English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 423
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 311 780
Share all those nice recipes with everybody...

Aangebrande pot.

replies: 42
views: 9725
06 Jun 2016 @ 17:15:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het in my oorywerigheid, is mos die moerbei man, sondag my gunsteling poeding gemaak en in plaas van hom dop te hou, die timer op 40 minute gestel..... i.p.v. 30 min. Nout my kastrol n lekker dik laag swart verbrande poeding in waarvan ek slegs die boonste deel kon eet... was maar n biki bitter.
NOU. Die pot moet skoon kom. Watter raat het julle. Ekt die hele dag bakpoeier en asyn met water gekook en eers vanmiddag dit skoon gekry.
Is daar iets wat dalk vinniger kan help.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 18:22:54 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Gooi een koppie pine gel in pot smeer goed gooi water in ek kook vir 2 twee ure werk vir ons soos n bom
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 19:51:07 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek glo maar altyd as 'n pot erg aangebrand is, moet nie nog hitte onder hom sit nie.   Koeksoda en asyn is ook wat ek gebruik, saam met water en laat staan net so tot die aanbrandsel vanself loskom.   Dan is dit maar bietjie "elbow grease" om die finale brandmerke onder die kors weg te kry.   Shaun is reg, Pine Gel help om dit af te kry.  Ook Handy Andy.  My bediende het altyd vas geglo in (koekie) Sunlight seep. smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 21:36:22 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Tnx.
Sal maar pinegel moet kry en in huis hou vir ingeval. Ek hoop nie dit gebeur weer nie want ek is nou die ennie in die huis. Bespaar waar moontlik.
Die pinegel kan gebruik word vir kar en karavaan was ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 21:43:49 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Koekie seep is Dove Freda, Sunlight vir aangebrande potte, nie heeltemal dieselfde nie.
Gooi ook maar asyn in en loop maar weg, ek nogal geneig om potjie te verbrand, veral as dit uitgerek word....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 04:22:32 am
Survivor
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 42 years
Terwyl ons op die subject is,wat doen julle om gietyster pot te stop roes, Smeer met kook oilie,??????
Survivor-WHO DARES WINS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 04:50:17 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Survivor kookolie is reg plaas dan koerant bale in die pot dit absorbeer ook vog
Interesante tip wat ek op American Restoration geleer het is om jou gereedskap ook met kookolie tesmeer om roes te vermy
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 06:01:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek smeer met kook olie of sommer olyf olie makiesakie. Hou dan ook koerantpapier binne. Werk maar die beste. As jy die pot gereeld gebruik soos 1 keer per week kan jy net die koerantpapier in sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 06:09:41 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Koekie seep is Dove Freda, Sunlight vir aangebrande potte, nie heeltemal dieselfde nie.
Gooi ook maar asyn in en loop maar weg, ek nogal geneig om potjie te verbrand, veral as dit uitgerek word....

wink

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 06:55:07 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Freda ek gebruik ook koeksoda en assyn. dit werk soos'n bom.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 07:27:13 am
Anonymous
Koekie seep is Dove Freda, Sunlight vir aangebrande potte, nie heeltemal dieselfde nie.
Gooi ook maar asyn in en loop maar weg, ek nogal geneig om potjie te verbrand, veral as dit uitgerek word....

Ek gebruik ook Dove maar meestal vir my gesig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 07:36:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek gebruik ook Dove maar meestal vir my gesig

Mooi Speknek...lol😁👍😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 07:45:16 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Terwyl ons op die subject is,wat doen julle om gietyster pot te stop roes, Smeer met kook oilie,??????

Ek het myne laat Enamel.

Hou nie baie van die olie nie dit maak die pot binne "sticky" vernaam as hy lank staan is nie somer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 08:00:39 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Willem, waar het jy jou potte laat enamel? is ek reg as ek sê jy het nie laat teflon opsit nie maar wel enamel?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 08:06:29 am
Anonymous

Spray n Cook, net voor jy die pot bêre, daai wat hulle in die koek panne spuit, dit maak nie jou pot taai nie en werk goed.

Wat ook keer dat dit nie maklik aanbrand nie, is daai potjie gadget. Dit is so plat "disc" met 'n pyppie in die middel, wat jy op die bodem sit, dan kom net die sous in aanraking met die bodem, en dit "spuit" die heeltyd die sous boontoe bo-oor die kos.

Sal later foto op laai, maar ek dink meeste ken dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 08:32:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jis johann, het hom gesien by outdoor en makro. Gaan beslis een kry ve desember as ons saam met kinders kamp.
Maar die "aanbrand" is n ander ding. Ek doen dit sommer op die stoof.

Herman gooi jy een koekie dove (van Von se gesig seep) in die aanbrand pot. Wys jou net, nooit te oud om te leer nie.
Elma gaan nou begin wonder hoekom is daar "dove" in die kas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 08:36:03 am
Anonymous

Hehehe, nee Johan, ek dink Herman maak 'n grap ivm die Dove.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 09:13:57 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Koekie seep is Dove Freda, Sunlight vir aangebrande potte, nie heeltemal dieselfde nie.
Gooi ook maar asyn in en loop maar weg, ek nogal geneig om potjie te verbrand, veral as dit uitgerek word....

Jis johann, het hom gesien by outdoor en makro. Gaan beslis een kry ve desember as ons saam met kinders kamp.
Maar die "aanbrand" is n ander ding. Ek doen dit sommer op die stoof.

Herman gooi jy een koekie dove (van Von se gesig seep) in die aanbrand pot. Wys jou net, nooit te oud om te leer nie.
Elma gaan nou begin wonder hoekom is daar "dove" in die kas.

Koos, ken jy nou nog nie vir Herman nie?   Hy was weer onnutsig so laat in die aand.

smilesmile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 09:19:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Herman, jou bogger, sal jou nog terug kry. Amper gaan koop ek dove.
Nou maar pinegel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 11:06:23 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem, waar het jy jou potte laat enamel? is ek reg as ek sê jy het nie laat teflon opsit nie maar wel enamel?

Jan

Hier is die skakel vir die inligting.

Die mense waarsku jou dat die nie goeie gehalte potte kan verbrokkel as hulle dit is hulle oond sit en vat geen veranwoodlikheid vir dit nie.

Ek het dit nie laat "Teflon" nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
07 Jun 2016 @ 11:29:45 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het nou ander goete gekry by "seep winkel"
Hulle noem dit oven cleaner. Girl daar s is so biki costic soda in en dit sal beslis die aanbrand afvat.
Sommer lus en aanbrand n pot om dit te toets. Hehehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 11:34:47 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5590
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Pasop vir die pot, daai goed vreet.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 11:38:46 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Sal biki onthou, intussen kan ennie ekke darm die oond skoonmaak.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 12:44:08 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6375
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek is lui ek gooi weg koop ander een.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 13:55:52 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Geen olie im swart ysterpot. Tot spray & cook sal die pot taai maak.
Vrommel net een of twee bladsye koerant papier op en plaas dit binne die pot met deksel op.
Geen roes daarna nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 14:51:30 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Geen olie im swart ysterpot. Tot spray & cook sal die pot taai maak.
Vrommel net een of twee bladsye koerant papier op en plaas dit binne die pot met deksel op.
Geen roes daarna nie.

Stem, werk so ve my. Na maande.
Net voor ek hom gebruik was ek hom met sunlight liquid.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 15:01:37 pm
Anonymous

Ek is lui ek gooi weg koop ander een.

Lekker lag ek nou, net nou doen ons dit ook dan maak Makro goeie besigheidlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 15:08:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
My swaar se,
Koop n nuwe pot, as jy by plaas kom waar werkers n swart pot het wat al glad geskuur is, ruil hom, hulle laaik dit want dis nuut. En. Jy kry pot wat klaar ingebrand en geskuur is. ( seker maak hulle maak hom mooi skoon, ek s)
As WJ se plan werk, moet ons dadelik begin met swart pot fabriek. Hehehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 15:13:55 pm

07 Jun 2016 @ 15:13:56 pm

07 Jun 2016 @ 15:13:57 pm

07 Jun 2016 @ 15:13:58 pm

07 Jun 2016 @ 15:13:59 pm

07 Jun 2016 @ 15:14:02 pm

07 Jun 2016 @ 15:14:03 pm

07 Jun 2016 @ 15:15:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wetie wat hier aangaan nie, maar di masjien maak seker julle lees die reply.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 20:33:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek glo maar altyd as 'n pot erg aangebrand is, moet nie nog hitte onder hom sit nie.   Koeksoda en asyn is ook wat ek gebruik, saam met water en laat staan net so tot die aanbrandsel vanself loskom.   Dan is dit maar bietjie "elbow grease" om die finale brandmerke onder die kors weg te kry.   Shaun is reg, Pine Gel help om dit af te kry.  Ook Handy Andy.  My bediende het altyd vas geglo in (koekie) Sunlight seep. smile

Stem.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 20:48:47 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Ek gebruik 'n potjie wat ek by my ma gerf het, nie 'n "nommer" grootte nie, dit is 'n 2 en 'n half gallon grootte (op die deksel gedruk), nou al so glad soos 'n baba se boudjies.
As dit 'n bietjie aanbrand, elbow grease!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 11:56:14 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2304
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
Om die aanbrandsel af te kry, kook met 'n bietjie Jik en water. Dit werk.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 12:14:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie ve al die raat. Algaande leerd men. As ek al di goete gebruik brand die pot dwarsdeur. Het by die seepwinkel die seepsoda ding gekoop maar nou weet ek nie of ek dit moet gebruik nie.
Gaan die Jik job probeer.

My gewone probleem is ek gaan om pine gel te kry, ko terug met bottels vol goete. Ek kan nou even die jeep en wn was met "wash.n.wax.
Soos Elma stuur my P N P toe om ve haar breakfis serials te koop en kom trug met boksie serials en "lot of specials"
EICH .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 12:16:54 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Om die aanbrandsel af te kry, kook met 'n bietjie Jik en water. Dit werk.

Soos jy se, as die aanbrand nie afkom nie, word dit darm gebleik. hehehe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 12:29:15 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Koos, dit is goed om maar daai "specials" te koop as jy dit sien, al het jy dit nie dadelik nodig nie.  Gister het Shoprite die seeppoeier wat ons gebruik teen halfprys verkoop, dan koop jy sommer genoeg daarvan.   Ek glo, as 'n produk wat jy normaalweg gebruik, op special is, koop jy dit.   Moet net nie laat 'n special jou iets laat koop wat jy nie nodig het nie.

Seker jy weet nou na hierdie draad hoe om 'n gebrande pot skoon te kry.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 12:36:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hehe, ja sal nie weer nie,
Ek sien die bestuurders by die supermarkte kyk my altyd so uit want so tipies van n ou pensioenaris koop ek net specials. P N P Checkers naby mekaar en nou het ons n kilo van die huis af n woolies en spar ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required