English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 963
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 803 712
Jokes and everything else that makes you laugh

Afrikaanse idiome

replies: 26
views: 1888
28 Jul 2017 @ 10:31:20 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Sit maar hierdie onder komedie.

Kom las by sodat ons kan .... lag vir n slag.

Die draad van afrikaans.. raak nou lank in die tand.
Manne is besig ... om die dam onder die eend uit te ruk.
Sommige manne is noual so... rooi in die gesig
Dit pas by hulle tienderjarige seuns... waarvan hulle al rammetjie uit nek is.
Party ouens raak nou so kwaad .... hulle kan n pofadder borsvoed
Ander weer is so ..... steeks soos n donkie.
Die manne wat nie kan saampraat nie is .... geel van jaloesie.
Dis hoekom va die manne se hulle is uit die .....oude doos.
Afrikaans is n mooi kleurvolle taal. Humor in afrikaans is uniek. Geen ander groep of wie ook al kan my lagspiere so kielie nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 10:53:12 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou is daar nog die pragtige vertellings in ons oud afrikaanse liedere.
Byvoorbeeld... "Al die veld is vrolik"
........ hier galop n goggatjie, daarso dans n mier...
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 14:34:12 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years
Net idiome of se goed ook??
Ons kuier 'n hond uit 'n bos.
Ons drink 'n padda uit 'n pyp.
Trap rond soos 'n kakkerlak op 'n warm stoofplaat
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 18:30:59 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Kamp n hond uit n bos
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 19:54:28 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Drink soos n vis\ dronk soos n lord\ moeg soos n trekdonkie \vuil soos n vark\ wakker soos n uil \so slim soos die houtjie van die galg \so bekkig of slim soos n tienderjarige
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 21:18:50 pm
Anonymous
Drink soos n vis\ dronk soos n lord\ moeg soos n trekdonkie \vuil soos n vark\ wakker soos n uil \so slim soos die houtjie van die galg \so bekkig of slim soos n tienderjarige
Nee kyk, nou het ek sommer al die idiome geleer, welgedaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 00:30:03 am
Theuns
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 18 Jul 2007
Experience: 23 years
Daar is nogal baie idiome wat die manne beskryf wat toegegee het aan die versoeking om die dors met hoë oktaan te les! Hier is 'n paar:
Hy is hoog in die takke.
Hy jaag ganse aan.
Hy het te diep in die bottel gekyk.
Hy het die mannetjie met die kurkhoed gesoen.
Hy is so blink soos Bethlehem-ster.
Hy het 'n paar kwepers agter die blad.
Hy is goed geswael.
Hy is altyd ontevrede - as die bottel vol is, wil hy hom leeg hê en as hy leeg is, wil hy hom vol hê.
Hy is ver voor.
Hy is stormdronk.

Daar sal nog wees, maar dit is al waaraan ek nou kan dink....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 06:17:23 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

He-he, Theuns, ek hou van die een "as die bottel vol is, wil hy hom leeg hê en as hy leeg is, wil hy hom vol hê".   

Ons almal ken "lang vingers hê", wat beteken geneig om te steel.  Ek hoor nou die dag daar is ook een "lang tone hê".   Dit beteken om fyngevoelig te wees.   Menend as jou tone lank is, kan iemand maklik daarop trap.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 09:55:47 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hehehe..
Lang tone.
Dis nou ekke.

Dan.. ek trek een nommer kleiner skoene aan. Sukkei met hardlywigheid. Skoene druk jou dat jy......
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 11:15:21 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Iemand wat suinig is met sy geld, is 'n man met kort arms en diep broeksakke.

Kuier tot die biesies bewe.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 12:02:58 pm
Anonymous

Kamp 'n brak uit 'n tak,

Vinger geveg -(op lang afstand baklei op forums😂)

Bek geveg - (hulle is bang vis kontak sport).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 12:52:50 pm
Anonymous
Ek is so suinig, ek druk Nelson Mandela in my wallet tot sy oê traan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 12:38:07 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die een wat ek nog net by my vrou gehoor het na daar gekla was oor 'n klein ou wat glo die mense pik op hom met "tackle" op die rugbyveld.

As jy saam met die groot honde wil loop moet jy jou been hoog lig kan lig.

Jy’s so lelik, jou ma voer jou met ‘n kettie.

Ek vra jou nie wat jou ma op jou toebroodjies smeer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 13:11:38 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hierdie is nou voorwaar so oulik, die ATKV kan
Kom kers opsteek

En die beswaardes gaan
Krokkedil trane huil

Terwyl ons grapgatte
In die vuis lag.

En die suurgatte
Pruimbek trek.

Die manne wat so argumenteer op die forum, moet biki
CHILL.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 13:34:22 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dit kom daarvan as jy op n sondag middag sit en forum lees i.p.v.........
As gevolg van. n gebrek aan brood eet ons korsies van pastei.

Kyk nou op die rooi hier heelonder.
Toevallig nêh.
"As persoon, wat irriteer jou"
"Die LIONS"
Grappie grappie grappie. Lag my gat-af.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2017 @ 17:54:49 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 26 May 2017
Trap jou tjank af.
Snot dronk gesuip dat hy nie eers weet wie sy ma is nie.
Maak nie ñ sambriel in ñ ander man se sterre oop nie.
Vir my vertel perde pee is lamp olie.
Of perde drolle is turksvye.
Daai ou skiet nie spek nie, hy gooi sommer die hele vark.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2017 @ 08:45:38 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Op die druiwekar ry
Sy kompas staan stil
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2017 @ 16:45:55 pm
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 65 years
So lelik, sy ma het hom drie weke onderstebo gedra voor sy agter gekom het.
More is nog 'n dag. Wat jy saai sal jy maai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2017 @ 16:54:14 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Woorde op my stoep kussings....

Verkeerdeveerhoender?

Kaalgatperske

Katspoegie

Lekkerbekkig

Tjienkerientjie?????

Jollifikasie

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2017 @ 21:26:30 pm
Anonymous
Daai girl se tande is mooi en blink: Jammer hulle is so wyd verspreid.
Heng my ou, jy is so skeel: Jy kyk deur ń opgerolde "hose pipe".
Ek is nou slegter as ń: Spoorweg "B" op payday.
Die persoon irriteer my: Hy klou soos k@k aan ń polisie jas.
Bliksis, daai ou het so min tande: Hy eet ń appel skoon deur ń tennis rakket.
Daai is sou dronk: Sy bynaam is loop en val.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2017 @ 07:26:39 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years
Reen baie. Dit reen katte en honde.
Of dit reen n hond uit n bos uit.
Hy is stadig. Agter os kom ook in die kraal.
Drink baie. Dronk soos n lord.
Of hy is geketty.
Is mal. Hy het n klap van die windmeul weg.
Vinnig kwaad word. Op jou perdjie spring.
As die skoen jou pas trek hom aan.
Dink baie van homself. Hy is voor op die wa.
Hy is so lelik net sy ma kan hom lief he.
n Groot skelm. Hulle moet hom so ver wegsluit as hulle sy breakfast met n ketty skiet kry hy dit eers vannaand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2017 @ 17:49:43 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1889
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Skurwe hakskene soos n kombuiskuiken.
Hy is so skeel as hy huil loop sy trane teen sy rugstring af.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2017 @ 18:03:39 pm
Anonymous
Daardie ou of vrou is so lelik, hulle word betaal om in ń spookhuis te spook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2017 @ 21:33:01 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years
Hoogste bome vat die meeste wind.
Dink baie van homself:
Voor op die wa.
Uitgevang:
Rieme styf geloop of
Vingers verbrand.
In die nood:
Kalf is in die put.
Ondersoek instel:
Agter die kap van die byl kom.
Iemand te uit oorle:
Om iemand n poets te bak.
Met n slap riem gevang.
Jou vererg:
Stert in n krul trek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2018 @ 22:14:14 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Dit was hoe ons kleintyd ons pêlle ge-etiketteer het

Haak tanne soos 'n treksaag

Uitpeuloë soos 'n fonteinpadda

Afdaend gesig soos 'n wasklip

Hol nuesgate soos treintonnels

Bak ore soos plaask*khuisdeure

Goor asem soos 'n long drop

Skurwe hakskene soos weglê hen bene

Bak bene soos 'n bicycle rim

Benoude boude soos 'n vasgekeerde muishond

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2018 @ 20:34:55 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Mense wat in glas huise bly moenie klippe gooi nie.

Sy bene is so bak hy sal nie kan vark vang nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2018 @ 05:26:42 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Die meeste van die ou manne het n boepens soos n vlei merrie.

Sy pens is so groot dit hang soos n afdak oor gebruikte tools.

 

Die een in die kerksaal se toilet gesien.

Gentlemen

Your aim will help

Stand closer

Its shorter than you think

Ladies

Please remain seated

For the entire

Performance

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required