English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 637
Total Replies: 220 747
Total Views: 81 961 252
topics: 387
replies: 3 780
views: 1 465 798
Talk about the current road conditions throughout the country

ATKV Natalia na Addo

replies: 9
views: 294
30 Apr 2019 @ 09:16:27 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Goeie môre. 

Ek het raad nodig asb. Ons ry begin Junie vanaf ATKV Natalia na Addo. Ek sleep n Tourer SW. Ons beoog om een aand teen die pad te oornag sommer in n B+B erens. Wat se pad is die beste om te ry van durban na addo met n karavaan? Ons het daaraan gedink om by Hogsback te slaap maar weet nie hoe is die paaie tot daar nie. Ek wil maar die grootste gedeelte die eerste dag ry sodat ek net so 250km die volgende dag het addo toe. Sien uit daarna om te hoor wat julle raad of advies is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 09:57:33 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het al met die N2 vanaf Oos Londen na Natal gereis. Dit is 'n redelike lang ent wat jy liefs in die dag moet aflê aangesien daar baie rondloper diere is. Goeie oorslaapplek kan Morgansbay wees want ek dink Hogsback gaan te vêr wees. Koffiebaai (Hole in the wall) is ook baie mooi en jy behoort met jou wa tot daar te kom. Oorweeg dit as julle tyd het. Ons het ook SW Tourer wat ons met Fortuner 4.0 sleep. Ons het deur Cathcart Hogsback toe gery en daardie grondpad was nie mooi nie.  Ry eerder King Williams's Town oor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 16:16:43 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1932
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons het verlede Sondag van Durban gery oor Port Shepstone, Kokstad, Mthatha en in Gonubie vir twee dae gestaan. So 8 ure met wa. 

Op Sondae is die pad stil. 

Vanoggend van Gonubie tot by Willow resort in PE gery. Die wind roer ons maar voorspelling is mooi weer vir volgende paar dae. 

Kon nie plek kry in Addo nie en sal maar vir die dag besoek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:54:14 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1287
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons het in 2017 by The Willows gebly en eers gaan kyk hoe lyk Addo.

Ook spesifiek kampplek.

Hulle het ook hulle probleme. Familie op PE wie gereëld paar keer per jaar by Addo kamp, het gesê nie weer nie. Swak instandhouding en riool deur die kamp.

Pieter het gaan praat en is gesê hy hoef nie daar te kamp nie.

Ons het gaan kyk en besluit Addo sal nie vir ons werk nie.

Paaie soontoe baie mooi, veral as jy N2 gebruik.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 22:27:33 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 456
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 10 years

Suggest you take the N2 from ATKV Natalia to Gonubie ( 20Km before East London) - best to travel on a Sunday to miss the congestion in the Transkei towns.- also less traffic on the road. Distance is about 620Km.
Gonubie has many B+Bs and a good municapal caravan park - only 7km from the N2.
From Gonubie to Addo is 290Km via Grahamstown on the N2 , N10 towards Paterson and finally R342 to Addo main gate - travelled this road twice earlier this month with the van - this route better than the coastal road ( R72 ) which is under construction in many places.
At Addo, there is seldom parking near reception, so suggest you drive to the caravan camp and select your site before going to register.
The sites are all made with crushed stone, so make sure you have a hammer to knock the tent-pegs in - the ground is hard in most places.
Hope this info is of some help.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 10:43:30 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Môre môre

Baie dankie vir al die terugvoering ek waardeer dit. Die Ooskaap en Transkei is vir my n nuwe. Dink ek gaan dan hou met die N2 vanaf Natalia en oornag by Gonubie. Ons gaan daardie gedeelte op die saterdag ry en na Addo op die sondag. Dink die meeste mense skuif op n sondag so ek hoop om so tussen 10 en 11 daar te wees met die hoop dat daar n n hele paar staanplekke oop is om van te kies. Ons is daar vir 4 nagte. Ordentlike hammer en penne het ek vir daardie grond, het al n paar stories gehoor. Sien baie uit na Addo en vir ons is dit n eerste.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 12:19:29 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Julle moet veilig reis en geniet dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 15:47:17 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1287
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Julle moet geniet en laat weet hoe het julle Addo gevind.

Kampeer en die ervaring.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 16:48:22 pm
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Sal def so maak. Watter plek in gonubie kan julle aanbeveel waar die karavaan oon sal kan staan? My vrou se daardie aand soek sy haar eie bad so daar sal def nie gekamp word nie. haha

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2019 @ 16:58:24 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 456
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 10 years

You can try The Birdhouse ( birdhouse.co.za ) 079-894-1636
They have ample secure parking for a caravan.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First