English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 411
Total Replies: 232 671
Total Views: 82 440 721
topics: 136
replies: 2 118
views: 48 382
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Aircon in nosecone of agter?

replies: 21
views: 440
06 May 2019 @ 21:32:43 pm
AltydKampTyd
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 27 years

Goeienaand almal,

Het iemand op die forum ondervinding met ‘n aircon wat aan die agterkant van die wa monteer is?

My inverter aircon is tans in die nosecone geinstalleer, wat reg by die koppenent van ons bed is (Classique), so die geraas pla maar. Ek oorweeg ‘n Steelite aircon bracket met die compressor daarop gemonteer. 

 Sal graag hoor of daar iets besonders is wat ek in ag moet neem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 22:21:34 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1870
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Naand Horst. Ek verkies maar voor. Ek dink dit lyk beter en voel dit gee meer waarde op jou karavaan as n aircon agter op. Dis die cosmetic kant. Aircon agter tent agter pale agter kan veroorsaak dat karavaan sal rond hardloop agter jou sleep voertuig. Die aircon gewig voor is beter vir gewigs verspreiding. Ja die geraas pla maar kom maar saam met die gerief van n aircon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 22:21:36 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1870
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Naand Horst. Ek verkies maar voor. Ek dink dit lyk beter en voel dit gee meer waarde op jou karavaan as n aircon agter op. Dis die cosmetic kant. Aircon agter tent agter pale agter kan veroorsaak dat karavaan sal rond hardloop agter jou sleep voertuig. Die aircon gewig voor is beter vir gewigs verspreiding. Ja die geraas pla maar kom maar saam met die gerief van n aircon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 10:50:22 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5646
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Horst, myne was ook voor in die neus van die Exclusive en vir die selfde rede het ek hom agter toe geskuif en om die gewig weer te balanseer die spaar weer op sy plek met gas bottels voor terug gesit. 

Geen probleem met die sleep nie, baie Kaap toe gesleep.  Jy moet net ordentlikke "brackets" hê vir die buite eenheid.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 11:28:51 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die onderwerp is al voorheen ook bespreek so as jy gaan soek, sal jy baie kennis op die Forum kry.  Ek het nie so-iets nie, mar ek sal baie huiwerig wees om dit agter te plaas omdat dit so maklik beskadig kan word.  Dan skep jy ook 'n groot balansprobleem met die gewig op die stert.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 15:53:58 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

My verkoeler is voor die neuskas geinstalleer op brackets sodat ek dit voorentoe kan skuif as ek in die neuskas wil in en agter toe as ek sleep. 

Het dit nou al so vir twee jaar en nog nooit probleme gehad nie. My neus gewig met verkoeler teen wa is 85kg. My waterbottel maak en altyd leeg as en sleep. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 16:16:30 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis nou netjies gedoen Jan. Nou behou jy ook jou neuskas en ek glo deur die eenheid buite te plaas, is die eenheid meer effektief.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 16:39:18 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Jan ek kan sien jy is n man met n plan.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 17:00:59 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Dis nou netjies gedoen Jan. Nou behou jy ook jou neuskas en ek glo deur die eenheid buite te plaas, is die eenheid meer effektief.

Fred, verlede jaar Kersfees by Hlalanati was dit baie warm en 'n kamper met 'n Penta wou by my weet of my Aircon reg werk deur die dag want syne werk net in die laat nag. Sy verkoeler in die neuskas. Die probleem met die neuskas installasie is om te verhoed dat die warm lug terug gesuig word en dit moet weggelei word. 

My Ma van 83jaar oud was by en sy vertel hom dat sy dit nooit sou maak as sy in die middag bietjie gaan lê sonder die lugreeling nie. 

Nou het ek ook nie probleme met spaarwiel wat iewers gepak moet word nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 17:02:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Fred, verlede jaar Kersfees by Hlalanati was dit baie warm en 'n kamper met 'n Penta wou by my weet of my Aircon reg werk deur die dag want syne werk net in die laat nag. Sy verkoeler in die neuskas. Die probleem met die neuskas installasie is om te verhoed dat die warm lug terug gesuig word en dit moet weggelei word. 

My Ma van 83jaar oud was by en sy vertel hom dat sy dit nooit sou maak as sy in die middag bietjie gaan lê sonder die lugreeling nie. 

Nou het ek ook nie probleme met spaarwiel wat iewers gepak moet word nie.laughing

Baie slim instalasie....kan jy nog die slinger van jockey gebruik?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 19:14:14 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert, dis hoekom ek die "rails" gebruik het. As en sleep stoot ek die verkoeler tot amper teenaan die wa se neuskas. Dan kan ek die slinger maklik gebruik. As ek stop by kamplek gebruik ek jockey en dan maak ek net twee boutjies effens los en trek verkoeler tot teen jockey. Dan kan ek my waterkan uithaal en by kraan volmaak. 

Het as toets ook die spaarwiel al uitgehaal. 

Moet net noem dat ek so 500mm rubber pype laat maak het vir die geskuiwery. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 19:19:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, dis hoekom ek die "rails" gebruik het. As en sleep stoot ek die verkoeler tot amper teenaan die wa se neuskas. Dan kan ek die slinger maklik gebruik. As ek stop by kamplek gebruik ek jockey en dan maak ek net twee boutjies effens los en trek verkoeler tot teen jockey. Dan kan ek my waterkan uithaal en by kraan volmaak. 

Het as toets ook die spaarwiel al uitgehaal. 

Moet net noem dat ek so 500mm rubber pype laat maak het vir die geskuiwery. 

Sjoe...baie indrukwekkend. Jou instalasie trek seker baie aandag by camp sites?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 19:36:08 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert, nou praat jy. Tans hier by van Zylsrus in Kaapstad waar meeste kampeerders pensionarrise is en met ons aankoms was dit eers  die movers en toe die verkoeler. Dis koud vir ons Durbaniete in die oggend en sit ons die verkoeler aan om warm te kry.Dan is die kondensasie by die buite eenheid en een Omie bekommerd dat my wa water lek. Sê toe dit is die verkoeler en hy was verbaas want hy kon nie eenheid hoor nie.

Die paar wat verkoelers in neuskas het kla almal oor die spaarwiel wat plek gesoek voor moet word en die geraas/dreuning.

Moes my tools saamgebring het en kon vir my verblyf betaal het.  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 19:46:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat by jou natuurlik baie help met gewig is die feit dat jy nie meer jou voortent en al daai pale saamsleep nie. Die tent/pale en aircon se gewig kanseleer mekaar seker min of meer uit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 20:58:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het nie een nie. yell

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 21:23:46 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Nice work Jan 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 00:21:59 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1870
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat my bekommerd maak met aircon agter.

As jy kyk na n bakkie, kar wat ook al is daar n spesifikasie wat se wat dit kan sleep. Dus weet die vervaardiger daar kom n towbar aan en ontwerp die chassis agter om te akkommodeer. 

Wat se Jurgens wat kan jy agter aan daardie chassis doen. Ek twyvel sterk dat dit gesond is vir daardie chassis en karavaan om brackets agter aan te bout of sweis. Ek weet daar is al baie karavane wat jare so loop met geen probleem ?

As daar nie n voledige versterking vanaf die as gedeelte na agter op die chassis professioneel gedoen word is dit in my opininie n waag stuk en hoop dit hou

Die nek voor is n ander storie. Dit is ontwerp vir bagasie en gas bottels ens. Jy het dus n beter kans vir n lang termyn probleem vrye installering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 00:31:04 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1870
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Karavane is nie meer soos jare terug gebou waar jy kan aan plak wat jy wil of sommer n boot ook agterna sleep. Materiaal is ligter wat gebruik word om kostes te bespaar en en.

Ook om n ligter produk te lewer wat makliker sleep. Karavane word vandag se tyd met moderne tegnologie en doelgerigtheid gebou. Addisionele stress op die materiale is in alle geval n groot waagstuk.

Karavane is lankal nie meer n goedkoop speelding. Dit is n lang termyn belegging wat ten duurste aangekoop word en in alle geval goed na gekyk moet word sodat n gunstige herverkoop waarde in plek bly

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 10:46:53 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1086
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Ek wonder net oor twee goed.

Die eerste is die gewig in die neuskas.   Sprite beperk die gewig tot 25 kg.  Die spaarwiel alleen weeg 23,5kg. 

Die tweede is die wetlike voorskrif oor die lengte van die wa na die as.  Hierdie word vervat in die verpligte spesifikasies oor woon- en sleepwaens.

Ek skryf nie voor nie.   Ek wonder net of dit in ag geneem word.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 14:12:51 pm
AltydKampTyd
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 27 years

Dankie vir die kommentaar, sal beslis bietjie meer moet daaroor nadink 🧐

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 09:06:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het sopas terug gekom van die Eiland af. Dit is nogal opmerklik hoe baie van die Aircons agter op die karavane daar gemonteer is.

As jy dan die spaar wiel soos Willem terug plaas in die neus behoort die gewig weer naby aan reg te wees.  Maak maar net seker van die "brackets" wat jy gebruik om hom agter op te sit.

Ek self hou nie van die "Looks" as die aircon agter gemonteer is nie.  Die lawaai van die Aircon as hy voor in die neus kas is, staan my ook nie aan nie.  Tans is hy onder die bed in die Maia en is die lawaai maar 'n groot rede waarom ons dit baie min gebruik.

Ek sou verkies om dit op die dak gemonteer te hê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:10:17 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Horst, ek dink meestal is hierbo bespreek. 

Eerstens die instaleerder sal weet waar die beste of die enigste plek is om die condensor te monteer. By voorbeeld jy kan nie dit agter op monteer op n' Penta nie...well dit veroorsaak onstabielityd. Op ander soos die Exclusive kan dit voor of agter wees. Vir stabilityd is voor altyd beter. In die voor gemonteerde geval is die garaas met voor bedens n' probleem maar ook die condensor het min lug vlooi. In baia gevalle in warm toestande (+35 graade) skop die kompressor uit en blaas net lug.

Ek het my voorige Penta se condensor op n' uitswaai bracket gesit en dit het gewerk tot 45 graade in die KNP.

Agter op lyk ook onnet.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required