onder by Boeta op die plaas, en hulle eet ook lekker sagte karoo lam.

Groete.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2014 @ 22:35:03 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dagse ,
Weet wragtig nie wat om op al die mooi woorde te atwoord nie, ,ekke raak so opgewonde dat die slapies afgetel word, nog net 3.
My baard is nou meor lank, sal hom weer in November afsny, miskien dalk net die snor, so Paul Kruger model. Of dalk net so strook in die middel soos n "hard core" Harley man.

Wou nog vra, dink julle ek kan dalk vra om saam die meisies te gaan Tiervis vang, daar is n advertensie op n ander draad, maar ek nie so seker of ek my cv moet stuur nie. Wou graag reageer, maar so half onseker. Is daar dalk ander manne, ek dink nou spesifiek aan die groot hengelaars wat 2 uur in die oggend koffie maak, wat dalk n plan het met die geleentheid.

Groete,
Herman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 07:45:40 am
Anonymous

Ag, dêm, daar gaat my plasing al weer!!!

Herman, jy moet darem minstens helfte van baard los, anders gaan g'n niemand jou herken, daai arme ou kat gaan hom disnis skrik, die skape gaat weghol van die vreemdeling, en, jy sal opsluit nuwe profielfoto moet opsit!!!

Wat die hengeluitstappie aanbetref, jy en ouma Vonnie kan gerus aansoek doen!!!, jy sal uitstekende kandidaat wees as vader-figuur (met baard, natuurlik), en kosmaker/lig-verskaffer/algemende raadgewer, en Warren MOET saam, as planmaker/gadget-operateur/gatgrawer/sitnievas-ekspert en dan natuurlik hengelaar-raadgewer.

Let wel, ek het ouma Vonnie prominent genoem, sy sal daar wees as SEDEBEWAARDER/toesighouer om jou en Warren dop te hou, en die regte take/werkies aan te wys!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 12:52:12 pm
Anonymous

Nou die is nou 'n properse baard.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 17:30:18 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2207
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years
Herman jy ken mos die meisies se gesegde "as jy 'n man met 'n baard soen is dit dieselfde as om sop met 'n vurk te eet --jy kry nie genoeg nie. Weet nie van die hengel meisies nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 18:12:58 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Sal maar wag om te hoor van die visvang doedies, Warren het ook nie gereageer nie, gedink hy sal die geleentheid aangryp. Of dalk dink hy solank n ekstraksie plan uit.
Ek het toevallig n foto met n halwe baard, dit het nie baie afrtek geniet nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 19:47:39 pm
Anonymous

Herman, NEE PHOKKIT, dit sal nie deug nie!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2014 @ 00:26:34 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Los daai baard man ons sal verby jou loop / kamp jou nie erken nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2014 @ 08:46:12 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wys ons as die gesiggie mooi skoon is Herman.

Dink net dan sal jy die rekenaar moet afsit om 'n blaaskaans te kry met die versoekke.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2014 @ 21:18:52 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Daai skoongeskeerde gesiggie ken ek gladnie. Eerste keer wat ek dit afskeer, dit is baaie lank gelede, toe wil my honde my byt, die dogtertjies huil, en Vonnie draai haar rug op my. Kon deurgaan as lid van die Stander bende (ken julle my ou pelle)
Die foto van verlede jaar Movember, ek sny af en begin van voor, ander manne begin.
Hierdie jaar wil ek sien hoe lyk die manne met, daarsonder, en die manne sonder, daarmee.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2014 @ 21:31:25 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Oupa lyk so na n stort. Ouma se Hulk, lyk of ek op water kan loop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2014 @ 20:42:46 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Wragtig, almal het hulle vrek geskrik!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 06:57:02 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Jy lyk erg jonk sonder daai baartLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 07:26:47 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 61 years
Without beard cuts about 20 years off. When us ballies start to go grey this seems to be the case.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 07:59:46 am
Anonymous

Oupa lyk so na n stort. Ouma se Hulk, lyk of ek op water kan loop.

Herman, jy weet mos ek vloek vreeslik!!!, toe het ek maar net stilgebly uit RESPEK!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 08:08:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Herman jy sal maar weer daai stem van jou in 'n bos moet kry. Ons ken jou glad nie so nie, gin wonder ma draai haar rug op jou nie.

Jy sal ma op 'n kamp trippie moet vat. Net so dat sy jou bakkies kan gewoond raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za