English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 362
Total Views: 82 948 246
topics: 11 230
replies: 132 892
views: 39 172 285
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ai, dis n lelike gesig!

replies: 7
views: 357
30 Oct 2019 @ 08:38:26 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Dis nou nie karavaan-topic nie, maar gister het 'n deel van die ou historiese kerk hier naby my kantoor op Somerset Wes afgebrand. Dit is vandag die United Church. Ai, as skoolkind het ons baie aande daar gejol en gedans en girls gaan kry. Ek het op een stadium langs die vensters gestaan toe die dak val, my byna vrek geskrik. Die vlamme het soos n mushroom in die lug opgegaan en vir n oomblik bo-oor my gehang.

Ek wonder hoeveel van die ou kerke in die Kaap sal werklik vandag 'n elektriese sertifikaat kry.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 09:12:44 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Is nie n mooi gesig. Alles kom en gaan en net soos ons, ons lewens moet herbou elke dag so moet daardie kerk ook herbou word 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 10:08:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek glo dat ou bedrading en die oudgeit van die geboue 'n groot rol speel wanneer so brand daar uitbreek.

Groot jammerte dat dit gebeur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 12:47:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis groot skade.

Stekte daar vir julle.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 08:33:00 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 518
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Daar gaan geskiedenis op in vlamme, baie hartseer.

Every day may not be good, but there something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 08:35:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar gaan geskiedenis op in vlamme, baie hartseer.

En indien restorasie plaasvind is dit nie altyd 100% soos dit was nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 18:02:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar gaan geskiedenis op in vlamme, baie hartseer.

Nog geskiednis daarmee heen.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 18:37:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

En indien restorasie plaasvind is dit nie altyd 100% soos dit was nie.

Ja....as mens net dink aan jou houtbanke, preekstoel, glas en lood vensters ensovoorts, dink nie dit word meer so gemaak soos voorheen nie. Dis jammer.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First