English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 849 006
topics: 1 037
replies: 14 794
views: 3 286 361
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Aankoop van bande

replies: 29
views: 602
28 Aug, 2019 @ 13:59:22 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek is binnekort in die mark vir nuwe bande koop vir sleep voertuig. Waar gaan ek goeie deals kry? Ek sien daar is n website www.tyrePrice.co.za.....het iemand van hul dienste gebruik gemaak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 14:07:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek gaan gewoonlik Supaquick in Edenvale toe. Dis waar ek  beste pryse kry want ek ken die eienaar.

Beste vir jou is om te besluit watter band jy wil hê en dan maar rond te bel.  Probeer die klein dorpe buite die besige stede ook. Maar noem dat jy bereid is om te ry vir goeie prys.

Gaan kamp dan in Brits omgewing en laat sit gou die bande op gedurende die Sa oggend as voorbeeld.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 14:21:58 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb, 2008
Experience: 31 years

Ek is ook nou opsoek besig om rond te bel sover is die pryse nie sleg by Lombard's in Roodepoort nie.

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 14:53:09 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr, 2014
Experience: 26 years

Ek gaan gewoonlik Supaquick in Edenvale toe. Dis waar ek  beste pryse kry want ek ken die eienaar.

Beste vir jou is om te besluit watter band jy wil hê en dan maar rond te bel.  Probeer die klein dorpe buite die besige stede ook. Maar noem dat jy bereid is om te ry vir goeie prys.

Gaan kamp dan in Brits omgewing en laat sit gou die bande op gedurende die Sa oggend as voorbeeld.

Mmmm, klein wereldjie, ek en Kerry is al jare bra's.

Maar, ja, jy gaan goeie diens en pryse kry by hulle.

Praat met Dean want Kerry skuba ten to one iewers langs die kus.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 15:05:19 pm
Anonymous

Mala's in Pta?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 15:41:49 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1346
Joined: 15 Dec, 2012
Experience: 9 years

My jongste aankoop van 4xContitrac bande was by die GWK Ko-operasie by Modderrivier.  Goedkoper as enige plek in Pretoria.  Het daar verby gery en die geleenthied was daar.

Probeer gerus ook ko-ops in jou omgewing.

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 16:45:28 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Ek het al 'n paar keer goeie pryse gekry by Minty's en ry maar midrand toe ipv Pta.

Geert is jy tevrede gewees met jou HIFLY wat jy opgesit het so ruk terug?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 17:10:13 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Pick & tyre

17 Rietfontein road

Boksburg

011 917 1000

Baie goeie pryse al gekry, maak seker jy stry vir afslag

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 17:29:06 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3151
Joined: 24 Aug, 2011
Experience: 32 years

Ek is baie brand bewus as dit by bande kom. Moes nou op Grand Vitara sit. Standaard band is Bridgestone Duelers. R2600 per band. Bietjie te rof vir my.

By PointS bande opgesit R1450 n band. Continental maak die bande.

Suzi loop soos n droom, klou soos poefies aan n wolkombers (sys AWD) en ek het n waarborg plus 4 keer "puncture repair " gratis.

Kry gerus prys by hulle. At least is dit nie "made in China" nie. Dis made in Germany

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 19:09:05 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het al 'n paar keer goeie pryse gekry by Minty's en ry maar midrand toe ipv Pta.

Geert is jy tevrede gewees met jou HIFLY wat jy opgesit het so ruk terug?

Ek het dit op werksbakkie....baie tevrede.....maar ek ry net Pretoria  Centurion....nooit lang afstande nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 20:36:31 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

Geert, as Leon says, what make of tyre do you want and also what type of tyre, highway or all terrain?

Our Rangers came out standard with the Continental Cross Contact LX tyre which cost in the region of about R1600.00 per tyre (depends where and who you buy from). I wanted to fit General Grabbers but there was no stock,  and I stumbled on these. Below is the difference between the old tyre and the new tyres that I fitted.

Old Tyre: Conti Cross Contact LX 255/70 R16, Max Inflation 300 kpa, Max Load 1090kg

New tyre: Conti Cross Contact ATR 255/70R16, Max Inflation 350 kpa, Max Load 1215kg

I am happy with my choice. They ride nice and do have a bit of road noise which you can only hear if you are driving rather slowly with the window open. Open road, don't hear any road noise! The tyres behave well in the rain, braking and road holding, my experience! The new tyre is more expensive at R1820.00 ea incl. valve and balancing. 

Voor ek gekoop het, het ek baie reviews oor verskillende bande gelees op verskillende forums. Geniet die huiswerk!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 21:11:32 pm

Hoe is General Grabbers? Ek het hulle gesien by Hi-Q.....R 2650/band. Waar het jy gekoop Ronald?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug, 2019 @ 22:17:11 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

General Grabbers is a goeie band en is ook soos ek verstaan deur Continental gemaak. Ek het die bande by Tiger Wheel op Ontdekkers hier in Roodepoort gekoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 06:29:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Mmmm, klein wereldjie, ek en Kerry is al jare bra's.

Maar, ja, jy gaan goeie diens en pryse kry by hulle.

Praat met Dean want Kerry skuba ten to one iewers langs die kus.

Ek het hom leer ken deur my broer wat baie besigheid met hulle doen vir bande op groot voertuie en was in 2009 saam met hom in Namibia op 'n Big Dune Driving trip.

Goeie mense.

Geert het jy besluit op 'n band?  Dan kan ons help soek vir beste prys.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 06:57:24 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het hom leer ken deur my broer wat baie besigheid met hulle doen vir bande op groot voertuie en was in 2009 saam met hom in Namibia op 'n Big Dune Driving trip.

Goeie mense.

Geert het jy besluit op 'n band?  Dan kan ons help soek vir beste prys.

Ek sal enige goeie band oorweeg Leon. Ek sien elke handelaar hou ook maar sy eie voorkeure aan.....elkeen stel iets anders voor 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 07:11:35 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Probeer Tyres & More. Het baie goeie prys en diens gekry by hulle Alberton tak op 4 Goodyear 265/60R18 Wranglers. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 07:13:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Probeer Tyres & More. Het baie goeie prys en diens gekry by hulle Alberton tak op 4 Goodyear 265/60R18 Wranglers. 

Ek het die swart Mags vir die Tipper by hulle hier in Centurion gekoop.  Hulle het die beste prys vir die mags gegee.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 10:12:03 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Ek koop by Mallas kyk op searse meeste Tyre plekke koop by hulle

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 12:35:04 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, as Leon says, what make of tyre do you want and also what type of tyre, highway or all terrain?

Our Rangers came out standard with the Continental Cross Contact LX tyre which cost in the region of about R1600.00 per tyre (depends where and who you buy from). I wanted to fit General Grabbers but there was no stock,  and I stumbled on these. Below is the difference between the old tyre and the new tyres that I fitted.

Old Tyre: Conti Cross Contact LX 255/70 R16, Max Inflation 300 kpa, Max Load 1090kg

New tyre: Conti Cross Contact ATR 255/70R16, Max Inflation 350 kpa, Max Load 1215kg

I am happy with my choice. They ride nice and do have a bit of road noise which you can only hear if you are driving rather slowly with the window open. Open road, don't hear any road noise! The tyres behave well in the rain, braking and road holding, my experience! The new tyre is more expensive at R1820.00 ea incl. valve and balancing. 

Voor ek gekoop het, het ek baie reviews oor verskillende bande gelees op verskillende forums. Geniet die huiswerk!!

Ek het hom leer ken deur my broer wat baie besigheid met hulle doen vir bande op groot voertuie en was in 2009 saam met hom in Namibia op 'n Big Dune Driving trip.

Goeie mense.

Geert het jy besluit op 'n band?  Dan kan ons help soek vir beste prys.

Ek dink dis miskien n goeie idee om dit met dieselfde bande te vervang as waarmee dit uitgekom het. Die prys hierbo genoem klink heel billik.....R1600. En as ek dink hoeveel 1000de Rangers daar op die pad is wat met hierdie bande ry en ek nie klagtes daarvan hoor nie.....of altans nie waarvan ek weet nie, miskien lees ek êrens iets mis? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 21:07:30 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hoe is General Grabbers? Ek het hulle gesien by Hi-Q.....R 2650/band. Waar het jy gekoop Ronald?

Ek het afgekom op tyres.co.za Daar verkoop hulle dieselfde band vir R1909....opgesit deur dieselfde mense en sluit nog wheel alignment in volgens website 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 22:09:49 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

Ek ken nie daai een, die GT!! Kyk op Google hoe lyk die tyre en die tread.

Ek het na die General Grabber AT3 gekyk daai tyd wat ek nie kon kry nie. My vriend JP het hulle op sy D4D Hilux en alhoewel hy van die bande hou se hy dat hulle pad geraas het. 

A keuse van bande is nie a maklike besluit. Ek het die kans gewaag met die Conties want dit is baie geld as jou keuse nie uitwerk soos wat jy verwag het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 22:22:03 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek ken nie daai een, die GT!! Kyk op Google hoe lyk die tyre en die tread.

Ek het na die General Grabber AT3 gekyk daai tyd wat ek nie kon kry nie. My vriend JP het hulle op sy D4D Hilux en alhoewel hy van die bande hou se hy dat hulle pad geraas het. 

A keuse van bande is nie a maklike besluit. Ek het die kans gewaag met die Conties want dit is baie geld as jou keuse nie uitwerk soos wat jy verwag het. 

O...okay, nou sien ek die ander een ook....die AT3.....sien hy is duurder...R2329

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug, 2019 @ 22:24:18 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

O...okay....nou sien ek die ander een ook....die AT3.....sien hy is duurder....R2329

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug, 2019 @ 10:01:08 am
Anonymous

Ontjou net as jy ver ry vir 'n band en iets loop skeef of fout gaan jy weer ver ry vir regkry of vervang.... Gaan waar gerieflik en vinnigste is. Tyd is ook geld... Aankoop prys os relatief...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep, 2019 @ 22:51:33 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

Geert, het jy al besluit oor die nuwe bande?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep, 2019 @ 08:20:40 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, het jy al besluit oor die nuwe bande?

Ja Ronald....ek het besluit om maar weer dieselfde Continental's op te sit waarmee Rangers mee uitkom.....daar is duisende Rangers op die pad en ek het nog nooit klagtes gehoor nie, so dit moet n goeie band wees en sy prys is billik. Ek het dit nog nie opgesit nie, maar die beste prys wat ek sover gekry het was by Supaquick....hulle vra R1800 per band.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb, 2020 @ 17:44:43 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

General Grabbers is a goeie band en is ook soos ek verstaan deur Continental gemaak. Ek het die bande by Tiger Wheel op Ontdekkers hier in Roodepoort gekoop.

Ronald. Ek wou jou nog laas vra. Hoekom het jy jou bakkie bande vervang? Jou bakkie het mos nog bittermin km's gedoen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb, 2020 @ 07:59:31 am
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

Geert, toe ek hom nuut gekoop het hulle vir my gratis die XLT se 17" op gesit. Die bande was ook Continentals gewees. Toe kry ek a nuwe stel 16" rims vir amper verniet. Dis toe ek besluit om weer die 16" weer op te sit dat hy weer sy standard size hardloop. Die verskil is as volg:

17" Wheels: Clock speed 120 km/h, GPS 119 km/h

16" Wheels: Clock speed 120 km/h, GPS 114 km/h

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul, 2022 @ 16:19:57 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het êrens in n doringboom se takkie gery en doring het aan sykant van band ingedruk. Band was nog amper splinternuut en moes hom vervang het omdat SupaQuick hom nie kon regmaak nie.....R2900 later

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul, 2022 @ 17:02:47 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Dit het met my gebeur to ek by Nosob in die Kgalagadi was. N lekker vet wit doring. Dit was een van die agter bande en net so amper 8mm weg van die loopvlak af. Het hom self geplug in die Kgalagadi en nog 2 weke rond gery in die Kgalagadi so huistoe gery. Na so 8 maande het hy stadig begin lug verloor en HQ was bereid om n mushroom plug te gee, maar met n baie groot "geen waarborg nie").

Het toe eerder vervang met twee nuwe bande omdat die volgende trip om die draai was. Weer die beste pryse gekry by Tyres & More. Het die ou een gehou wat nog okay was met so 40% loopvlak oor. Het hom op  n goedkoop staal rim gesit en vat hom nou maar saam op die dakrak as ek bosse toe gaan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required