English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 035
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 099
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Aard bewing

replies: 18
views: 2936
18 Oct 2016 @ 13:06:08 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Neef Herman ek hoor julle was bietjie geskud van oggend, met die aard bewing daar by julle op Oudtshoorn vandag. Hoor ook die Kango Grotte is ook tydelik gesluit.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2016 @ 16:44:35 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek sal regtig nie naby daai grotte gaan as daar 'n aardbewing was nie, maak nie saak hoe lig dit was nie.  Netnou kom die regte een en ek is daar binne.  Aikona.   laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2016 @ 17:30:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal regtig nie naby daai grotte gaan as daar 'n aardbewing was nie, maak nie saak hoe lig dit was nie.  Netnou kom die regte een en ek is daar binne.  Aikona.   laughing


Stem.
Hoe sterk was aardbewing?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2016 @ 19:15:19 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Gehoor dit is 3,4 of so iets. Vriende in Knysna het dit erger as ons hier gevoel. Ek was aan die ry, en het van niks geweet nie, Von se daar was n gedreun, wat so van die weste af deurgekom het. Eers gedink dis n helikopter, toe kraak die dakbalke so liggies.

Ons het al n hele paar sulke ligte skuddings hier ervaar, aardfout hier onder ons. Seker maar die wat die Swartberg elke keer so stukkie opstoot.

Hoor die werkers by grotte staak nou, munisipaliteit moet glo eers hulle veiligheid waarborg ?? Miskien moet hulle maar die grotte sluit, al wat dit sal waarborg, en hulle huistoe stuur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2016 @ 20:41:46 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Hul sal dan gou besef watter kant hul brood gebotter is.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2016 @ 06:11:56 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

My suster wat daar in Noord straat bly, reken sy het efens gedink aan die tyd to sy nog op die rand met my ouers gebly het. So efens 'n dreuning bietjie skud en als was verby. Net bietjie huimwee gehad se sy.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2016 @ 06:24:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou hoop ek daar is iemand hier wat vir my kan sê hoe kan 'n "mens" (munisipaliteit) iemand se veiligheid waarborg as die kragte in werking van BO is en die aarde die instrument is.

Ai daar is darem nog baie opvoeding wat in die land moet plaasvind sodat ons kan sê almal is regdenkende mense.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2016 @ 06:50:26 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

So 'n bek kort jam Leon.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2016 @ 07:37:33 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dis seker n gedoende wat doen jy as dit erg is
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2016 @ 10:29:31 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Gaan die myners se veiligheid ook gewaarborg word (bv hier in Carletonville)? cool

Hulle kan dan nie eers die studente se veiligheid waarborg nie!

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 19:50:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Voel of ek nounet aardbewing gevoel het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 20:01:27 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Jip.. het hom ook gevoel en nounet genoem by home renovation... ekt lekker gesit en hop...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 20:07:15 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Dit was 'n 6.5 met sy episenter noord van Gabarone volgens die nus. Daar was vanoggend 'n 4.5 nady Stillfontein.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 20:07:42 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Was so rukkie terug in botswana blykbaar 6.8?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 20:09:55 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hoop nie ons gaan nagevolge ondergrond op die myn he nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 20:12:53 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Nou net meer info gekry, dit was op die dorp Moijabana noord van Gabarone die diepte was 7.2myl diep en kon 250myl ver gevoel word. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2017 @ 03:57:15 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Het gister aand op FB en oor die nuus gehoor Die Aard bewing was land wyd gevoel, sover as Durban en Kaapstad. Mense het dit ook in Zimbabwe gevoel.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2017 @ 08:27:05 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Hul se aardbewing maar ek dink die rand se val het iets hiermee te doen na die afgradering ;) wag, vrydag kom nog n skokgolf deur..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2017 @ 10:51:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5626
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hul se aardbewing maar ek dink die rand se val het iets hiermee te doen na die afgradering ;) wag, vrydag kom nog n skokgolf deur..


Wil met jou saamstem.
LOL
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required