English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 288
Total Views: 83 149 751
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 022
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Aanbeveling vir Marlothpark

replies: 18
views: 260
02 Mar 2020 @ 12:39:42 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 184
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years

Ons wil graag vir so 7 dae daar gaan bly.

Enige aanbevelings van plekke waar julle gebly het?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 13:15:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink nie hulle maak voorsiening vir  Kamp nie.  Net huise so help my reg as ek verkeerd is.

Probeer www.wheretostay.co.za

Ek weet van paar plekke in Marlothpark wat daar geadverteer word of ek glo daar sal iewers iemand hier op forum wees wat kan help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 13:27:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan julle met tent of Karavaan.

Daar is twee karavaan kampe in Marlof wat uitstekend is.

Dan buite Marlof is daar ook wat aanbeveel is.

So laatweet maar.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 13:35:46 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Maak net seker van sekuriteit. Daar was blykbaar rondlopers in die landgoed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 13:56:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Maak net seker van sekuriteit. Daar was blykbaar rondlopers in die landgoed.

Daar is geen rondlopers meer nie. Sekerheid is 💯.

Ons is twee tot drie keer n jaar daar op verskillende tye.

Gaan met n geruste Hart.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 13:58:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Enigste rondlopers kan dalk n leeu of luiperd wees.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 15:05:36 pm
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Die stadsraad/dorpraad het 'n baie netjiese park (10 staanplekke) op die walle van die rivier. Bekend as die Henk van Rooyenpark. Elke staanplek in geplavei en het 'n skadunet waaronder jy kamp. Die kamp is toegespan en aan die oorkant is die Kruger wildtuin. Ook 'n lekker swembad loopafstand van die kampplek af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 17:31:17 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1188
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Die Henk van Rooyen park lyk baie netjies en die restourant daarnaas het die lekkerste 'prawns' teen 'n goeie prys verkoop vir die tuis braai. 

Ons het in 'n huis gebly en soos Chuck meld, die rondlopers is vasgevat.  daar was juis 'n vergadering by daai restourant toe ons daar inloer (om die garnale te koop) oor onder meer die drie rondloper leeus in die area.   Die leeus speel darem beter rugby as die bulle.  laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 18:09:08 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

As jy kamp kan jy Henk van Rooyen in gedagte hou of as jy wil in n chalet wil bly of wil kamp kan ek  Marlothi Safari Park aanbeveel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 22:44:16 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is seker daar is n karavaan kamp.

Ek het daar op n tyd vakansie in een van daardie huise gebly, baie nice, baie lekker.

Twee dinge wat gepla het. Die huise staan soms lank en word nie gebruik. Met my besoek het ek n klein oorlog met skerpioene gehad. Probleem as jy in die nag opstaan om kombuis of badkamer toe te gaan moet my jou trap Ken. Skud ook maar goed jou skoene uit voor jy dit aantrek. 

Dan het ek so lekker ge ontspan op die voorhuis bank. Met vertrek skuif ek dit en lig die bank op om skoon te maak. Onder daai bank was hordes spinne koppe wat my vandag nog die horries gee as ek daar aan dink. 

Marloth park is n baie mooi plek om af te saal maar soos reeds genoem dalk n sekuriteits risiko.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 05:44:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy kamp kan jy Henk van Rooyen in gedagte hou of as jy wil in n chalet wil bly of wil kamp kan ek  Marlothi Safari Park aanbeveel. 

Ek het nie geweet daar is kamp vermoë in Marlothpark nie.  Het gaan kyk na die plekke wat jy noem en dit lyk maar net of dit tente is wat buite huise of eenhede daar staan.

Ons kinders se vriendin het 'n netjies huis daar en die kinders gaan gereeld soontoe gedurende die jaar.  Hulle het nog niks gepraat van die kamp plek nie.  Sal maar by hulle hoor vir meer inligting.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:23:37 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek was laat laasjaar daar deur en net geloer na die kampplekke, het heel skaflik gelyk en dis teen die lyndraad met Kruger as ek reg kan onthou.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:26:24 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

Marloth het 2 lekker kampplekke.

Eerstens is daar Marlothi safaripark, klein oord met net 7 staanplekke, elke staanplek het sy eie badkamer, kombuis en braai geriewe. Badkamer, kombuis en braaier word elke dag skoongemaak, wat die oord besonders maak is daar daar geen heinings om is nie, en die diere loop vrylik deur die kamp. daar is ook 'n swembad.

Henk van Rooyen is ook nie sleg nie. Die voordeel om daar te kamp is dat jy 'n uitsig het oor die Wildtuin, daar is ook 'n lekker restaurant op die perseel, wat ek nie van die park hou nie, is dat dit omhein is, en die diere kan nie deurloop nie, die swembad was laas nog oop vir die publiek, en dit kan nogal raserig raak daar.

So beide oorde het hulle voordele en nadele, sekuriteit is baie goed, ons het al vir die laaste 4 jaar by Marlothi gaan kamp en het nie een dag of nag onveilig gevoel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 08:34:59 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ons oornag gewoonlik by Marlothi Safari Park voor ons oor die grens gaan Mozambique toe. Dis n baie lekker kamp met eie badkamer ens. As jy gelukkig is kom kuier die Kudu en vlakvarke in jou kamp. Die vlakvark gaan le op sy rug  soos n hond sodat jy sy maag kan vrywe. 

Het ook al daar gebly oor lang naweke en elka dag by Krokodilbrug ingegaan. Maak net seker jy het dag besoeker bespreekings gedoen dan gaan jy net deur. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:36:33 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek verstaan oor die afgelope kersfees het mense voortydig huis-toe gegaan a.g.v. elektrisiteitsprobleme.

Blykbaar is die Eskom lyn se vermoë nie meer voldoende vir al die lugreëlaars wat in al die vertrekke in al die huise aangebring word nie, en sodra die temperatuur onaagenaam raak en die inwoners wil afkoel gee die lyn is, en neem dit 'n aansienlike tyd alvorens krag herstel word, om maar net weer te gebeur.

Ek neem aan buite seisoen sal dit nie 'n probleem wees nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:52:01 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

O Ja, ek het vergeet van Jacalberry Ridge, daar is ook staanplekke teen Lionspruit reservaat, baie netjiese oord, ook eie badkamer en kombuis, en elke staanplek het sy eie swembad vir 'n bonus, die enigste probleem is dat hulle amper altyd vol bespreek is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 11:04:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Nigie hulle het n haste huis in Olifant straat naby die Spar..

Dan het hulle n Restaurant in komati. Ons is gereeld daar.

Baie loop maar met oogklappe.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 06:59:16 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

My Nigie hulle het n haste huis in Olifant straat naby die Spar..

Dan het hulle n Restaurant in komati. Ons is gereeld daar.

Baie loop maar met oogklappe.

More Jin,

Wat bedoel jy met "oogklappe" aan?

 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 12:29:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

More Jin,

Wat bedoel jy met "oogklappe" aan?

 

Die wat daar rond ry, wild word gereeld raak gery, hulle kyk nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za