English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 348
Total Views: 82 264 985
topics: 1 125
replies: 11 447
views: 4 802 033
Jokes and everything else that makes you laugh

Ablusie blok (tempel van vrede of wat)

replies: 15
views: 443
31 Dec 2018 @ 11:56:24 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nou ons het onlangs gesels oor groet jy ander kampers. Die het ek nou opgemerk terwyl ek hier onder my karavaan tent kuier. 

Hoekom is dit so dat veral in die oggend meeste mense so met n lywige draf stappie verby jou kom, kop onderstebo en so vinnig soos n kar se flicker net na jou mik en weer voor hulle kyk met n brom "hallo" vorentoe strompel ablusie blok toe. Dan as hulle terug kom dans hulle soort te sê verby jou , groot smile en vra hoe gaan dit. 

Wat gaan in daai plek aan ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 12:01:50 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

As jy onder druk is, is jy onder druk.

Dit verg vinnig beweeg en nie tyd mors nie om op 'n punt te kom waar mens van die druk onslae kan raak.

Dis hoekom mense gemakliker stap en maklik stop om gou 'n geselsie aan te knoop, die druk is van hulle af. Dit sal ook op die gesig wys.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 12:08:11 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2304
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

'n Gewese kollega van my het op 'n slag in ons gebou se hysbak vasgesit.  Hy het na die tyd gesê hy wou nog 'n draai loop maar het gedink hy sou dit doen sodra hy uit die hysbak kom.  Hy het gesê hy sou nooit weer sulke dinge uitstel nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 12:17:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

'n Gewese kollega van my het op 'n slag in ons gebou se hysbak vasgesit.  Hy het na die tyd gesê hy wou nog 'n draai loop maar het gedink hy sou dit doen sodra hy uit die hysbak kom.  Hy het gesê hy sou nooit weer sulke dinge uitstel nie.

Dit maak heeltemaal sin. Hoe gouer 'n mens van druk ontslae raak, hoe gouer kan jy normaal funksioneer.

Werk of enige ander aktiwiteit soos kamp, raak moeilik indien jy dit onder druk moet hanteer. Veral kamp, want dit is redelik maklik en eenvoudig om van daardie druk onslae te raak in die 'tempel van vrede' en daarna in vrede en rustigheid verder te kamp.

Nie almal hanteer druk dieselfde nie, dit is hoekom mense op verskeie maniere by jou kamp verby loop/drafstap en met verskillende uitdrukkings op hulle gesig.

So weet mens dat die persoon wie met kort, vinnige treetjies verbyskuifel onder groter druk verkeer as die ou wat nog lang treë kan gee.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 13:39:16 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Twee goue reels wat ek toepas wanneer ek reis...sit as ek plek kry om te sit, en loop ‘n draai es ek kans kry..😂

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 13:41:13 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 665
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Nou ons het onlangs gesels oor groet jy ander kampers. Die het ek nou opgemerk terwyl ek hier onder my karavaan tent kuier. 

Hoekom is dit so dat veral in die oggend meeste mense so met n lywige draf stappie verby jou kom, kop onderstebo en so vinnig soos n kar se flicker net na jou mik en weer voor hulle kyk met n brom "hallo" vorentoe strompel ablusie blok toe. Dan as hulle terug kom dans hulle soort te sê verby jou , groot smile en vra hoe gaan dit. 

Wat gaan in daai plek aan ?

Nou wonder ek. is die "kar se flicker" soos `n flicker wat normaal flicker of soos een wat stukkend is?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 13:57:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek glo enige persoon is vriendeliker as hy van die troon af terugkom. HA HA HA

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2019 @ 16:22:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Moet NOOIT n POEP inhou nie.

Dit kan opskiet na jou Brein en dan sit jy met K%K gedagtes.

Maak eers seker dis nie n nat Poep nie. Dan gly jy in jou skoene.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 23:03:15 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ja die paas naweek is op ons en nuwe vriende en kennisse gaan weer raak geloop word by die tempel van vrede (ablusie blokke)

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 11:07:17 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ja die paas naweek is op ons en nuwe vriende en kennisse gaan weer raak geloop word by die tempel van vrede (ablusie blokke)

Bak Oor

Klink lekker.

Moet net nie vleis braai met klam tambotiehout nie, dan verander daardie tempel van vrede na 'n tempel van verlossing..........gegewe jy is betyds!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:32:58 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ha ha. Proffie jy het my nou n goeie idee gegee veral as die hardlywigheid op kamp hand uit ruk. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:41:12 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Kan ek net regstel eerder na tempel van verligting as tempel van verlossing, alhoewel beide woorde in die konteks reg sit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 00:09:37 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Tempel van verligting nommer pas

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 23:45:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Tempel van verligting nommer pas

 

Dis nou die neukery met tambotihout as jy hom nie ken nie, daardie tempel van verligting raak een van vele en snelle verligtingsessies tot jy voel jy val deur jou eie g@t. Dan bly jy maar daar en vertrou ma bring bietjie water dat jy nie dehidreer nie.

Uiteraard is dit ook 'n uitstekende en vinnig werkende gewigsverlies metode. Maar hier teen laatmiddag se tyd begin daar goed deur jou kop gaan wat nie goed is nie. Dit voel jy vat-vat so aan die kleed van die doodsengel net vir die proses om te eindig.

Ek beloof hierna sal jy tamboti hout en sy braaiproses verstaan, ken en aan ander opleiding kan gee oor sy nagevolge as jy kortpad vat.

QBE = qualified by experience sal jy agter jou naam kan skryf!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 21:26:44 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek het ook gesit en kyk na die wat soggens verby stap en besef dat menige deffinitief nie meer dieselfde jolige gesigs uitdrukking as gisteraand het nie. En toe tot die besef gekom het dat sou hulle op daai oomblik vas steek om te groet en te gesels daai stappie van hulle heel moontlik sou moes oorslaan na n knyperige draffie toe.😦

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 21:36:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit maak heeltemaal sin. Hoe gouer 'n mens van druk ontslae raak, hoe gouer kan jy normaal funksioneer.

Werk of enige ander aktiwiteit soos kamp, raak moeilik indien jy dit onder druk moet hanteer. Veral kamp, want dit is redelik maklik en eenvoudig om van daardie druk onslae te raak in die 'tempel van vrede' en daarna in vrede en rustigheid verder te kamp.

Nie almal hanteer druk dieselfde nie, dit is hoekom mense op verskeie maniere by jou kamp verby loop/drafstap en met verskillende uitdrukkings op hulle gesig.

So weet mens dat die persoon wie met kort, vinnige treetjies verbyskuifel onder groter druk verkeer as die ou wat nog lang treë kan gee.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required