English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 440
topics: 4 356
replies: 29 213
views: 17 317 119
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 440
replies: 153
views: 17 249 214
topics: 12
replies: 12
views: 925
ATKV Natalia Beach Resort
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
111
Total Ratings: 111
110   
1
Rated: 05 Aug 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV Natalia

replies: 2
views: 2360
06 Aug 2012 @ 15:57:37 pm
Tjopsie
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 05 Jan 2012
Experience: 12 years

Goeie dag ons het so paar maande terug gaan kamp by ATKV Natalia en het dit baie lekker gevind en sal graag weer terug keer na hulle kampeer area toe maar ek en my gesin hou daarvan om langs die kus te kampeer en natuurlik wil ek nou n ou vissie vang ook nou deur die kamp tydperk haha as daar enige and top pleke is wat enige een van julle my kan

se sal eke baie bly wees lekker dag verder aan almal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2012 @ 12:47:37 pm
Geelslang
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 13 Feb 2008
Experience: 25 years

Hi Tjaart,

Julle kan gerus Salt Rock by Ballito probeer, nader aan die strand gaan jy sukkel om te kamp. So ook Caravan Cove,so 6 km buite Scottburg, baie baie lekker.

Groete,

Michelle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 20:43:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Is daar aap probleme by Natalia waarvoor jy moet voorsorg maak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required