English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 107
replies: 1 719
views: 264 869

Adres probleem vir lisensie herniewing - FNB Toep

replies: 7
views: 421
03 Aug 2017 @ 21:21:27 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek dink hierdie is vir FNB klante 'n goeie toep veral as mens sukkel met die owerhede om 'n bewys van adres te doen as mens permanent toer. Daar is wel koste daaraan verbonde maar dit kan net die ding wees as mens nie wil sukkel nie.

Lees gerus HIER

Verder kan ek byvoeg - nou dat mens jou ID en paspoort via die banke kan doen - geen tou staan nie is dit wonderlik wat mens met tegnologie kan doen. My vrou het so pas haar ID so gedoen en na 3 weke het sy haar ID vandag gaan kry by die bank.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2017 @ 15:10:02 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Baie dankie Danie vir jou gereelde insette. Altyd baie interesant.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2017 @ 15:20:02 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years
Dis i plesier. Sekere goed stel min mense in belang maar dan pass mens net en lees die volgende draad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2017 @ 16:31:34 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 31 years

Danie. Ons het op die web geregistreer by binnelandse sake en twee weke terug, Maandag 24 Julie, ingegaan na Binnelandse sake hier in Richardsbaai vir vingerafdrukke en foto, ons gaan nou Maandag ons ID's afhaal. Baie goeie diens gekry.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
05 Aug 2017 @ 17:36:35 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years
Koos dis baie goeie trugvoer. Hier by ons staan hulle voor oopmaaktyd by Binnelandse sake by tye i blok ver buite die gebou. Dis i nagmerrie so om dit via die banke te doen is puik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 15:50:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 12:59:28 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Ek dink hierdie is vir FNB klante 'n goeie toep veral as mens sukkel met die owerhede om 'n bewys van adres te doen as mens permanent toer. Daar is wel koste daaraan verbonde maar dit kan net die ding wees as mens nie wil sukkel nie.

Lees gerus HIER

Verder kan ek byvoeg - nou dat mens jou ID en paspoort via die banke kan doen - geen tou staan nie is dit wonderlik wat mens met tegnologie kan doen. My vrou het so pas haar ID so gedoen en na 3 weke het sy haar ID vandag gaan kry by die bank.

Koste bietjie hoog. R190 vir lisensie.

Wat is die koste vir n ID?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 15:44:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Koste bietjie hoog. R190 vir lisensie.

Wat is die koste vir n ID?

Volgens my is dit n gratis diens wat die bank lewer aan sy kliente.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za