Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21920 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17701 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6145 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5229 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3217 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2575 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1993 |
Swanie | 1857 |
Nico | 1759 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1671 |
Ski | 1669 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1239 |
Louvan | 1231 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1125 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 417 |
Rare Breed | 416 |
1Pierre2 | 385 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 198 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |
ATKV Drakensville
Ons wil middel Mei vir 'n week daar kamp en dat gaan visvang by die Sterkfonteindam deur die dag.
Is dit haalbaar of gaan ons vrek van die koue?
Ons wil middel Mei vir 'n week daar kamp en dat gaan visvang by die Sterkfonteindam deur die dag.
Is dit haalbaar of gaan ons vrek van die koue?
We were at Drakensville last year for 3 weeks (2 May to 25 May) and the weather was lovely, chilly at night.
See my report here
Thank you. Thinking we will take the chance.
Yeah go for it I would definitely consider it again. Just check with ATKV the may have the winter special on again
Ons het al oor Desember daar gebibber...as daar koue front kom, gaan jy voel. Daai tyd kan jy op kort kennisgewing bespreek....so kan weer dophou vooraf
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Wil ook daar gaan kamp vir n maand maar gehoor winter tyd is dit lekke koud daar
Haak daai wa kamp bly koning
Met 'n blaasverwarmer on 'n elektriese kombers is dit heel gesellig in diue winderkoue. Die binneshuise warm swembad is ook daar. Pas net op vir verkoue as jy uitkom, trek maar warm aan. Maak 'n punt daarvan om na die hidro elektriese anleg daar naby te gaan kyk. 'n Besoek kan bespreek word en dit is uiters interessant.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Baie dankie. Sal dit beslis inpas.
Met 'n blaasverwarmer on 'n elektriese kombers is dit heel gesellig in diue winderkoue. Die binneshuise warm swembad is ook daar. Pas net op vir verkoue as jy uitkom, trek maar warm aan. Maak 'n punt daarvan om na die hidro elektriese anleg daar naby te gaan kyk. 'n Besoek kan bespreek word en dit is uiters interessant.
Is die besigtiging van elektriese aanleg weer oop?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek weet n ie- waarom was dit toe?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
We tried to go for a tour while we were there May 2023 and they told us they were not doing any more tours. We were disappointed as my wifes uncle worked for Eskom and lived at Jagersrust.
Ek wonder of dit waar is. Toe ons n toer wou bespreek, is ons meegedeel die toere is vol bespreek. Later het die kêrel teruggeskakel en ons meegedeel hy het plek vir ons. Toe ek hom bedank het hy baie beskeie my meegedeel "That is just the kind of person I am". Behalwe vir kom was daar ook n aantal dames by die kantoor wat blykbaar almal 'skakelwerk' doen want hulle is nie by operasies betrokke nie. Een ander paartjie het by ons aangesluit. Ek wonder of die mense nie maar net nie lus het om te werk nie.
Die toer deur die Gariepdam se wal was ewe interessant. Jy klim verskeie stell trappe af en daal sowat 100 meter(30 verdiepings) en moet weer teruklim tot bo. Ons sal dit nie meer kan baasraak nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Toe ons Januarie Gariep wou doen...sê hulle hul doen nie meer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
I did do the tour at Katse dam in the dam wall (Lesotho). The engineering team involved with the design & construction was also involved in other projects for the City of JHB and they organised a weekend tour for our group of engineers and project managers. Also toured part of the tunnel prior to the activation. Was very very interesting. A few years later took my wife back there for the dam wall tour.