English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 924
topics: 104
replies: 3 736
views: 1 210 576
In this section we discuss caravan & camping clubs.

ATKV membership

replies: 23
views: 25224
01 Sep 2012 @ 19:24:43 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Hi Everyone

Could someone please explain what the benefits are for being a member at ATKV?

I don't find that information on their website.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2012 @ 19:57:16 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

Colin

 

I am not a member but from what I gather, the members are very unhappy because their discounts have been reduced from about 30% to about 11% recently. On the other forum there is a very long string about ATKV benefits & Natalia's peak season starting from 1 December.

They have recently changed the way the benifits are calculated, apparently you need to be an active member at your local branch to be able to get more discount.

 

Regards

 

Pieter 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2012 @ 20:04:18 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Thanks Pieter, I'll go and have a look there.

Regards

Colin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2012 @ 20:37:33 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

I'm just a Bronze member and received my booking conformation for Feb. 2013 in June and my discount is 20% which is the same as my booking in Okc. 2008 and each year till now it's been the same ?

Pieter

Ja ek het ook daai draad gelees en wonder want myne het nog glad nie verander nie ?

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
01 Sep 2012 @ 22:34:11 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I'm also getting 20% discount Wink 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2012 @ 13:33:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

I am a silver member and i get 25% discount, my dis. for Des is R1173.00 for 17days in Des, so my jears fees is already coverd in one holiday dis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2012 @ 19:02:12 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

We attaended the Getaway show today in Gauteng and found the ATKV stand.

I asked what the benefits are and was told that the discounts now differ depending on season. So if you want to go in High season the discount is 11.5% and low season would still be up to 30% This would explain why some of you have recieved different discounts, applicable to the season that you booked.  Another benefit  is  that one can have a window period for booking in advance exclusive to members before booking is opened to non-members.

Now I would like to get all thios in writing to see how they differentiate between seasons.

We don't get much annual leave and long weekends are precious to us and ideal for a getaway. The transport costs to go camping is the same, whether we stay 2 nights or three or four. I hope they have not identified every long weekend as High season !

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2012 @ 20:11:19 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

Colin

 

When you get more info please post it for us.

 

We also want to go before the big rush, but Natalia charges high season tarrifs from 1 December & not from when the school closes like all the other resorts.

 

Regards

 

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2012 @ 20:32:48 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Hi Pieter

Ek sal ATKV more kontak om al de details te kry dan pos ek dit hier met graagte.

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2012 @ 21:14:44 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

Colin

 

Dankie.

 

Lyk my ons praat sommer da English en da Afrikaans sommer deurmekaar.

 

My kinders sê hulle kan drie tale praat: Afrikaans English en both.

 

Groete

 

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2012 @ 06:41:47 am
Trentonskeeper
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 8 years
I think most place consider long weekend 'high season' and the prices sky rocket. Something that pisses me off so much quite honestly. I'd be surprised if they did not. We stay at Bufflespoort often and just did a week at Drakensville and for us the benefit work out at R100 saving per night so a years membership is payed up in 1 stay. That said we are due to renew now and I am not sure I want to cause we are so sick of the crowds all the time. They never seem to have a quite period.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2012 @ 14:59:52 pm
Machiel
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 105
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 46 years

Hallo almal ek sal ook bitter graag die amptelike tariewe wil sien. As iemand dit kry, plaas dit asseblief hier sodat ons dit van nader kan bekyk. Dit is nou reeds 'n maand gelede wat ek begin navraag doen het hieroor en al wat ek tot dusver uit ATKV kon kry was leë verduidelikings wat nie die werklike kwessie aanspreek nie en beloftes dat hulle my navraag ondersoek en sal terug kom na my toe, maar helaas nog niks tot dusver.

Wat ek wel weet as dat die nuwe tarief strukture eers volgende jaar op die 1ste Maart in werking tree en dit is waarom baie van julle nog die "normale" afslag kry waaraan julle gewoond was.

My opinie is dat ATKV die nuwe tariewe so stil stil probeer inglip en teen die tyd dat die meerderheid lede besef wat aangaan is dit te laat want dan is "die tariewe mos reeds al amper 'n jaar in werking en wat is nou julle probleem?"

Groete

Machiel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2012 @ 15:17:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is ook steeds lid van die ATKV maar maak deesdae baie min gebruik van hulle oorde wat dit is net ek en MA. Die kinders doen lankal hul eie ding. Die oorde is baie netjies en vreeslik woellig.  Ons soek nou eerder die stil oorde en die rustigheid van die natuur.

As dit nie meer die moeite werd is om lid te wees nie, kanselleer ek eenvoudig die lidmaat skap. Die lewe tans is reeds so 'n gewerkskaf eks nie lus om nog aan vergaderings en sulke derglike dinge deel te neem nie. As die feit dat ek 'n volbloed Afrikaner is, nie genoeg is vir die afslag nie, moet ek maar of die volprys betaal of ek soek in elkgeval 'n stiller oord.

Al die jare was my geld goed genoeg vir die afslag. Teenoor die bietjie tyd wat ek in hulle oorde spandeer het. Los dit maar vir die jonger klomp wat die gewoel geniet. Hulle kan maak soos hulle goed dink, ek sal my lidmaatskap aanpas volgens hulle beleid en my behoeftes. Nie hulle beleid en hulle behoeftes nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2012 @ 16:07:53 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek stem saam sal die selfde doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 15:05:16 pm
Martin
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 10 Sep 2012

Hi Almal,

Is dit die moeite werh om by die ATKV aantesluit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 15:25:34 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hi Martin,

Eerstens BAIE welkom hier op dié Forum, hoop jy gaan lekker gesels en saam om die kampvuur kuier.

Dit is wat ek op die draad gesê het, ek het nog elke jaar meer met my afslag gekry as wat my jaar fooi is so vir my werk dit nog elke keer.

I'm just a Bronze member and received my booking conformation for Feb. 2013 in June and my discount is 20% which is the same as my booking in Okc. 2008 and each year till now it's been the same ?

Pieter

Ja ek het ook daai draad gelees en wonder want myne het nog glad nie verander nie ?

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 17:17:48 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

Martin

 

Baie welkom hier op die forum, hoop julle kamp en gesels lekker saam met ons.

 

Willem

Die ledegeld is nie soseer my probleem nie, ons is nie bereid om R630 per nag te betaal (en nog al die ander fooie) vanaf 1 Desember terwyl dit nog nie eers skool vakansie is nie. Ek gee nie om dit in piek seisoen te betaal nie want dan is die hele wereld op vakansie. Maar dan wil ek die rustigheid van my huis hê.

 

Groete

 

Pieter 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2012 @ 19:06:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Martin baie welkom van my kant ook.

Om lid van ATKV te wees was nog altyd vir my 'n voordeel. Ons het gereeld na die Buffelspoort vakansie oord toe gegaan. Kon 'n vry boek kies een maal per jaar. En dan is daar goed wat hulle jou mee help soos goedkoper versekering en al sulke goed.

Ek het hierdie jaar weer korting gekry toe ons vir 10dae Natalia toe was. Net die korting het seker 2jaar se ledegeld die moeite werd gemaak.

Moeite werd? Is eintlik iets wat van jou self afhang, van hoe jy van hul dienste gebruik maak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2012 @ 14:25:44 pm
Arthur
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 05 Nov 2012
Experience: 31 years

Ek is al lid vir 40jaar en ja daar is voordele maar die het verander sedert die laaste kongres. Voorheen was lede ingedeel in veskillende kategoriee platinum, goud, silwer ens. en volgends die kategorie op jou van toepassing het jy afslag gekry. Die kategoriee bestaan nie meer nie maar nou is daar tariewe vir lede en nie lede. Die tariewe is ook ingedeel in tydperke van die jaar wanneer dit baie besig en minder besig is en volgens dit is die tariewe saamgestel. Huidiglik is die ledegled R720 per jaar en gaan gewoontlik op in Maart van die volgende jaar. Indien julle die oord tariewe wil sien gaan na WWW.ATKV.ORG.ZA. Daar sal julle ook die 7 veskillende oorde se inligting en tariewe kan sien

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2012 @ 14:50:07 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Arthur

Baie welkom hier tussen ons, hoop jy gaan dit geniet.

Skop jou skoenne uit en skuif nader aan die kamp vuur vir 'n lekker gesels, kry jou reg vir die volgende Saamtrek en onthou ons is nie 'n klub nie, ons kamp en kuier net lekker saam.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2012 @ 15:07:15 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

Baie welkom, hoop jy gaan dit geniet.

Regards MArg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2012 @ 20:17:33 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Welcome to the Forum Arthur, and thanks for the information.

 

Happy camping

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2012 @ 07:00:56 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Good morning all the good friends,

I think one should see this ATKV "thing" in perspective. ATKV stands for Afrikaanse  Taal en Kultuur Vereniging, loosely translated as Afrikaanse Language and Culture Association. Originally started to do exactly that. Advance the use of Afrikaans and the Afrikaanse Culture. Most Towns and Cities has got branches where members actually attempt to organise events, meetings and competitions in an attempt to ensure that Afrikaans get its rightfull place as one of the 11 official languages of the RSA.

The holiday resorts and accompanying discounts was a spin off of the original values and goals set by the organisation and that is where the challenge starts.

Most -- I specifically say most people -- only join the ATKV to get discount on accommodation and has not got the faintest idea of what the organisation actualy attempts to achieve or contributes to the branch in his/her area.

Now some debateble statement -- ATKV membership should, be to see what you can do for the organisation and not what you can "score" by being a member.

A different view of the subject ?????? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2012 @ 10:34:50 am
Arthur
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 05 Nov 2012
Experience: 31 years

Ja Andre is 100% korrek. Ek is ingeskakel by die ATKV tak van Krugersdorp en ons doen elke jaar ten minste 4 projekte binne ons gemeentskap(Ouete Huise, Skole ens.) waar ons dan ook ons taal en kultuur probeer bevorder soos verlang vanaf ATKV.Omdat ons ook karavaners is is dit net lekker om ook van hulle geriewe gebruik te maak teen n afslag prys en omdat hulle dat ook die oorde baie netjies hou. Hulle ploeg ook op n gereelde basis van die winste terug in die oorde en dit is tog wat ons as kampers wil sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required