English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 654
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 654
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Addo Nat Park

replies: 13
views: 363
15 Aug 2020 @ 20:28:56 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Ons het nog nooit hier gekamp nie. Hopelik gaan ons Sept daar draai. Watter kamp sal julle aanbeveel? Hierdie keer sleep ons nie, maar gaan met daktente.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 09:21:53 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Is daar meer as een kamp?  Ek is net bewus van die een by die hek wat heel gesellig is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 11:56:44 am
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 55 years

Ek weet ook net van die kamp by hoofhek vir tente en karavane

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 13:10:00 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Daar is 'n paar Oorde net buite Addo, wat heelwat goedkoper is as die een in die Park self. Homestead is een van die naastes, maar daar is ook luukse plekke, as dit jou ding is.

Dit bly egter die eerste prys as jy binne die park self kamp.  Ons het gereeld leeus en olifante van ons staanplek af dopgehou.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 13:49:27 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis interessant, ek het nie geweet daar is kampe buite die nasionale park nie.  As jy 'n Wildcard het, is dit 'n opsie.  As jy egter elke dag moet betaal om die park binne te gaan, moet 'n mens maar kyk of dit ekonomies is.  Addo se ablusies is soos Nasionale Parke s'n oor die algemeen ook puik. Dit moet vergelyk word met die buite die park.  Ekself sal eerder binne Addo bly.  Buite seisoen en vir pensionarisse is die tariewe heel billik.  Die atmosfeer in 'n nasioale park is altyd goed.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 19:02:22 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Only one camp inside. Also saw a lion from inside the camp. Ablutions and kitchen good condition. Never saw any camps outside. 

Had a friendly Oriole and Fork tail drongo eat out our hands and a reasonably brave Gennet came to our camp site.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 22:03:38 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Baie dankie vir almal se terugvoer, waardeer dit opreg. Het nogal gewonder oor plekke buite , maar naby park. Het wildcard.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2020 @ 10:39:37 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ons was by die Noordelike kamp. (baie lekker kamp). Die Suidelike kamp het ons nie gesien nie. (pryse was ook nie sleg nie) ek sou uiterste `n langnaweek aanbeveel. (Mens kan net soveel olifante sien). Maar nogtans was dit `n baie lekker kamp plek en skoon. Niemand kon ook daar kerm oor iemand wat in sy "erf" oortree nie omdat die staanplek se grense deur spekboom geskei word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2020 @ 12:17:45 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Jannie, Nou is ek heeltemal verward.  Is daar inderdaad meer as een kamp in Addo?  Ek kan nie 'n tweede kamp op Parkeraad of die toer-webbladsye opspoor nie en sien ook nie so-iets op Google Maps nie.  Ek sien daar is wel hutte op ander plekke as die hoofkamp maar dit is nie vir kampering nie.  Vertel asseblief bietjie meer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 07:02:52 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

We stayed there nearly a year ago in the main campsite. There's a couple of luxury safari tent sites inside the game area but you cannot take your van or own tent there. The sites are very similar  but some are a bit bigger and are on a first come basis so it pays to get there about lunch time and you may get a better choice of sites that have been vacated that morning. Another thing is that the ground is very hard and I suggest a set of short pegs and a big hammer or maybe a drill. The monkeys are a big problem and I saw them breaking into the netting on the roof popup on a van next to us. Close your roof canvas up and lock all food up when you go game viewing. One of the advantages of staying in the Parks campsite is that you can get into the game area much earlier as it opens an hour before the main gate. Early morning game drives are often very productive. All in all, a really great place.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 07:19:19 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Thanks Alex, you have made it clear- own camping is only possible at the main camp.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 11:11:35 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Above is layout of caravan (C) and tent (T) sites at Addo main camp. There is also a "tents only" area on the left as you pass through the entrance to the camping area..

Advice is to select your site before proceeding to reception as they may assign you a vacant site that you may not like. The "T" sites are about R25 cheaper than the "C" sites as they are smaller in size.

As Alex says, the ground is hard - compressed gravel. I use a hardened steel peg and a hammer to make a guide hole before knocking in a tent peg. 

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 13:16:46 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Thanks for the info Douglas, very helpful.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2020 @ 10:26:30 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Jannie, Nou is ek heeltemal verward.  Is daar inderdaad meer as een kamp in Addo?  Ek kan nie 'n tweede kamp op Parkeraad of die toer-webbladsye opspoor nie en sien ook nie so-iets op Google Maps nie.  Ek sien daar is wel hutte op ander plekke as die hoofkamp maar dit is nie vir kampering nie.  Vertel asseblief bietjie meer.

Daar is `n Noordelike kamp (as mens op `n kaart kyk, nie seker oor naam van kamp nie, maar daar is karavaan staanplekke, soos die foto bo).

Dan is daar `n Suidelike kamp ook (ek het nie daar ingery nie so weet nie wat daar aangaan nie. Miskien is daai kamp dalk die tent storie)

Mens mag ook nie met `n karavaan deur die kamp op hulle grondpaadjies ry nie. (met Goeie rede: as mens in `n grootvoet vas ry het jy groot probleme. Ons het met `n trailertjie agter en het amper moelikheid gehad.)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za