English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 320
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 128
Share all those nice recipes with everybody...

Aartappel muffin cups

replies: 0
views: 1898
21 Sep 2016 @ 18:56:08 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
2 of 3 gekilde aartappels gerasper en gedreineer
2 eetlepels olyfolie
sout en peper na smaak
1 ui fyn gekap
500g bees maalvleis
1 eetlepel braai speserye
2 eetlepels tamatiesous
2 teelepels mosterd
43 tamaties fyn gekap
Halwe koppie gerasperde kaas.
Sit oond op 160g C
Sprei die groot muffin pannetjies met olie sprei
Plaas dei gerasperde aartappels in n bak en gooi die olie en sout en peper by en meng goed deur.
Druk die gerasperde aartappel in die muffin pannetjies onder en teen die kant op om n bakkie te vorm.
plaas in dei oond en bak vir ongeveer 30 minute
Terwyl die aartappels in die oond is gooi die ui in n pan en braai tot sag, gooi die maalvleis by en die braai speseryeen kook tot maalvleis gaar is en roer deur
gooi dei maalvleis mengsel in n bak en gooi die tamatiesous, mosterd en tamaties in en roer goed sodat alles gemeng is.
Wanneer die aartappel muffins reg is haal die muffin pan uit die oond en skep die maalvleis mengsel in die muffin bakkies.
Strooi die kaas oor die maalvleis mengsel en sit terug in die oond en bak verder totdat die kaas lekker gesmelt is so 10 tot 15 minute.
Haal uit die oond en wag so n paar minute en dan haal die aartappel mufiins iut die muffin pan en geniet saam met n slaaitjie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za