Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging het die Drakensville-oord in die Drakensberge gekoop en sal dit voortaan as 'n ATKV-oord bedryf. Die oord is slegs 350 km vanaf Johannesburg en Bloemfontein
Kontak die oord vir verdere besonderhede. Tel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2006
Anonymous
Hi Prof
Weet u miskien vir hoeveel woonwa staanplekke daar voorsiening gemaak is?