English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 445
Total Replies: 251 935
Total Views: 83 203 633
topics: 11 524
replies: 138 713
views: 39 320 586
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Admin Help ASB

replies: 11
views: 251
09 Feb 2020 @ 14:28:39 pm
Anonymous

Admin, help my om my wa reg te laat staan by die ''Footer''.

Die ou lê dan op sy gatlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 17:36:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit movers opcool

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:13:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sit movers opcool

 

Hahahaha...skerp 🤣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:28:10 pm
Anonymous

laughinglaughingWaar gaan ek movers kry??

Hy dateer uit die 1994's uit, ek sukkel om "air" te kry vir die bande

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 20:47:07 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Was it the wind or do you just park like this on small stands????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 21:51:44 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Delete die foto en reload hom

Dit vat net n paar dae voor die nuwe foto reflect. Ek self het Vir meer as n week gesukkel

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:47:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het dit ookal oorgekom. draai die foto reg op jou rekenaar. Save hom as 'n nuwe Jpeg file.

Probeer dan weer plaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:02:32 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dit kom reg na n' paar dae. Delete ook all jou browser history en koekies op all jou devices.

Stuur direk aan die webmaster, heel onder op hierdie bladsy is die link. Of soos volg:

webmaster

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:04:09 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Delete die foto en reload hom

Dit vat net n paar dae voor die nuwe foto reflect. Ek self het Vir meer as n week gesukkel

 

Bak Oor, Renosters vat langer. Woonwaens vat net n' dag of twee.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:21:17 am
Anonymous

laughingEk sien die oudste staan darem nou op sy twee wiele.

Baie dankie, Admin.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 17:51:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

laughingEk sien die oudste staan darem nou op sy twee wiele.

Baie dankie, Admin.

 

En dit sonder movers.....

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 07:09:43 am
Anonymous

En dit sonder movers.....

 

 

 

Jip, soos jy daar sê, absoluut sonder movers.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za