English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 865
topics: 4 499
replies: 30 830
views: 17 440 897
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 286
views: 19 282
topics: 3
replies: 23
views: 7 736
Aeroden Lodge
North-West, Brits
7
Total Ratings: 7
7   
0
Rated: 10 Oct 2017
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Aeroden Lodge NOW has a revamped, Mobile Responsive Website

replies: 7
views: 2437
01 Dec 2015 @ 10:47:44 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 13:07:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bestaan hierdie kampeer plek nog? Op n ander draad gelees die plek het toe gemaak...maar sien hulle adverteer nog bo-aan hierdie bladsy en hul website is nog aktief.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 20:38:56 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years
WAS NOU NET DAAR GEWEES VIR 4 DAE - 6 PRIVAAT STAANPLEKKE MET EIE BASIESE ABLUSIE WAT JY SELF SKOONHOU - BAIE NETJIES TEREIN MET VLIEGVELD. VOLDOEN AAN ALLES VIR RUS, VREDE, GROEN GRAS, KOELTE, AFKOEL IN N SWEMBAD OF ONTSPAN IN WARM ONDERDAK SWEMBAD. RESTAURANT, KONFERENSIE GERIEWE EN PAAR CHALETS OP TEREIN. VOLDOENDE AS JY JOUSELF KAN ENTERTAIN. FOOIE VERGELYK GOED MET ANDER OORDE. KLIMRAME EN VEILIGE SPEELPLEK VIR KINDERS. AREAS IS GOED AFGEBAKEN EN OMHEIN. SAL WEER BESOEK EN AANBEVEEL.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 20:44:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAS NOU NET DAAR GEWEES VIR 4 DAE - 6 PRIVAAT STAANPLEKKE MET EIE BASIESE ABLUSIE WAT JY SELF SKOONHOU - BAIE NETJIES TEREIN MET VLIEGVELD. VOLDOEN AAN ALLES VIR RUS, VREDE, GROEN GRAS, KOELTE, AFKOEL IN N SWEMBAD OF ONTSPAN IN WARM ONDERDAK SWEMBAD. RESTAURANT, KONFERENSIE GERIEWE EN PAAR CHALETS OP TEREIN. VOLDOENDE AS JY JOUSELF KAN ENTERTAIN. FOOIE VERGELYK GOED MET ANDER OORDE. KLIMRAME EN VEILIGE SPEELPLEK VIR KINDERS. AREAS IS GOED AFGEBAKEN EN OMHEIN. SAL WEER BESOEK EN AANBEVEEL.

Dankie vir terugvoering...sal hom onthou vir n naweek wegbreek! Is daai vliegveld aktief?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 10:29:20 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Enige iemand onlangs hier gewees ?   Ons was Oct 2017 daar en dit was perfek net 6 kamp staanplekke in n ry maar baie privaat afgesper omhein en baie struike en bome tussenin.  Het wel verneem dat daar n dansskool privaatskool en koshuis op perseel is met baie voete in en uit na ure.  Daar is ook konferensiegeriewe met baie slaap eenhede ook paar groot holiday units amper soos timeshare.  Het op ander forum gelees dat mense kla oor musiek parties en beweging van voertuie en voete in en uit na hoofpad wat bietjie scary was want sekuriteit was nerens te sien en oord antwoord nie fone deur nag as jy klagtes het nie.   Sekuriteit is altyd n bekommernis vir kampeerders want mens is meer weerbaar veral waar daar so min staanplekke en geen kontak met bestuur is nie.  Weet iemand dalk meer ?   Sal jammer weesas so pragtige plek verlore gaan vir kampeerders.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 12:31:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wou al lank hierna toe kom, maar is maar skrikkerig vir oorde wat se eintlike inkomste troues en onthale is. Ek het een naweek by n oord gebly waar daar n troue onthaal was......dis baie onaangenaam, lawaaierig tot die oggend ure toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 11:39:35 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Wil so graag hul ondersteun maar nog steeds sku - dink oplossing gaan wees om groep bymekaar te kry en 6 kamp staanplekke en paar chalets uit te book vir almal en self te sien of dinge rondom sekuriteit en rumoerigheid verbeter het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 21:51:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Behoort seker nou nog stil te wees noudat daar nie troues en funksies gehou word nie.....as jy wil gaan, nou die regte tyd? Mens kan hulle seker ook vra of daar n funksie is of nie en daarvolgens besluit....funksies en troues word gewoonlik ver vooruit bespreek en beplan, so hulle behoort daai info te kan gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za