English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 866
Total Views: 83 388 001
topics: 11 747
replies: 141 746
views: 39 418 513
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ag Nee Man...

replies: 32
views: 589
16 Nov 2020 @ 06:43:11 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1083
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 31 years

Nou het ek alles ervaar. Dit is een ding om gryswater op ‘n staanplek te laat uitloop, maar iets anderS om ‘n chemiese toilet lanks ‘n staanplek leeg te maak en die netjiese hopie blou en wit pilletjies net daar te los. Dit is presies wat nou vir ons by Onder Sabie ingewag het...😩

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 08:12:33 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Nee Nee   Nee

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 11:00:47 am
Shirundu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 34 years

Nou het ek al van alles gehoor. Skokkend!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 11:47:11 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 193
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 36 years

Disgusting ,but I have came across an elderly man washing his porti potti in the bath at Satara .He told me to mind my own business when I complained and indicated where he should be doing it.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 13:03:24 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1122
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Pateties.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 13:32:56 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Sien julle hoe maklik maak 'n porta pottie skoon. tongue-out

Oor die grys water debad het lede al die forum verlaat agv verskille.   Dit daar gelaat.

Ek vra altyd wat die gemiddelde mense sou doen.  Die porta pottie gedeelte is heeltemal onaanvaarbaar.  Ek glo sterk daaraan dat dit ons as kampers se plig is om mede kamper op te lei en leiding te gee veral aan die jonger kampers. 

Daar is immers 'n ding soos "BASICS".   As iemand die "basic" kamp en higene reels breek moet hy aangespreek word.

Ek sal direk op 'n mooi manier met die ou gaan praat het en die nadeel van sy aksie beklemtoon het.   As hy ongeskik is dit nodig om dit onder bestuur en mede kampers se aandag te bring.  Hy en sy gesin sal ongemaklik wees in die kampterrein.  Elke kamp terrain het maar 'n suur knol of iemand wat net suiwer aspris is. 

"Name and Shame" werk soms die beste.   

Die ander kant van die munt is dat hy jou kon genooi het vir 'n braai.coolinnocent

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 14:28:24 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek het op 'n stadium 'n balnke vrou van Zimbabwe in Punda Maria aangespreek omdat sy haar man se onderbroeke in die kombuisopwasbak gewas het.  Sy het geen kommentaar gelewer nie en my net vies aangekyk.  Ek het toe met 'n parkbeampte gaan praat wat met die vrou gepraat het.  Hulle is kort daarna weg, ek weet nie of hulle aangesê is om die park te verlaat of nie, ek hoop so.  'n Mens kan nie sulke varkagtigheid ignoreer  nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 14:30:08 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Neem n foto van sy kar en wa met registrasie en "name en shame" hom op die forum.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 14:37:02 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Dis 'n gawe idee.  As ons almal dit doen, kan ons dalk 'n veranderinge in sulke torre se houding teweegbring.  Ek glo selfs vir sulke renostervelle sal die minagtende kyke van mede kampeerders 'n indruk maak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 14:47:12 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1083
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 31 years

As ek gesien het wie dit gelos het, het ek verseker ‘n bohaai opgeskop.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 15:19:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17816
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Miskien dink hy ook hy doen n goeie ding om die boompies en plantjies watertjies te gee.🙄

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 15:36:14 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Miskien dink hy ook hy doen n goeie ding om die boompies en plantjies watertjies te gee.🙄

Ek het dieselfde idee gehad.innocent

Some toilet chemical designed to break down waste matter are toxic, and can contain formaldehyde. Other toilet chemicals are made without formaldehyde so are non-toxic and environmentally friendly. ... The reason formaldehyde is used in toilet chemicals is because it is such an effective product.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2020 @ 21:16:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Miskien dink hy ook hy doen n goeie ding om die boompies en plantjies watertjies te gee.🙄

Kompos op die gras.

Nou het ek alles gehoor.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 08:19:18 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Onaanvaarbaar. Seker n luigat gewees.

As ons lank toer en die Porta raak vol maak ek hom leeg in n toilet. Wanneer ons kort toer kom maak ek hom leeg en skoon by die huis. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 09:21:05 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 15 years

Onaanvaarbaar. Seker n luigat gewees.

As ons lank toer en die Porta raak vol maak ek hom leeg in n toilet. Wanneer ons kort toer kom maak ek hom leeg en skoon by die huis. 

 

Ja, ek doen dieselfde. As daar 'n spesifieke plek is om chemiese toilette skoon te maak, gebruik ek dit ipv toilet.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 09:52:21 am
Shirundu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 34 years

En die ergste van alles......... dis ons eie mense!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 14:29:02 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4858
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

As die person sy strond so kan los hoe is hy / sy nie by hulle huis nie dis swak verby

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
17 Nov 2020 @ 14:52:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Sal hom graag wil sien, en van waar hy is.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 16:49:39 pm
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 181
Joined: 21 Oct 2013

Ons het so geval gehad my Bakgatla n paar terug, verskil is die knaap het sommer opad toilet toe gek@k en dit le die gras vol, en die ingang vol. Die toilet is vol, die mure vol ens. Probleem was n mens kon nie seker wees watter een van die mede kampers dit nou sou doen. Ek het n sterk vermoede gehad, maar hoe spreek jy iemand aan tensy jy weet vir n feit?

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 19:26:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ons het so geval gehad my Bakgatla n paar terug, verskil is die knaap het sommer opad toilet toe gek@k en dit le die gras vol, en die ingang vol. Die toilet is vol, die mure vol ens. Probleem was n mens kon nie seker wees watter een van die mede kampers dit nou sou doen. Ek het n sterk vermoede gehad, maar hoe spreek jy iemand aan tensy jy weet vir n feit?

Die gras en vloer kan ek verstaan, maar die MUUR....

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 06:34:04 am
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 181
Joined: 21 Oct 2013

Die gras en vloer kan ek verstaan, maar die MUUR....

 

 

Dit was disgusting. Dit is asof die ou se foefenjol ontplof het. En toe moes die arme staff dit skoonmaak. Ek kan maar verstaan as n ou so ongelukkie het, maar wragtig, maak maar n plan en maak skoon man. Ek dink gaan net oor ordentlikheid teen oor ander, iets wat ongelukkig bittermin gebeur deesdae

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 09:09:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dan sit sy poephol skeef.........lol

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 10:03:56 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek kan amper nie GLO wat julle Gauties vertel nie. En hier vertel ek vir almal "die Gauties is soooo gelukkig om OORDE te kan hê, hier in die Kaap het ons net KAMPE. Groot verskil."

En nou vertel julle my dat daar oorde by juloe is wat deur skorrie-morrie besoek word. Ai. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 11:17:31 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Diegene lyk dit my, het jy maar altyd by jou.  Ek het 'n persoonlike hekel in jong, gesonde mense wat op die parkeerplekke wat vir gestremdes gemerk is, parkeer, omdat hulle nie 'n paar treë verder wil loop nie.  Ek het by 'n dienskomplek op die N1 noord van Pretoria, 'n jong kêrel gekry wat sy groot SUV op so 'n plek parkeer het.  Ek het hom daarop gewys dat dit vir gestremdes bedoel is, to vra hy my hoe weet ek hy is nie gestremd nie.  Ek het oorweeg om hom daarop te wys dat dit nie moreel-gestremdheid beteken nie, maar ek kon sien dit sou net groot moeilikheid veroorsaak.  Hoekom kan almal maar nie ander behandel soos hulleself behandel wil word nie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 11:53:47 am
LouisD
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 181
Joined: 21 Oct 2013

Dan sit sy poephol skeef.........lol

 

laughingLOL. 

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 12:11:20 pm
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 441
Joined: 28 Feb 2018

Just think of it as a "political" speech

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 13:24:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16368
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Nou het ek alles ervaar. Dit is een ding om gryswater op ‘n staanplek te laat uitloop, maar iets anderS om ‘n chemiese toilet lanks ‘n staanplek leeg te maak en die netjiese hopie blou en wit pilletjies net daar te los. Dit is presies wat nou vir ons by Onder Sabie ingewag het...😩

Ai ek wens ek kan so ou sien dit doen.

Disgusting ,but I have came across an elderly man washing his porti potti in the bath at Satara .He told me to mind my own business when I complained and indicated where he should be doing it.yell

I would have taken 'n photo and post it where ever I could.  With his next camp everyone will know what he did.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 20:40:37 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Om die onderwerp te verander na Fred se verwysing na mense wat gestremdes se parkering misbruik - het jul geweet dat om asn gestremde te kwalifiseer is daar n spesifieke instansie waar jy moet aansoek doen om as gestremde te klassifiseer en dan kry jy n spesifieke  registrasie permit om op jou voertuig te plak.  Enigeeen kan nie net n "rolstoel"  sticker by builders warehouse koop en dink nou voldoen hy aan die vereistes nie - ongelukkig tel bejaardes wat moeilik of stadig loop ook nie as gestremd nie.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 21:08:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Om die onderwerp te verander na Fred se verwysing na mense wat gestremdes se parkering misbruik - het jul geweet dat om asn gestremde te kwalifiseer is daar n spesifieke instansie waar jy moet aansoek doen om as gestremde te klassifiseer en dan kry jy n spesifieke  registrasie permit om op jou voertuig te plak.  Enigeeen kan nie net n "rolstoel"  sticker by builders warehouse koop en dink nou voldoen hy aan die vereistes nie - ongelukkig tel bejaardes wat moeilik of stadig loop ook nie as gestremd nie.  

 

Jy is reg wat dit betref.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 06:28:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16368
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Om die onderwerp te verander na Fred se verwysing na mense wat gestremdes se parkering misbruik - het jul geweet dat om asn gestremde te kwalifiseer is daar n spesifieke instansie waar jy moet aansoek doen om as gestremde te klassifiseer en dan kry jy n spesifieke  registrasie permit om op jou voertuig te plak.  Enigeeen kan nie net n "rolstoel"  sticker by builders warehouse koop en dink nou voldoen hy aan die vereistes nie - ongelukkig tel bejaardes wat moeilik of stadig loop ook nie as gestremd nie.  

 

Dit is waar maar niemand gaan my keer om by die parkering stil te hou om ouer mense af of op te laai nie.

Parkeer stem ek 100% saam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 07:00:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17816
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Sien julle hoe maklik maak 'n porta pottie skoon. tongue-out

Oor die grys water debad het lede al die forum verlaat agv verskille.   Dit daar gelaat.

Ek vra altyd wat die gemiddelde mense sou doen.  Die porta pottie gedeelte is heeltemal onaanvaarbaar.  Ek glo sterk daaraan dat dit ons as kampers se plig is om mede kamper op te lei en leiding te gee veral aan die jonger kampers. 

Daar is immers 'n ding soos "BASICS".   As iemand die "basic" kamp en higene reels breek moet hy aangespreek word.

Ek sal direk op 'n mooi manier met die ou gaan praat het en die nadeel van sy aksie beklemtoon het.   As hy ongeskik is dit nodig om dit onder bestuur en mede kampers se aandag te bring.  Hy en sy gesin sal ongemaklik wees in die kampterrein.  Elke kamp terrain het maar 'n suur knol of iemand wat net suiwer aspris is. 

"Name and Shame" werk soms die beste.   

Die ander kant van die munt is dat hy jou kon genooi het vir 'n braai.coolinnocent

 

Vir my is porta pipi verdun met chemikalië en water dieselfde as stortwater met gat jam en ander onhigieniese vieslike afskeidsels

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 07:56:44 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Vir my is porta pipi verdun met chemikalië en water dieselfde as stortwater met gat jam en ander onhigieniese vieslike afskeidsels

Bome en gras hou daarvan

Take Note----- maar jammer om van jou probleem te hoor

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2020 @ 08:09:10 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

En dan moet 'n volgende kampeerder die rioolstank opsnuif wat die 'porta piepie-eienar blykbaar aangenaam gevind het.  Oulike naam daardie Geert- porta pipilaughing.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za