English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 004
Total Replies: 259 235
Total Views: 83 467 164
topics: 11 850
replies: 143 191
views: 39 461 796
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

AFTER SALE SUPPORT JURGENS / SPRITE

replies: 6
views: 204
22 Jul 2020 @ 20:18:14 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Na baie gekyk gevoel gepas gemeet (fisies en finansieel)  na n Stealth 533 sprinter en Okto cabana het ons besluit n  nuwe Sprite Sprint gaan dalk n beter opsie wees agv afwerking /  toebehore / ons behoefte /  prys en ook gemoedsrus oor wat jy ken.  Is daar enige forum lede wat ervaring het swak diens of probleme met na verkope of iets waarvan ons moet weet.  Is parte beskikbaar.  Is Jurgens nou weer sterk op been na sy probleme.  Wie van julle kan hom aanbeveel.   Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 20:47:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18030
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons was einde laasjaar n klompie lede van die forum wat die Jurgens fabriek gaan besoek het. Kwaliteits beheer is een van die dinge waaraan hulle nou aandag aan gee. Jurgens Ci het der duisende waens op die mark.....jy gaan natuurlik hier en daar n comeback kry, maar dit gaan jy oral kry. Nou dat ek daaraan dink.....ek het bitter lanklaas n klagte gehoor van Jurgens waarmee iemand sukkel om diens uit te kry.....of lees ek mis? Wat hulle wel vir ons genoem het is dat jou 6 maande diens BAIE BELANGRIK is....dis waar hulle alles check of als nog vas en op sy plek is. 

Ek sou sê.....gaan koop met n geruste hart

Sterkte met jou finale besluit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 22:34:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dis nie die fabriek wat jou na verkope diens gee nie.

Die persoon wat met jou die transaksie gedoen het by die handerlaar, gaan hy jou onthou en Na jou kyk.

Gaan hy jou van hulp wees daar waar jy vêr kamp.

Gaan hy die fabriek se foute reg maak.

My classique se water pompie het opgepak Desember en hulle het hom kom vervang met n beter een daar waar my wa gestaan het.

Ek kon nog nie die waarborg behoorlik gebruik nie, my wa staan met sy wiele in die lug sy waarborg om.......lol.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 08:58:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18030
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Is die Sprint ook op hul Julie maand specials?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 09:37:22 am
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Sprint op special vir Julie.   

 

CHUCK !    Sal jy so gaaf wees om vir my te laat weet watter dealer sulke goeie diens lewer  - jy kan my sommer sms as jy nie op forum mag se nie - dankie.    0722948470

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:49:12 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Ek het al Loftus karavane se Bakkie by die Eiland SPA gesien waar hulle repair kom doen het. My wa ook by hulle gekoop met Joel gewerk ek is tevrede en sal weer daar koop

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 13:13:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Daar is nie eintlik swak agente nie, net lui personeel.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za