English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 523
Total Replies: 252 745
Total Views: 83 245 380
topics: 11 572
replies: 139 187
views: 39 340 864
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Advies oor roetes om blomme te gaan kyk

replies: 74
views: 2951
page 1 of 2
04 Jun 2018 @ 15:44:48 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Dag se aan mede kampeerders

Ek bly aan die Wesrand en wil graag gaan blomme kyk die jaar,Met al die wyse manne wat al voorheen gaan blomme kyk het vra ek graag dievolgende

1  Watter roete moet ek ry vanaf Krugersdorp

2  om nie meer as so 250 km per dag te sleep nie enige voorstell van oornag plekke

3  Waar is die populere blommekyk plekke

4  Die beste tyd om te gaan kyk

Ek se solank dankie vir inligting en dan kan ons beplanning begin

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 17:04:05 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Krugersdorp na Kuraman 488km slaap oor op Red sands country lodge 1 nag

Kuruman na Kakemas 343km slaap oor by Augrabies national park min 3 nagte asgevolg van besienswaardighede in park.

Kakemas na springbok 286km slaap oor by Namastat/ lodge karavaan park

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
2
04 Jun 2018 @ 17:20:33 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Hierdie fotos is geneem laaste week in Augustus.

Besoek Namaqua National park afdraai by Kamieskroon. 1 Dag. restaurant op perseel

Besoek Goegap Nature reserve 1 Dag. pak piekniek mandjie

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 17:37:20 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Jammer gesukkel om fotos te laai. kyk onder gallery.

Sterkte met beplanning.

die toer is die moeite werd om te doen.

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 18:01:25 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Ook van plan om te gaan Een vraag kan n mens dit doen met net n Tent I.p.v Karavaan

Raad sal wardeur word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 18:04:50 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Sorry Ben and everyone, 

we are going to have a full relook on how this photo gallery ststem works...  too many people are battling with it.  Please don't comment about this photo gallery problem on this topic rather comment on the Forums Problems topic. 

Please rather continue with the actual topic about the flowers here...

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
04 Jun 2018 @ 19:29:56 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Tjaart

Ons het self met tent gegaan. Omdat jy die eerste dag so ver ry slaap liewers oor in Gastehuis. Slaan tent op vir 4 nagte by AUGRABIES en geniet God se skepping.

Ry dan tot op Springbok vir 4 nagte en besoek dan Namaqua Nationalpark en Goegap Nature reserve. Moet nie hastig wees. Onthou blomme maak eers so 10 uur oop as dit n sonskyn dag is. Beplan jou dag daarvolgens. Hiedie roete kan met kar gedoen word. As jy kus toe wil gaan is dit bakkie of voertuig wat hoog is.

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 19:34:54 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Sukkel nog steeds om fotos te plaas. Kyk onder gallery.

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 20:34:20 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Mooi fotos Golden.

Springbok is 'n goeie basis in die noorde en dan Vanrhynsdorp meer suid, veral vir vetplante.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 21:31:47 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Golden Baie Dankie 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 08:17:04 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dis n baie genotvolle trip die blomme trip en die moete werd,

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 08:43:03 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dag se aan mede kampeerders

Ek bly aan die Wesrand en wil graag gaan blomme kyk die jaar,Met al die wyse manne wat al voorheen gaan blomme kyk het vra ek graag dievolgende

1  Watter roete moet ek ry vanaf Krugersdorp

2  om nie meer as so 250 km per dag te sleep nie enige voorstell van oornag plekke

3  Waar is die populere blommekyk plekke

4  Die beste tyd om te gaan kyk

Ek se solank dankie vir inligting en dan kan ons beplanning begin

Groetnis

Jy kry goeie raat hierbo. My aanbeveling.......

Krugersdorp - kimberley ( riverside country by ritche)

Na Upington - oranjerus

Na springbok

Verder  -- suid van springbok is die meeste blomme

Kammieskroon.

Darling

 

Beste tyd is van laat Augustus tot Oktober. Die soort blomme verskil van plek tot plek en van tyd tot tyd.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
05 Jun 2018 @ 08:47:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Jy sal moet kyk na besprekings by springbok en ander plekke suid.

By kimberley sal daar plek wees

Oranjerus,

kakamas ook.

Gaan maar by die valle aan. Altyd die moeite werd

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 09:40:47 am
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years
I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 09:41:10 am
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years
I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 09:44:34 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

The photo gallery system got a fix..

We helped Ben add these two beautiful galleries to this topic.    Please continue with this topic.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 13:54:30 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 60 years

Ek en die vrou het presies daar 'n gasteplaas gehad en ons volg die ontwikkelings as sulks.

Ongelukkig die reenval oor die laaste paar jaare bly maar skraps en die vertooning van die blomme hang daarvan af. So as iemand dan vra waar of waneer die beste gaan wees se ons altyd presies daar na die beste reenval. Ongelukkig is dit natuurlik moelik om so ver in die toekoms te bepaal presies waneer die reen gaan val. So dit is maar 'n bietjie van 'n "kies 'n tyd en vat 'n kans (dat dit gaan lekker reen)".   

Soos wat jy ry sal jy maar hoor by mense van die blomme in verskillende spesifieke plekke. Wat wel ook interesant was dat die reenval bo en onder die maar vlak berg reeks so groot verskil gehad het. In ander woorde vra daaroor en as nodig ry op in die berge in (Niewoudsville, ens.). As jy van kamp in 'n tent praat onthou dat blomme tyd maar die reen tyd is. Behalwe dan van reen kan die weer bitter koud word. In augustus die een jaar het dit gesneeu.  

Onthou die blomme volg die son. 'n Mens ry en sien maar niks, maar as jy omkyk kan die vertooning ongelooflik wees. Wat gebeur is jy ry son se kant toe en die blomme kyk ook maar son toe en net as jy omdraai sal jy die vol effek sien!  

Daar is ook heelwat boere wat akkomodasie ook offer. Proe maar daardie skaapvleis - dit is die beste in SA. Geniet dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 19:46:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het dit baie jare terug gedoen. Moet dit weer doen, voel of ek iets gemis het.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 12:00:17 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 60 years

Het dit baie jare terug gedoen. Moet dit weer doen, voel of ek iets gemis het.

 

Moet nie te lank wag nie. Weer mannetjies wat oorgeslaap het op pad na Nat Park Raad se mense toe, reken dit gaan stadig al hoe droer word. Hulle reken droer gebiede gaan droer word en nat gebiede al hoe meer nat. As dit wel so is dan gaan die blomme stadig stadig maar werdwyn. 

Omdat ons 'n plaas met skaap gehad het, moes ek voer groei vir daardie kwaai, warm, droer, somer maande en dit kon ek net in blom / winter seisoen doen. Dit was vir my interesant hoe daar waar ek geploeg het 'n heel ander tipe / kleur blom gegrooi as regs langs hom waar nie geploeg het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 15:17:54 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Goegap Nature reserve

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 17:02:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Pragtige fotos Ben! {Golden}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 17:16:08 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons het nog nooit die voorreg gehad om n blommetoer te doen nie. Dit was verlede jaar op ons lys maar weens die droogte het ons tuis gebly. Ons Bid hierdie jaar saam met die Kapenaars vir die welkome reen, dan gaan ons ook kyk vir die eerste keer.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 19:08:38 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ons woon ook aan die Wesrand en het in 2016 dieselfde roete as Golden gevolg. Ons het vanaf Springbok verder suid by Rondeberg vir ‘n paar nagte oorgebly en daarna in Kaapstad gedraai (Van Zylsrus Karavaanpark) op pad terug Gauteng toe. Geniet dit, 2016 was nie die beste blomme-kyk jaar nie, maar steeds die moeite werd.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 19:10:14 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

In Springbok het ons in die Springbok Karavaanpark oorgebly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2018 @ 20:37:42 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Beautiful photos Ben... we all need to go visit these flowers again.   We have such a beautiful country. 

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2018 @ 15:29:41 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ons woon ook aan die Wesrand en het in 2016 dieselfde roete as Golden gevolg. Ons het vanaf Springbok verder suid by Rondeberg vir ‘n paar nagte oorgebly en daarna in Kaapstad gedraai (Van Zylsrus Karavaanpark) op pad terug Gauteng toe. Geniet dit, 2016 was nie die beste blomme-kyk jaar nie, maar steeds die moeite werd.

Was ook in 2016 vir die eerste keer daar om te gaan blomme kyk.

Vir ons was dit ongelooflik mooi. Oral waar ons kom het mense gesê dit is nie 'n goeie jaar vir blomme kyk nie.

Ons het dit geniet want ons weet nie wat het ons nie gesien nie.

Toen in 2017 ga die vrouw en ek weer maar met die wa. Toe weet ons wat ons nie gesien het nie. Daar was geen, niks, nada blomme te sien in die normale gewilde plekke nie behalwe Potsberg was wit van die blomme (vorige jaar geel). 

Daar was een plaas in die berge buite Garies en dan naby die Slangrivier mond waar daar blomme was. Verder niks.

Skilpadpark wat normaalweg toe onder die gousblomme is het nie eers grassies gehad nie. Die parkmens het vir my gesê hulle weet nie wat hulle gaan maak nie want daar is nie genoeg kos vir die diere vir die winter nie. Het maar voorgestel dat hulle met die landbou unie skakel vir hulp.

Sal maar weer gaan as dit verseker gereën het.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 18:16:16 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Die welkome reen het begin val in die Kaap en die Weskus het gelukkig ook n goeie kwota gehad. Ek en Susan beplan al so lank om vir die eerste keer te gaan blomme kyk. Dit lyk vir my asof vanjaar die jaar moet wees.

Nou vra ek raad. Ons wil die blommekyk kombineer met n besoek aan vriende in die Kaap. Ons beplan om middel Augustus te ry met die woonwa. Wat sou julle meer gesoute vriende aanbeveel. Eers Kaap toe middel Augustus en dan op met die Weskus later of vroeg September of eers Springbok se kant toe en dan af Kaap toe. Ek weet nie of die reen vroeg of laat was nie en daarom het ek kundigheid nodig om die beste van die blomme te sien. Tyd is aan ons kant maar ek wil graag die beplanning reg he.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 18:30:46 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek sou eers blomme gaan kyk (middel tot end Augustus) en dan Kaap toe. Ek het in 2016 in die Kaap by Van Zylsrus Karavaanpark gekamp en kan dit aanbeveel. My familie het 3 maande gelede by Ou Skip gekamp en hy beveel dit sterk aan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 07:08:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die welkome reen het begin val in die Kaap en die Weskus het gelukkig ook n goeie kwota gehad. Ek en Susan beplan al so lank om vir die eerste keer te gaan blomme kyk. Dit lyk vir my asof vanjaar die jaar moet wees.

Nou vra ek raad. Ons wil die blommekyk kombineer met n besoek aan vriende in die Kaap. Ons beplan om middel Augustus te ry met die woonwa. Wat sou julle meer gesoute vriende aanbeveel. Eers Kaap toe middel Augustus en dan op met die Weskus later of vroeg September of eers Springbok se kant toe en dan af Kaap toe. Ek weet nie of die reen vroeg of laat was nie en daarom het ek kundigheid nodig om die beste van die blomme te sien. Tyd is aan ons kant maar ek wil graag die beplanning reg he.

Ben "golden" het 'n goeie roete aan die begin van die draad gegee. Ek sal net Mc Dougals baai by voeg.  En as jou voertuig dit toelaat ry die tweespoor kuspad af kaap toe.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 07:09:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het nou nie 'n kaart by my om die roete weer te gee nie. maar iemand sal dit doen wat dit onlangs gery het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 16:45:08 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Ben Het jy dalk n kontak nommer vir namastad karavaan park sal dit waardeer.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 10:32:11 am
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

0277181832

namastatlodge.co.za

geniet julle Blomme toer en veilig ry.

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 11:45:21 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie aan julle almal vir die inligting. Leon jou voorstel van die grondpad sou uitstekend gewerk het. Ongelukkig glo ek nie dit gaan werk met my padkaravaan nie. Ek sal maar so stuk stuk afbeweeg met die teerpad en waar ek n kampplek kry,vandaar inbeweeg met die grondpad.

Ben dankie vir Namastad se besonderhede. Sou jy hom verkies bo Springbok se karavaanpark?

Japie wanneer beplan julle om te ry en het jy al n reisplan? Ek is steeds nie seker of ek reguit eers weskus toe ry en daarna Kaap toe nie. Ek ken nie die weerpratone in daardie omgewing so goed om te besluit of die blomme vroeg of laat gaan wees nie. Minstens is ek dankbaar dat dit wel gereen het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 17:21:17 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Piet dagse

Ek het al soort van n reisplan ons ry uit Krugersdorp op 2 Augustus tot by red sands

Van Redsands na augrabies vir 3 nagte dan na Springbok maar het geen reserverings by Springbok gemaak nie. Ons sal as ons daar is en na gelang van waar die blomme is dan verdere besluite neem

Gelukkig is daar heelwat plekke waar n mens kan oornag, maar die blomme sal vir ons vertel in watter rigting ons moet gaan

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 17:24:23 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Ben GOLDEN

Dankie vir die inligting van Namastad gaan hulle more oggend kontak

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 17:45:40 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Japie dink jy daar sal al blomme wees so vroeg in Augustus. Ek is onkundig met die blomme kyk en daarom die dom vraag. Ek het tyd aan my kant maar wil nie te vroeg gaan of dalk te laat nie. Ek verstaan dat dit maar n dobbelspel kan wees en dit is hoekom ek al die vrae vra vir die meer ingeligte ouens onder ons.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 17:59:36 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Piet

Het  Namastat verkies. Ken nie die ander Karavaan park in Springbok. Gehoor daar is meer verkeer wat mens hoor en wat jou rus kan vesteur. Namastat is net buitekant Springbok

( +/- 3km) Ablusie blok ook netjies gewees. 

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 18:14:45 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Ben. Ek ken ook nie die een in Springbok nie en daarom dat ek vra. Miskien sal iemand antwoord. Dit is in elk geval goed om te weet daar is meer as een opsie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 18:15:24 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Vanaf Springbok verder gery en oorgeslaap by Garries(gastehuis). Toe weer gaan kamp by Rondeberg resort. Vandaar af  besoek jy  kusgedeeltes soos Lambersbaai.

Sal fotots plaas van Ronderberg resort.

Vanaf Clanwilliam na Patenoster in self catering w/s. Besoek dan Patenoster, Jacobsbaai. St Helenabaai, Saldana, Langebaan.

Daar is baie ander dorpe om te besoek. Hiedie roete tot op Hermanus en terug in Pretoria het ons 3 weke gevat. Wat n belewenis. Wens ons het 3 maande gehad.

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 18:28:23 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years
I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 18:47:33 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years
I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 18:48:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie Ben. Ek ken ook nie die een in Springbok nie en daarom dat ek vra. Miskien sal iemand antwoord. Dit is in elk geval goed om te weet daar is meer as een opsie.

Springbok Caravan Park is net buite die dorp op die lughawe pad. Dieselfde pad wat na Goegab Natuurreservaat toe gaan. Dit is 'n hele ent weg van die N7 so die verkeer pla nie.

Lanklaas daar so ek wil nie oor die toestand van die park kommentaar lewer nie. Was baie goed.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 19:08:19 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ons het ‘n paar nagte in 2016 in die Springbok Karavaanpark oorgestaan en verkeer het glad nie gepla nie. 

LW - Dit is net ‘n oorstaan plek, daar is nike in die park te doen nie. Die ablusie geriewe was baie aanvaarbaar, nie modern nie, maar skoon en netjies. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2018 @ 09:38:46 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Piet G

Hulle se blommekyk is n dobbel spel afhangend van die reen patroon. En ek self is ook maar dom wat die blomme kyk betref,daar is n blomme info lyn by 0729388186 wat vir jou min of meer inligting kan gee oor die blomme

Om jou vraag te antwoord oor tyd ek het self my beplanning gewysig en vertrek nou eers op die 16de Augustus

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2018 @ 10:26:57 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Die eienares van Garies Toeriste Stal en Koffiewinkel is 'n goudmyn van inligting oor waar die blomme is.

Jy kan ook kaart van die area daar kry. Van die blomme is weg van die gewone toeriste areas en jy kan na hartelus gaan kyk op jou eie.

Ons het hier nog elke keer die beste inligting gekry.......en lekker koffie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2018 @ 13:16:52 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Baie dankie vir al die inligting. Dit is te verstane dat niemand regtig die beste tyd kan voorspel nie. Dit is soos een van ons vriende hier aan die suidkus van KZN gese het, om blomme te gaan kyk is soos ons wat hier in Natal wil voorspel wanneer die sardiens verbykom. Nogtans kan ons darem se wanneer die beste tye "gewoonlik" is.

Japie ons mik ook nogal om so om en by die 16de Augustus te ry. Ons gaan eers Bloemfontein toe en vandaar oor Kimberly na Upington. Dan na Springbok en vandaar sal die blomme ons lei. 

Dankie Proffie ons sal beslis daar stilhou vir die inligting en veral "Koffie".

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2018 @ 18:06:47 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Strandfontein en Van Rynedorp blom die blomme alreeds

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2018 @ 20:04:49 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Adele. Dit help al baie om dit te weet.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 06:17:20 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 995
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek sien in die Julie uitgawe van Kamp En Karavaan is daar 'n artikel oor blomme kyk. Daar is natuurlik ook 'n toer wat gereel word maar ontsettend duur. Dit sluit wel verblyf en 2 etes per dag in maar kos R16900 p.p wat deel en dan gebruik jy jou eie vervoer. Dit strek oor 'n tydperk van 8 dae.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Jul 2018 @ 08:37:24 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Hennie. Ek het die artikel gelees en ook gedink dit is te duur vir my. Ek wil dit maar eerder op my eie tyd doen en langer bly as ek wil en vroeer ry as ek wil. Daarna wil ons verder toer Kaap toe om daar ook by vriende te kuier. Terwyl ons hierdie afstand ry wil ons graag die meeste daaruit kry. Mis ons die blomme dan kan ons gelukkig darem die res van die toer en ou vriende in die Kaap geniet.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 17:38:39 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Die berigte wat by my uitkom wil dit he dat mooi reen in Namakwaland geval het en dat daar vir die naweek en van Dinsdag af weer goeie reen voorspel word. Dit het selfs goed in Upington gereen.

Ons hier in KZN het na jare weer goeie sardiens hier gesien. As daar nou vir ons wat blomme wil gaan kyk ook goeie blomme vanjaar is glo ek sal ons beker van geluk oorloop.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za