English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 040
topics: 1 125
replies: 11 447
views: 4 802 038
Jokes and everything else that makes you laugh

AI tog die lekker ou tire (tyer)🤠

replies: 15
views: 338
19 Apr 2019 @ 11:10:28 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo daar.

Grapjas Jan se kort (lang) verhaal van my laaste sleep Gariep toe met die Escape 2 (muggie) en die Hyundai lorry (Diesel Loco).

So bietjie gesukkel die oggend met die aanhak slag en die ligte te toets.. als ok maar nou hoe gemaak met die remligte?? 

Net ek alleen en "Popeye" die miniatuur Jack Russel, so hy se juis nie veel nie!

Trek toe sommer die besem nader en druk op die rempedaal en die steel op die ruglening. Hol om agter toe om te kyk.. nee werk nie.

Kyk by die besem voor. Ja hy het opgeskuif en ek druk hom in met "force".. mmm een groot gat in my seat! 

Word vervolg as julle nog lekker wil smile.

Deel asb julle minder slim idees asb.

Lekker naweek en "smile a while"

Groete. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 11:52:03 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

So na 'n groot gespook met koppelings trek ek en popeye uiteindelik weg.. oppad!! 09:15.

Yes.. da gaat ons lorry vol diesel als reg nagegaan ens ens. Rooiboot,(kano), sambreel en die hele lot.. het omtrent 6 stoele, 3 tafels, blikkies kos dat die ou SAW sou skaamkry! 🤣 (Ja boellie bief en gebakte bone in tamatie sous ook!!)

Ja daar is jasse, klere en al daai goed mos ingelaai. Dis 25/02/19. Maak voorsiening vir enige gebeurtenis.

Die Lokomotief is gelaai!! Yes alles behalwe die "kitchen sink" ... Grap is dis net ek man alleen en my woef "Popeye"

Ha ha ha.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 12:02:25 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Popeye kamp lekker! 😄🐄

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 15:14:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hallo daar.

Grapjas Jan se kort (lang) verhaal van my laaste sleep Gariep toe met die Escape 2 (muggie) en die Hyundai lorry (Diesel Loco).

So bietjie gesukkel die oggend met die aanhak slag en die ligte te toets.. als ok maar nou hoe gemaak met die remligte?? 

Net ek alleen en "Popeye" die miniatuur Jack Russel, so hy se juis nie veel nie!

Trek toe sommer die besem nader en druk op die rempedaal en die steel op die ruglening. Hol om agter toe om te kyk.. nee werk nie.

Kyk by die besem voor. Ja hy het opgeskuif en ek druk hom in met "force".. mmm een groot gat in my seat! 

Word vervolg as julle nog lekker wil smile.

Deel asb julle minder slim idees asb.

Lekker naweek en "smile a while"

Groete. Jan.

Jan jy moet pasop................. die boer maak n plan kan jou duur te staan kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 19:20:59 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ha ha ja Leon so agtergekom!!😁 Sien iemand het darem my bollie storie gelees. Dankie.

Lekker naweek.

Groete. Jan

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 19:50:31 pm
Anonymous

Ek pak daai briek pedal vol bakstene as ma moerig is en wil nie help nielaughing.

Goed om so saam met jou beste vriend te kan kamp.

Gister ons puggy by haar hotel gaan afhaal. Dit wil voorkom of sy ń beter vakansie as ons gehad het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 19:55:16 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo almal. Sien almal geniet julle wegbreek. Geniet dit terdee!

Ek kamp ook lekker hier het n groot reenbui kop uitgesteek in Haauteng.

Kamp groete. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 19:59:49 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi DK. Ag te oulik onder hom bersie!! 😘🐈

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 20:04:19 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

D.K. ja daai tongetjie wat so uisteek! Wil net hom soen pa!!

Te oulik!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 20:10:28 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@Leon. Ja jy weet mos da

ai brainwaves! Plaas ek die besem se snor kant teen die sitplek sit en die steel kant op die rempedaal!!😎

Hulle se daar is nie pille vir "stupidgeit' nie!! 😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 20:33:39 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

So vervolg die verhaal (boek) maar. Sit maar af as julle gaaivol gelees het!! 😀

Weggevlieg hier allie bure gegroet en almal wil saam kom kamp en ek se julle is "WELKOM" ! 😃Ek is mos immers 'n "happy camper".

So wurm ek deur die verkeer tot by die R59 Sysebrand van Niekerk (my van genoot) se stadige weg... Ja nie snelweg met al daai lorries nie!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 20:59:24 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

So bietjie agtergrond oor die sleep kombinasie..🙄

2010 Hyundai H100 2.6l diesel , tarra- 1665kg, GVM-3000kg, max tow weight - 1250kg.

Ci Escape 2, tarra - 740kg, GVM - 910kg.

Sleep sonder enige stabiliseerder aangesien die "muggie" die no 1 op die ranglys is van die mees "padvaste" karavaan ooit weens sy swaar neusgewig en ook die as so ver agter die middelpunt.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 21:37:43 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ja die "muggie" se sleephak direk op my badkamerskaal gesit. Ja die staalpyp is direk ondertoe maw die direkte gewig op die lokomotief se "bal"???😂 So 98 kg.. eish net net binne die 100kg wetgewing met 'n balhaar!!  😅

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 21:58:37 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ha ha. Gou gaan kyk op die lokomotief se haak.

Towmaster 394. S.A.B.S

Max load. 250kg.

Max tow cap. 1800kg

 So my ou muggie is mos nou hoopeloos te lig om te sleep!! 🤣

Dis seker tyd weer vir 'n dubbel as outjie! C.i. G 5 soos wat ek gehad het!! 😎

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 09:27:34 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Wanneer het hierdie verhaal plaasgevind Garieb toe?

Was dit nou onlangs?

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2019 @ 11:13:31 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo Campervan.

Ja dit was 25 Feb - 28 Maart die jaar.

Groete.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required