English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 609
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 623
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Aankope van die nuwe XRAD (Vagabond 4x4 Drifter karavaan)

replies: 5
views: 224
29 Aug 2020 @ 20:00:20 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Goeie naand mense, glo dat almal nog perdfris en gesond is.

Ja soos bogenoemde het ek oor geskakel na die karavaan toe, ja dit mag 'n af gradering wees maar dit gaan oor die brandstof gebruik op die kort distansies met die Sprite Sprint en die gewig 910 kg met die opstel en parkeering van daai karavaan. Nou het ons 'n ligter 750 kg karavaan wat makliker kan hanteer word met die hand en voertuig sonder enige stremming op my of my vrou. Die opstel van die Vagabond Drifter is gou en maklik en so ook met afslaan.

Ek sal later foto's plaas op die profiel. Lekker aand verder en groete aan almal op die forum.

 

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 10:59:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dagsê, sal graag jou nuwe wa wil sien.

Geluk en geniet dit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 17:29:47 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Ja,ons ouer mense moet alle opsies oorweeg om so lank as moontlik te kan kamp,al beteken dit ook om sekere geriewe in te boet.Geniet die nuwe wiele huis ten volle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2020 @ 09:39:29 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Weet glad nie hoe die wa lyk nie maar geluk en kamp n hond uit n bos

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2020 @ 16:31:07 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Mooi wa. Teardrop

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2020 @ 20:15:30 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Hi daar mense, karoo klong net soos jy dit stel en ja ons gaan die wa goed uit toets en glo my dit gaan 'n lekker kamp wees die.

Dankie vir die terug voer en ek sal foto's plaas so dra ek my karavaan in besit het. Die mense wat nog nie die Vagabond karavane gesien het nie kan op die Web blad gaan kyk na die drie tiepes.

www.vagabondsa.co.za.

Daar is die pad karavaan "Roamer"

Dan die "Drifter" 'n 4x4 karavaan 

Dan die "Rough" ook die 4x4 karavaan.

Vriendlike kamp groete almal.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za