English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 956
Total Views: 82 558 061
topics: 10 944
replies: 127 821
views: 38 965 994
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

African Snake Bite Institute

replies: 16
views: 258
15 Nov 2019 @ 19:35:09 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2055
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kuier op google, soek African Snake bite institute en download die gratis app wat jou help met slang identifisering, noodhulp en nog baie meer.

Sal graag wil weet wat julle van dit dink. Ek persoonlik sê dit is n kamper se must have.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 20:25:30 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4448
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dit lyk skikkerig maar sekerlik 'n goeie TOEP om te he en dan die beste inligting wat om te doen. No 1 om te doen is niks aan die byt maar kom so vinnig as moontlik by 'n hospitaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 10:17:48 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1389
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Weet van die mense, hulle is in Pretoria. As jy dapper is verkoop hulle ook die nodige soos sakke en knyptange om sommer die ou slangetjie ook te vang!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 11:08:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink dit sal goed wees dat elke oord n lys en foto van elke slang wat by hulle oord moontlik mag voorkom by ontvangs kan ophang. As ek deur n slang gepik word by n sekere oord en ek moet deur n App gaan loer waar hordes slange gelys is, gaan ek moeilik identifiseer....almal gaan begin dieselfde lyk. Maar as ek vooraf gesien het hoe slange lyk wat moontlik aangetref kan word en ek sien hom dan , glo ek identifisering behoort makliker te wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 12:16:18 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Gebruik hulle al baie lank. Neem 'n foto van die slang en stuur aan hulle en binne minute kom hulle terug met ID van die slang.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 15:09:15 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Sitting at Bazely Beach Mac Nicols resort and about an hour ago a Night adder slithered past the side of our Skipper, across the road where my wife nearly stood on it and slithered into the bush. Fortunately could identify it and know their bite is not life threating just moderately poisonous.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 18:53:44 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1389
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Sitting at Bazely Beach Mac Nicols resort and about an hour ago a Night adder slithered past the side of our Skipper, across the road where my wife nearly stood on it and slithered into the bush. Fortunately could identify it and know their bite is not life threating just moderately poisonous.

Think their bite has the same effect than that of the red lip? Heard if it bites you the headache that follows is so bad that you wish you'd rather die!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 19:34:43 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2055
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink dit sal goed wees dat elke oord n lys en foto van elke slang wat by hulle oord moontlik mag voorkom by ontvangs kan ophang. As ek deur n slang gepik word by n sekere oord en ek moet deur n App gaan loer waar hordes slange gelys is, gaan ek moeilik identifiseer....almal gaan begin dieselfde lyk. Maar as ek vooraf gesien het hoe slange lyk wat moontlik aangetref kan word en ek sien hom dan , glo ek identifisering behoort makliker te wees

Klein Kariba het so n bord wat jou waarsku. Ek dink min weet van die bord.

Wat goed is dat jou foon se "location" stuur jy aan en hulle se jou watter slange jy daar mag vind.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 19:52:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klein Kariba het so n bord wat jou waarsku. Ek dink min weet van die bord.

Wat goed is dat jou foon se "location" stuur jy aan en hulle se jou watter slange jy daar mag vind.

Dit klink briljant.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 05:40:49 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Verlede week het veldwagters ‘n moviese pofadder by Onder Sabie se kampplek in die veld verplaas. Moet nie dink dat daar te veel verkeer by kampe is dat slange sal  weg bly nie. In die aand loop ek altyd met  ‘n flits.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 09:54:32 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2055
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Frans. Veral kinders wat in die aand speel en rondhardloop. Dorps japies vat die tipe ding as lig geskat. Bly jy noem dit.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 16:26:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek dink dit sal goed wees dat elke oord n lys en foto van elke slang wat by hulle oord moontlik mag voorkom by ontvangs kan ophang. As ek deur n slang gepik word by n sekere oord en ek moet deur n App gaan loer waar hordes slange gelys is, gaan ek moeilik identifiseer....almal gaan begin dieselfde lyk. Maar as ek vooraf gesien het hoe slange lyk wat moontlik aangetref kan word en ek sien hom dan , glo ek identifisering behoort makliker te wees

Beste nog om dit teen die wa se deur aan die binne kant te plak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 08:52:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie dankie vir die Info.

Ek het die App gedownload en glo dit kan iemand in die toekoms help.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 08:57:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het die App nou oop gemaak en hy gee jou die volgende funksies.

  • Spesisie se profiele
  • Nood hulp
  • Request an ID
  • Spesies in jou omgewing
  • Mediese info
  • Events
  • Videos
  • Contact details 

Dit kan verseker help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 11:55:09 am
Spookie
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 18 Apr 2007
Experience: 47 years

Ek het die slanghanteringkursus by Johan gedoen. 'n Moet vir elke boskamper.

2005 Jurgens Xplorer
Toyota Fortuner 3.0 D4D 4X4
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 23:06:05 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I wonder how many caravan park owners have even a passing knowledge of snakes , contact numbers bite handling etc .  Some of the old methods were more likely to kill you than the snake venom.  I will get onto the site and download info.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 08:59:37 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4448
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Goeie inligting op die TOEP. Dit was vir my nuus om te sien dat hulle 'n molslang as gevaarlik beskou weens die diep snye wat sy tande veroorsaak al is dit nie giftig nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required