English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 837
Total Replies: 257 015
Total Views: 83 393 803
topics: 4 513
replies: 31 024
views: 17 453 319
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Advies oor staanplekke tussen Salt Rock en Pretoria langs N2

replies: 12
views: 257
21 Feb 2021 @ 12:15:44 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Gooie middag. Ons beplan om terug te ry van Salt Rock na Pretoria via die N2 en dan om langs die pad te stop vir ń dag of twee. Ons stell belang in die natuur en verkies rustige still plekke. Ons sleep ń Exclusive (pad woonwa).

Watter plekke stell julle voor? Enige advies sou wardeer word.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2021 @ 16:29:48 pm
Gerden
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 04 Jan 2021

Die beste advies wat ek kan gee is om te maak wat ons maak.

Ons google oorde ek kyk na hulle "ratings", daarop volgens bsluit ons.

Smaak verskil van persoon tot persoon.

Een ou hou van rustigheid en die ander ou van partie.

Ons verkies rustigheid en daarom neem ons, ons eie besluit, nl:

- Veilgheid.

- Netheid.

- Toegang tot oord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2021 @ 17:49:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Neem liewer die N3....lol🤣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2021 @ 17:58:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Jy kom nou vanaf Mahai....andersins sou ek Hlalanathi of Drakensville voorgestel het. As jy hou van berge, gaan probeer ander gedeelte van Drakensberge soos Dragons Peak, Mountain Splendour of Monks Cowl.  Jy gaan egter via Winterton moet inkom omdat brug op ander pad beskadig is deur reen.....weet nie of jy gaan deurkom nie....miskien het hulle al tydelike plan gemaak. Maar dis seker maksimum 30km ompad? Drakensville se oord bied egter baie....ons het hulle fasiliteite op oord baie geniet....en hulle is spotgoedkoop midweek dae buite seisoen....dink minder ad R100

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2021 @ 19:50:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Jy kom nou vanaf Mahai....andersins sou ek Hlalanathi of Drakensville voorgestel het. As jy hou van berge, gaan probeer ander gedeelte van Drakensberge soos Dragons Peak, Mountain Splendour of Monks Cowl.  Jy gaan egter via Winterton moet inkom omdat brug op ander pad beskadig is deur reen.....weet nie of jy gaan deurkom nie....miskien het hulle al tydelike plan gemaak. Maar dis seker maksimum 30km ompad? Drakensville se oord bied egter baie....ons het hulle fasiliteite op oord baie geniet....en hulle is spotgoedkoop midweek dae buite seisoen....dink minder ad R100

Wanneer beplan julle om terug te ry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 07:12:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16373
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Xaxa naby Richardsbaai.  Het laas jaar daar deur gery.  Groot meerderheid staanplekke is ombou in chalets en semi permanente huisies maar daar is steeds 'n gedeelte vir karavane.

Ek is mal oor die dorpie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 09:30:56 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Wanneer beplan julle om terug te ry?

Ons ry die 3de Maart.

Ons will juis nie N3 ry nie vir ń verandering. Ook die Winterton pad het vir my te veel slag gate gehad.

Xaxa naby Richardsbaai.  Het laas jaar daar deur gery.  Groot meerderheid staanplekke is ombou in chalets en semi permanente huisies maar daar is steeds 'n gedeelte vir karavane.

Ek is mal oor die dorpie.

 

Dankie, Ons sal Xaxa probeer.

Is daar iets naby of in Mkhuze of Hluhluwe waar mens kan kom met ń pad woonwa?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 10:05:28 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ken iemand Bonamanzi, of Bahati, of Bushbaby? Sou julle een van hulle aanbeveel?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:51:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Kom naweek van 5 Maart Klipdraai toe....lyk of daar paar ander manne van forum ook daar gaan wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2021 @ 11:20:32 am
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 58 years

Ken iemand Bonamanzi, of Bahati, of Bushbaby? Sou julle een van hulle aanbeveel?

Bonamansi has very nice private ablutions with a kitchenette and the campsite is not fenced off from the game so you get buck and even elephants occasionally coming in to the camp site. Not a great deal of animals but it is a nice bush destination.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2021 @ 11:40:25 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Thanks Paul. I see it has the best rating of the three. Is the dirt road ok for an on-road caravan? I see it is only a 2.5 km long.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2021 @ 12:53:23 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 58 years

Yes the road is fine even for a road caravan. We took our Skipper T there. Had bush babies climbing in the trees at the camp site. They also have a pool at the camp site. Nice half day rides around the game park.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2021 @ 07:48:41 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Thanks Paul. We will stop over there.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za