Hi
Ek is opsoek na n add on room vir n Sprite Swing ?
Sterkte, hulle is pricy.
Ons het jare terug een gekoop by Campworld.
Daar is 'n plek in Bloem en Roodepoort wat dit ook maak vir goedkoper.
Ek dink hulle s'n match nie die kleure van jou Sprite tent.
Dalk ken van die ander mense op die forum hulle name/nommers.
Hallo.
My ouers het a Multi room vir the swing 2010 op model sonder pale. Was nog nooit gebruik nie, as jy miskien sal belangstel.
Groete
Hoor by enige groot karavaan dealership wat karavane koop en verkoop. Hulle haal baie keer die ekstras uit soos die add a room as hulle karavane inruil en verkoop dit dan uit die hand uit vir ekstra wins.
Dankie Jaco
Hoe kan ek met jou in vebinding tree?
Probeer http://www.bfntentrepairs.co.za/ hulle sal vir jou kan help, asook
http://www.venturetents.co.za/
in Krugersdorp.
Jy kan my epos dan kan ons gesels: jaco.breedt14@gmail.com
Groete