English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 130
Total Replies: 227 684
Total Views: 82 279 140
topics: 585
replies: 3 589
views: 3 312 272
Share all those nice recipes with everybody...

Aartappels in foelie

replies: 8
views: 3505
03 Aug 2016 @ 20:52:21 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
4 aartappels
1 pakkie 60g uie of sampioensoppoeier
1 koppie water
1 teelepel fyngemaak te knoffel
2 koppies gerasperde cheddarkaas
sout en peper na smaak
of jou gunsteling braaisout

Kook die aartappels tot hul amper gaar is . Maak intussen foeliebakkies wat groot genoeg is sodat jy elke aartappel kan toedraai.
Sny diep kewe in die aartappels en sit hulle in die foeliebakkies.
Maak nou die soppoeier met die water aan en meng die knoffel , uie, kaas ,sout en peper daarby in.
Skep n gawe porsie van die soppoeiermengsel oor elke aartappel, vou die foeliebakkies toe en bak die aartappels in die oond of oor die kole totdat die aartappels lekker sag is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2016 @ 05:51:47 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Mmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm

Yum...

Specially in a Cobb...

I sometimes use a generous helping of lemon - garlic butter....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2016 @ 07:22:44 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 812
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years
Klink sommer net lekker dink ek sal dit die naweek prober op die kole.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2016 @ 10:29:57 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Herman, dankie vir die sommer 4! resepte wat jy vir ons geplaas het.  Dit klink alles baie lekker.  Die aartappels gaan ek die naweek maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2016 @ 12:56:25 pm
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 19 years
Yummie, yummie.....there's love in my tummy. Lekker resep. Het ook wit pepper gebruik, vir die wis en onwis. Smaakvol. Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2016 @ 14:19:34 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Dit klink baie lekker Herman. Gaan dit beslis probeer maak binnekort.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2016 @ 12:45:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7605
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jip, doen dit elke aand nog hier in die wildtuin, op die vuur.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2016 @ 12:48:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7605
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is jy die Herman wat Herman Ou grote nou Neef Herman van praat?

Drink jy witblits en mampoer?

Is jou snor of baard langer as ons sin?

Toemaar net n grappie welkom hier, ,,,,,,,,,,



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2016 @ 12:50:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7605
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons twee sal vir jou moet gaan kuier dat jy kan snoek braai saam die witblits en mampoer.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required