English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 949
Total Views: 82 454 538
topics: 4 420
replies: 29 785
views: 17 358 864
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 901
topics: 8
replies: 126
views: 60 112
ATKV Eiland Spa Holiday Resort
Limpopo, Letsitele
102
Total Ratings: 102
101   
1
Rated: 08 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV Eiland Spa Gekose Oord

replies: 11
views: 183
13 Aug 2019 @ 13:04:00 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

ATKV Eiland Spa - Letsitele, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

ATKV Eiland Spa Vakansie-Oord is die ideale vakansiebestemming. Ons het ‘n verskeidenheid vermake en die oord is naby die Kruger Nasionale Park. Warm en sonnige weer reg deur die jaar. Die oord met sy uiteenlopende natuurlike skoonheid en klimaat, voorsien ‘n geleentheid wat die meeste behoeftes sal bevredig. Die ATKV Eiland Spa vakansie-oord bied ‘n groot verskeidenheid verblyf-opsies. ’n Ideale plek vir natuurliefhebbers, voël- en wildkykers.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 15:48:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie lekker Kamp. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 15:59:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die kampeerders wat nou daar oorwinter het....hoe het julle afgelope winter ervaar...warmer as ander jare?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 19:01:39 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

ATKV Eiland bly n wenner klimaat lekke heel aar deur

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 19:51:00 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek het nou onlangs vir die eerste keer n vinnige draai daar gemaak en baie lekker gekamp. Die oord het n baie lekker admosfeer en n mens voel sommer vinnig tuis. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 15:32:01 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Die Eiland lê baie na aan ons harte. Dit is 'n wonderlike oord met uitstekende bestuur en werkers en die beste mede-kampers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 17:40:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wie het plek daar bespreek vir Desember wat nie kan gaan nie. 

Laatweet my asb. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 18:34:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie het plek daar bespreek vir Desember wat nie kan gaan nie. 

Laatweet my asb. 

 

Is hulle vol bespreek vir Desember?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 19:05:00 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons staan nou-al hier vir 2 maande (nog bietjie meer as 3 weke wat oorbly). Wat 'n wonderlike oor-winter oord. En ja, ons het verlede week nogal vrekkit warm dae beleef. Tans is dit meer soos wat ek Eiland in die winter ken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 23:00:50 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1589
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons staan sedert 29 Mei hier by Eiland.

Dit wil vir ons (my se gade en my sigself) voel of hierdie 2019 winter warmer is as in 2018.

Baie van die langkampers praat daaroor. Dit beteken dat die warmer winter temperature hierdie jaar opvallend is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 07:50:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eiland Spa Oktober Promosie

Geldig vanaf 1 - 31 Oktober 2019

RONDAWEL

Ontvang 25% afslag per midweek nag.

KAMPERING

Ontvang 40% afslag vir besprekings van 3 nagte
of meer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 11:35:29 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 661
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ja, ons het daar gestaan op 11 Aug vir vier aande en het ook daai hittegolf beleef, een dag was dit bykans 38 grade. Gelukkig het ons reg langs die koue swembad gestaan en het feitlik  die hele dag gewissel vanaf die water en die bier in die yskas. Ons het heerlik gekuier saam met regtig-nice mense langs ons, maar ongelukkig het iemand op die derde dag die hek oopgelaat en was daar 'n uiters raasgat-mors-klomp toegelaat wat veroorsaak het dat ons bly was om die volgende oggend te ry. (Ek dog dan dis 'n AFRIKAANSE TAAL vereniging plek.) Ek sal graag volgende keer langer wil aanbly, my werk is op die oomblik my grootste belemmering, maar sodra ek besluit om af te tree (wat waarskynlik nooit gaan gebeur nie) gaan ek by julle gelukkige boggers aansluit. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required