English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 303
Total Replies: 230 591
Total Views: 82 406 432
topics: 4 396
replies: 29 515
views: 17 337 773
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 449
replies: 224
views: 17 252 643
Albert Falls Dam & Game Reserve - Msinsi Resorts
KwaZulu-Natal, Cramond
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 09 Apr 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Albert Falls Gekose Oord

replies: 0
views: 53
08 Mar 2019 @ 11:34:28 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Albert Falls - Natalse Middellande, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Tussen die golwende Karkloof heuwels, slegs 24km vanaf Pietermaritzburg, is een van Kwazulu-Natal se grootste damme. Die reservaat is geleë op pad na Greytown, in die rustigheid van Albert Falls se 3 000ha. Hier kan u ontspan en onmiddelik vanaf u aankoms kan u reeds wild besigtig. Daar is dikwels zebras en ander bokke wat op die oewer van die dam wei. Van alle kante sal die geroep van voëls u uitlok om op die natuur-wandelpaaie te gaan stap. Dit, selfs nog voordat u daaraan gedink het om te gaan seil, of roei, of te gaan waterski. Sover dit visvang betref – dit is legendariese – en so ook die vissermanne se praatjies.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required